Foto’s: 500 inwoners dakloos ná brand in Pta-Oos

Plastic View (6 Oktober 2018) Foto verskaf

Byna 500 inwoners is Saterdag dakloos gelaat ná ʼn brand by die Plastic View- informele nedersetting in die ooste van Pretoria.

Solly Msimanga, burgemeester van Pretoria, het gesê hy is na die toneel ontbied waar ʼn brand minstens 50 huise verwoes het. “Byna 500 persone het nou al hul persoonlike besittings verloor.”

Nooddienste het intussen die brand geblus en ondersoek steeds die oorsaak van die brand. Dit is vermoedelik deur paraffien aangevuur.

“Die stad se departement van maatskaplike ontwikkeling is versoek om die inwoners van Plastic View by te staan. Ons doen ook ʼn beroep op die mense van Pretoria en Gauteng om enige bystand te lewer vir dié inwoners wat alles verloor het.”

Hy het gesê die formalisering van informele nedersettings is een van die belangrikste punte op sy agenda. “Onder Projek Tirane sal formalisering seker maak dat soortgelyke brande iets van die verlede is.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

24 Kommentare

Wonder net ·

Die Somme maak nie sin nie. 50 huise afgebrand….500 dakloos gelaat. Bly daar werklik 10 mense in ‘n plakkershut?

AW ·

This artikel is right, 50 Shacks did burn downd, However in reality it is people that did not reside within that shack settlement, that have appeared to be counted as the total sum of people that are in need of Disaster Assistance.

Its an Africa Thing !!!!

Wors ·

Ouma, Oupa, Ma, Pa, 3 boeties en 3 sussies, ‘n oom en ‘n tannie en al hulle kinders in een hut… maak sin vir my.

James ·

Aarde 10 mense in n bly plek van daardie groote. As mens nou byvoorbeeld jou eie elektristeit konneksie opsit en iets loop skeef of met so konneksie soveel mense daardie “krag” trek wat verwag mens.

Siek en sat ·

Hulle eie mense gaan hulle nie help nie. So maw wie dra weer kos klere beddegoed ens ens aan. En agterna voel hulle net mooi ziltz vir jou. Eks sooo siek en sat want dit word van ons verwag en om alles te kroon is meeste van buurlande en seker sonder wettige permitte.

Hannetjie ·

Siek en Sat..ek stem heelhartig met jou saam..net goed as daar gehelp en aangedra moet word…dit word as vanselfsprekend aanvaar.Waar is Mnr Sulliman van Gift of the Givers?

Se maar net ·

Jammer om te se maar die NG Kerk Moreletapark “staan” hulle altyd by en gaan sekere weer. Hoeveel van daardie mense is wetting id land en hoeveel kriminele onder hulle. Maar toemaar more lees ons weer id Rekord koerantjie hoeveel van mense het kos, komberse ens. bygedra. Agge nee wat daai plek is n hool…

RG ·

Ja, watter brand? Daar’s geen brand van enige informele nedersetting nie, daar’s nie eers ‘n nedersetting nie? Alles leuens

Onnatuurlike bevolkongsontploffing ·

Waar kom die mense vandaan? In geen ander land verreis plakbuurtes so snel uit die niet soos in SA nie. Waar het hierdie mense 15 jaar gelede gewoon? Dorpe wat voorheen geen sinkbuurtes gehad het nie, word skielik deur sulke buurtes omring en die dorp se ekonomie word doodgedruk en leeggesuig deur hierdie onnatuurlike bevolkongsontploffing. Stuur hulle terug na waar hulle vandaan kom! SA kannie eers vir homself sorg nie, so hoe wil hy die res van Afrika hier in ons ou landjie huisves en voed met ‘n minderheid se swaar-verdiende ekonomiese bydrae?

Koos1 ·

Ek help reeds jare. Hulle noem dit belasting wat ek betaal, sommer baie daarvan!

Geweeg en te lig bevind ·

Al hierdie brande wat deesdae so een na die ander uitbreek in informele nedersettings? Baie vreemd. Opgevolg deur alles nuut danksy die helpende hand, pasella.

Jerry de Ru ·

Enige land se infrastruktuur kan net soveel mense dra. Oop grense en ‘n ongebreidelde aanwas veroorsaak dat blikkiesdorpe soos paddastoele verrys. Die blinde sambok laat brande ontstaan maar ons is te dom om twee en twee bymekaar te tel. Foeitog !!

Karma ·

NET N BIETJIE INLIGTING: Hierdie jaar was die omliggende gebiede rondom Plastic View” dikwels sonder krag, soms tot drie weke aan mekaar – AS GEVOLG VAN KABEL DIEFSTAL DEUR DIE PLAKKERS . . .

Lekker SA ·

Die regering kan sommer daai belasting geld wat ons almal betaal vat en hulle help.. Of weet cyril ok nie van die belasting geld nie…

Chrisjan ·

Die geld wat in sekere kaders se sakke beland het kon aangewend geword het om beter behuising op te rig. Sorry, maar agv hoër brandstofprys en hoër voedselpryse is my persoonlike begroting uitgeput. Vra die EFF vir hulp. Hulle blyk baie kreatief te wees.

Anita ·

Waar is EFF om aangejaag te kom met hulp? Sommer ruim hulp wat wyd oor berig word. EN WAT UIT EIE SAK KOM!
Brande oral in plekke soos Knysna , die Vrystaat en elders het al bewys wie eintlik die hulpgewers is.
En in sommige gevalle lyk die brande soos die ou verskroeide aarde beleid waaraan Boere onderwerp was. Die doelwitte daarmee lyk asof dit tans nie veel verskil nie.

Christa ·

moet mens nog jammer voel vir die mense? elke dag moet ek lees van wreede moored. Kry hulle die oorlewendes jammer? Nee wat geen sent van my af nie, ek help liewer die wit plakkerkampe. Net jammer onskuldige kindertjies moes saam sterf

ZET ·

Waaroor al die bohaai???? Hulle het geen skade gehad, dit is ons mense se eiendom
wat daar uitgebrand het, nie hulle sn. Voel nou sommer ek moet weer van versekering
eis vir my tv, selfoon, laptop ens ens!

Theresa ·

Wie is die wettige landsburgers wat daar woon?
Gebruik die rampfonds as dit dan moet. Dis ‘n skande dat hierdie tipe verblyf in elk geval daar opgerig was – was dit ooit wettig? Waar is die aktepapiere?
Kry die onskuldiges jammer – maar mens vat nie net sinke en gaan rig vir jou ‘n huis op waar jy wil nie. Daar is prosedures en daar’s wette om te volg.
Nou moet wettige mense weer als aandra, sodat onwettiges net kan voortgaan… Vreemd.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.