Foto’s: 8ste Africa Aerospace and Defence-lugskou groter as óóit

Die agtste African Aerospace and Defence-lugskou en ekspo (AAD-lugskou) is hierdie week by die Waterkloof Lugmagbasis gehou. Foto: Kobus Bezuidenhout

Die agtste African Aerospace and Defence-lugskou en ekspo (AAD-lugskou) is hierdie week by die Waterkloof Lugmagbasis gehou. Foto: Kobus Bezuidenhout

‘n Fotogalery en video van die lugskou volg onderaan die berig.

Die agtste African Aerospace and Defence-lugskou en ekspo (AAD-lugskou) is hierdie week by die Waterkloof Lugmagbasis gehou. Die skou en ekspo was Saterdag en Sondag oop vir die publiek.

Die ekspo word elke tweede jaar gehou en is ʼn vir baie lugvaart- en vliegtuigentoesiaste  ʼn hoogtepunt.

Van die hoogtepunte was ʼn kunsvlieër wat sy staal gewys het met ʼn helikopter, terwyl kinders hulle verkyk het aan die reusagtige robot wat soos ʼn Transformer lyk.

Indien jy nie by die lugskou kon uitkom nie, kyk gerus hier na ʼn fotogalery.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.