Foto’s: Bus ry van brug af in Jhb

Foto: ER24

Foto: ER24

ʼn Busbestuurder is beseer nadat ʼn bus Woensdagoggend deur ʼn brug in die Johannesburgse middestad se reling gebars en in die straat onder die brug tot stilstand gekom het.

Volgens ER24 het die bestuurder matige beserings opgedoen nadat die bus van die Queen Elizabeth-brug af gery het. Daar was nie passasiers in die bus ten tye van die ongeluk nie. Foto’s van die ongeluk het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

anet ·

My vraag was dit spoed of onpadvaardigheid?. Ek sien daagliks hoe roekeloos sommige Bus bestuurders bestuur op ons paaie

Lindie ·

Anet as jy my vra was dit dalk altwee. Hulle goed is altyd onpadwaardig en hulle ry net soos hulle wil.

anna ·

Nee kyk hulle besit die pad ek stem saam hulle kan nie nou se dae meer bestuur nie, als word gekoop, en gekook, ek sien hoe leer hulle die drywers.

Theresa ·

Daar is geen padreëls vir hulle nie. Genade – Julle moet sien hoe word dit hier gery. Jy slaan maar net jou hande saam. En dis nie net busse nie…………………

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.