Foto’s: Cecil John Rhodes se standbeeld geskuif

Rhodes se standbeeld word verskuif Foto: Facebook

Rhodes se standbeeld word verskuif Foto: Facebook

Na wekelange betogings is Cecil John Rhodes se standbeeld Donderdagaand met ʼn hyskraan van die Universiteit Kaapstad se gronde, waar dit vir agt dekades lank gestaan het, geskuif.

Die studente het gejuig toe die standbeeld op ʼn vragmotor geplaas is om na ʼn geheime ligging verskuif te word. Die standbeeld word tydelik verskuif totdat erfenisowerhede ʼn besluit geneem het oor ʼn permanente nuwe staanplek.

Die Raad van die Universiteit het Woensdagaand tydens ʼn spesiale sitting eenparig die besluit geneem om die standbeeld van die kampus te skuif.

Max Price, visekanselier van die universiteit, het aan verslaggewers gesê die verskuiwing is die einde van ʼn onstuimige paar weke wat gehelp het om verdeeldheid op die universiteit te beredder deur middel van gesprekke. “Ek dink ons is nou meer verenig,” het Price gesê.

Rhodes se standbeeld word verskuif Foto: Facebook

Rhodes se standbeeld word verskuif Foto: Facebook

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Dewet ·

Sommer n groot grap, net soos Dirk se. En Mal Malema wen ronte een

Manie ·

Waaroor gaan hulle volgende betoog net om nie klas te draf nie.
Dit is nou ‘n sinnelose gemors van geld en tyd. Waar is die LEIERS wat Dissipline en morele waardes moet toepas ??

Hakie ·

Hoe lank gaan die Afrikaner terug staan en toe laat dat daar so op hom getrap word? Kan ons aldag net sien hoe alles, wie en wat ons is, net so verlore
gaan. Waar is ons mens wees en ons reg? ‘N land sonder geskiedenis bestaan nie. Ons het ook swaar gekry onder kolonialisme, ons voorvaders het op gestaan en op gebou. Ons is dit aan hulle en onsself verskuldig om op te tree vir ons reg. Die reg om ‘n verlede te hê, en die reg om in ons die land ook ‘n toekoms te mag hê.

Leon ·

“jy mag vir jou geen gesnede beeld maak en voor hom neerbuig nie”
Is almal so passievol in hul verhouding met ons hemelse Vader, soos oor beelde van mense wat ook Afrikaners se lewens vernietig het?
Ek vra maar net

Eish! ·

Vir my pla ‘n standbeeld nie. Ek kyk met ‘n kunstenaarsoog na ‘n beeld. Dit is mooi gedoen, en hoe lank terug is dit gedoen. Sjoe om te dink in 19toet het mese dit gemaak en meestal sonder enige masjiene ens. Dit is die mooi agter ‘n standbeeld vir my. En ook so weet ek hoe het die mens agter die naam gelyk. Ek meen Rhodes is nie ‘n belangrike persoon vir my nie, maar so weet ek ook hoe lyk die mens wat in mense se geleerdheid belê het. Dit is vir my baie hartseer dat almal nie so daarna kan kyk nie. Glo my die standbeeld van Mandela kan brand, geverf word ens. Dit maak geen verskil aan my nie. Dalk omdat ek weet hoe hy gelyk het.

Dirk van Rhyn ·

Australië beplan om die plaaslike bevolking van sowat 22 miljoen mense te vermeerder na 40 miljoen oor die volgende 35 jaar. Verhuis asseblief permanent hierheen – ons het dringend meer hardwerkende, eerlike en wetsgehoosame burgers nodig.

Chris Nel ·

profeties is daar nog net 13 jaar oor:
Daniel 2:43 – 45, 12:12

Dirk van Rhyn ·

Australië beplan om die plaaslike bevolking van sowat 22 miljoen mense te vermeerder na 40 miljoen oor die volgende 30 jaar. Verhuis asseblief permanent hierheen. Ons het dringend meer hardwerkende, eerlike en wetsgehoorsame burgers nodig!

Swanna ·

UCT was nog altyd ‘n nes vir links gesindes en ‘n broei plek vir kamstige radikal denkende persone. Die” Rhodes Foundation” moet eintlik nou alle geldelike toelae en fondse wat vir die studente gegee is wat” hulle” nie eintlik retig voor gewerk het nie total ontrek soos studie beurse. So ook alle instansies wat voel dat hier ongeregtigheid plaas gevind het.

V ·

Standbeeld vir n standbeeld dan moet daai swart gemors Mandela standbeeld ook verwyder word.

Pretorius ·

Hoekom verwyder hulle nie sommer ook die hele Universiteit nie dit is ook mos deel van Rhodes se instansie. Miskien gebeur dit later as hulle niks anders het om oor te betoog nie. Ek glo in elk geval nie die swart betogers is daar om te leer nie so hulle sal in elkgeval ook nie deurkom nie, dan sal hulle seker daaroor ook betoog.

Susan Beytell ·

Ja ek dink onttrek die finansies en kyk dan wat gebeur. Hulle is veronderstel om te leer wat doen die standbeeld nou. Stop hy hulle om te leer of is dit net nog ‘n verskoning om ons geskiedenis te verwyder.

Wilhelm ·

Nou is Rhodes weg, vat sommer al die geldelike hulp wat sy nalatenskap deurentyd aan sulke “voorbeeldiges” lewer ook weg en kyk wat gebeur dan!!!Dan het hulle rede om te kla; hul soek mos alewig iets om oor te mor.

Shirley van der Westhuizen ·

Ek stem hoekom moet hy vir hul studies betaal as hulle sy standbeeld nie kan verdra nie. Gee daai geld eerder aan die baie armes in ons land vir kos en klere.

alex ·

Maroela dis skokkend dat my kommentaar nie geplaas is nie. Sondae sit duisende die kerkbanke vol. ••••••••

Chris Nel ·

Blankes moet besef,
dat hulle deelname aan demokrasie,
Suid Afrika se publieke bates en administrasie,
wettiglik oorgegee het aan die meerderheid Swartes,
en alle skole en universiteite en dienste,
soos byvoorbeeld RSG,
moet dadelik van Wit personeel ontslae raak,
en Swart personeel aanstel.

Weezie ·

En dit my liewe mede Suid Afrikaners is ons toekomstige Dokters, Prokureers, en Boek houers!!!!!!!! Kan sekerlik nie veel tussen die ore he as n standbeeld hulle so pla nie! #angswekkend

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.