Foto’s: Eerste sneeu vir 2014

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

Nog foto’s volg onderaan die berig. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Donderdag bevestig ligte sneeu het op die grens tussen Lesotho en KwaZulu-Natal geval.

“Die het oornag en tot vanoggend op die bergpieke geval,” het Edwin Thema, weervoorspeller, gesê. “Die sneeu is op die pieke en nie naby aan enige paaie nie. Dit behoort binne die volgende paar dae te smelt.”

Die Tiffindell-ski-oord het ook die sneeuval bevestig en foto’s daarvan gepubliseer. Die minimumtemperatuur was 4 grade Celsius. -SAPA

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

Foto: Tiffindell-ski-oord

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

AmY ·

Lekker lekker winter!!! My gunsteling seisoen.

Warm sjokolade, warm duvet en lekker koppie warm sjokolade. En…. wag hiervoor… Uitgaan werk toe en vries van die koue,!!! Hehe.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.