Foto’s en video: Tornado in KZN

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn Reusetornado het glo Saterdag oor dele van Vryheid en Dundee in KwaZulu-Natal voorgekom.

Beeldmateriaal van die tornado is op YouTube gelaai. Verskeie mense het ook foto’s van die tornado op Twitter gedeel.

Maroela Media is intussen besig om met verskeie bronne, waaronder die Suid-Afrikaanse Weerdiens op te volg. Lees ons opvolgberig hier.

Die foto’s wat op Twitter gedeel is:

http://youtu.be/UvNTjwytoLU

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

JANINE ·

Dit maak mens bang want ons is nie gewoont aan aardbewings en tornandos nie, en kan die mense nog staan en kyk? ek sal lank al my bene stompies gehardloop het.. dis terrible

Mishka ·

Is hierdie nie die tekens van die tye nie! Ek raak net so bang want ons het altyd vreeslike donderstorms in Mpumalanga, maar van laasjaar af is dit verskriklik. Ons kry in die somer miskien so een of twee keer hael, maar nou hael dit omtrent met elke donderstorm. Weet nie wie is die bangste ek of my hond nie!!!

Koos ·

Lees maar net Openbaring. Dit is julle reg om bang te wees. Maar julle ken seker die oplossing??

Andre ·

Tornado’s kom voor sedert die aarde gemaak is. In die jare 90’s het ‘n verwoestende tornado Welkom getref. Niemand weet wanneer die einde gaan wees nie. As dit gebeur dan gebeur dit.

Bernard ·

29 september 1905 het verwoeste tornado malmesbury getref en al die geboue platgevee.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.