Foto’s: Helde-ontvangs vir Rolene Strauss

Foto: Twitter

Foto: Twitter

Rolene Strauss het Saterdagoggend ʼn helde-ontvangs by die OR Tambo Internasionale-lughawe gekry nadat sy Sondag as Mej. Wêreld 2014 aangewys is.

ʼn Groot skare het Strauss luidkeels toegejuig toe sy by die lughawe se aankomssaal ingestap het. Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, Strauss se ouers en ondersteuners het haar verwelkom.

Strauss, ʼn vierdejaar mediese student van die Universiteit van die Vrystaat, is Sondag in Londen as Mej. Wêreld aangewys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.