Die brande wat in Knysna en ander omliggende gebiede gewoed het, het grootskaalse skade aangerig en lewensverlies tot gevolg gehad.
Lees alle berigte oor die Knysna-brand op Maroela Media.
Reint Dykema het Knysna en die ander gebiede besoek en die foto’s geneem:
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
- Foto: Reint Dykema
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
9 Kommentare
Baie sad! Sterkte Knysna mense! Hulle is in ons gebede.
Dis verskriklik! Maar julle sal almal sal weer staan – julle is sterk mense, hiedie verwoesting sal julle nie onderkry nie.
Dit is hartverskeurend ek huil sommer sterkte aan almal
Ai dit is hartverskeurend ! Ek hoop werklik dat die miljoene wat geskenk is deur die banke word aangewend om ALMAL te help om weer ‘n blyplek op te rig. My grootste wens is dat die plakkers nou voorsien sal word van gedienste huise wat die volgende natuurramp in ‘n mate sal kan weerstaan. As die huidige regering nie so baie gesteel het nie sou daar nie ‘n enkele plakkershut in SA gewees het nie. Ek is bitter jammer vir ALMAL wat alles verloor het. Waar begin mens weer? Daar moet net streng toesig gehou word oor die geld wat… Lees meer »
Dis hartverskeurend!! Ek was nog net eenkeer in my lewe in Knysna en was ek stomgeslaan aan hoe mooi dit daar is, ek was al in n paar plekke in Europa en is Knysna my nommer een wat natuurskoon aanbetref! Om hierdie fotos te sien is baie baie baie sleg en maak my baie hartseer!! Hoop al julle mense sal en kan herstel van enige verliese gely. DINK AAN JUL!!