[Foto’s] Knysna-brande se verwoesting

Die brande wat in Knysna en ander omliggende gebiede gewoed het, het grootskaalse skade aangerig en lewensverlies tot gevolg gehad.

Lees alle berigte oor die Knysna-brand op Maroela Media.

Reint Dykema het Knysna en die ander gebiede besoek en die foto’s geneem:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Arsène Lupin ·

Dis verskriklik! Maar julle sal almal sal weer staan – julle is sterk mense, hiedie verwoesting sal julle nie onderkry nie.

alida ·

Ai dit is hartverskeurend ! Ek hoop werklik dat die miljoene wat geskenk is deur die banke word aangewend om ALMAL te help om weer ‘n blyplek op te rig. My grootste wens is dat die plakkers nou voorsien sal word van gedienste huise wat die volgende natuurramp in ‘n mate sal kan weerstaan. As die huidige regering nie so baie gesteel het nie sou daar nie ‘n enkele plakkershut in SA gewees het nie. Ek is bitter jammer vir ALMAL wat alles verloor het. Waar begin mens weer? Daar moet net streng toesig gehou word oor die geld wat geskenk is. Ons sien almal wat gebeur met die regering.

Jaco ·

Dis hartverskeurend!! Ek was nog net eenkeer in my lewe in Knysna en was ek stomgeslaan aan hoe mooi dit daar is, ek was al in n paar plekke in Europa en is Knysna my nommer een wat natuurskoon aanbetref! Om hierdie fotos te sien is baie baie baie sleg en maak my baie hartseer!! Hoop al julle mense sal en kan herstel van enige verliese gely. DINK AAN JUL!!

Ria ·

Ons dink aan julle dis hartseer. Glo ons Verlosser sal julle help om weer op te staan. Sterkte

Liza ·

So verskriklik as wat dit is, die fotograaf wat die foto’s geneem het, het ‘n paar baie goeie foto’s geneem. Miskien moet iemand ‘n projek begin waar daar ‘n uitstelling gehou word van mense se foto’s en laat die opbrengse gaan om geld in te samel. Ek dink nie ons wat nie daar is besef regtig hoe erg dit was in alle opsigte vir die omgewing en mense nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.