
Foto: SAPD, Limpopo
Inwoners van Magatle in Limpopo het Vrydag tydens ʼn betoging oor dienslewering paaie met klippe versper en ʼn sloot oor die R360 gegrawe.
“Motoriste in die gebied is gemaan om versigtig te wees in die gebied, aangesien die paaie met klippe versper is,” het kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, gesê. “Die polisie het reeds van die versperrings verwyder, maar die probleem is ʼn diep sloot wat oor die pad gegrawe is.”
Otto het gesê die inwoners betoog teen dienslewering.
- Foto: SAPD, Limpopo
- Foto: SAPD, Limpopo
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
11 Kommentare
Die spul kan nie slag gate regmaak nie – MAAR – slote kan hul grou !!!
Nou moet hulle geen diens kry nie voordat hulle onder toesig met hulle eie geld eers al die skade reggemaak het wat hulle gedoen het.
n Mens verwonder jouself net aan die besondere aanleg van n een dimensionele persoon wat met sulke sabotasie vorendag kan kom.Dit gaan somtyds ook gepaard met klipgooi/plundering of die bou van groot vuur.Wat n mens wel kan se is dat so n sloot oor n pad in SA as redelik permanent beskou kan word inagenome ons hestelwerk rekord.
Ironies genoeg het hulle die taxi bane (grondpad langs teerpad) nie opgegrawe nie……… Weet nie vir watse dienslewering hulle betoog as hulle nie vir dienste wil betaal nie!!! So tipies.
Die sloot gegrawe sonder betaling? Ek kan dit nie glo !!
Dit sal in ieder geval nie eintlik verskil maak aan die duisende gate/slote wat reeds bestaan.