[Foto’s] Limpopo-pad beskadig tydens betoging

Foto: SAPD, Limpopo

Foto: SAPD, Limpopo

Inwoners van Magatle in Limpopo het Vrydag tydens ʼn betoging oor dienslewering paaie met klippe versper en ʼn sloot oor die R360 gegrawe.

“Motoriste in die gebied is gemaan om versigtig te wees in die gebied, aangesien die paaie met klippe versper is,” het kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, gesê. “Die polisie het reeds van die versperrings verwyder, maar die probleem is ʼn diep sloot wat oor die pad gegrawe is.”

Otto het gesê die inwoners betoog teen dienslewering.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

HENNA ·

Die spul kan nie slag gate regmaak nie – MAAR – slote kan hul grou !!!

Willie ·

Nou moet hulle geen diens kry nie voordat hulle onder toesig met hulle eie geld eers al die skade reggemaak het wat hulle gedoen het.

Bruno Stef ·

n Mens verwonder jouself net aan die besondere aanleg van n een dimensionele persoon wat met sulke sabotasie vorendag kan kom.Dit gaan somtyds ook gepaard met klipgooi/plundering of die bou van groot vuur.Wat n mens wel kan se is dat so n sloot oor n pad in SA as redelik permanent beskou kan word inagenome ons hestelwerk rekord.

HB ·

Ironies genoeg het hulle die taxi bane (grondpad langs teerpad) nie opgegrawe nie……… Weet nie vir watse dienslewering hulle betoog as hulle nie vir dienste wil betaal nie!!! So tipies.

Peet Schabort ·

Die sloot gegrawe sonder betaling? Ek kan dit nie glo !!
Dit sal in ieder geval nie eintlik verskil maak aan die duisende gate/slote wat reeds bestaan.

Gerhard Bezuidenhout ·

Morone wat geen sin vir waarde het nie en nie weet waar geld vandaan kom nie want meeste is te lui om te werk , kan net bakhand staan en betoog en beskadig en brand. Hulle is te onnosel om te besef dat die pad weer herstel moet word en dat dit n klomp geld gaan kos. Wanneer sal ” die ander ” eendag besef waarmee presies hulle besig is.

FM ·

Ja broer. Hulle wil net hê en hê, net soos bedorwe klein kindertjies. Eintlik moet n mens nie aandag gee nie, want dan skep dit by hulle die indruk dat hulle gehoor word. Hulle is te dom om die swak dienslewering by die stembus te laat geld. Net n klompie t-hempies en kospakkies voor die volgende verkiesing en hulle stem weer vir swak dienslewering. Dan gooi hulle klip vir hul verkeerde keuse.

CHRISTA ·

Hulle ‘spite’ hulleself!! Nou moet die geld wat gebruik kon word om ‘dienste’ te lewer waaroor hulle so betoog, gebruik word om die pad te herstel!! “Cut your nose and spite your OWN face”. Hulle neuse is reeds nie meer so lank nie!!!

Arieplaasboer ·

Enige oproer is `n goed genoeg rede om af te breek, te plunder of aan die brand te steek.

Peks daarvan om hulle verstand aan te wend om die saak beter te maak verswak hulle die saak.
Die skade wat veroorsaak is moet EERS weer reggemaak word voordat daar hoegenaamd aan hulle eise voldoen kan word.
Aangesien die skade tot soveel as agt jaar (of selfs langer) kan neem om te herstel is die kans dat aan hulle eise voldoen gaan word OOK feitlik NUL.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.