[Foto’s] Matroosberg spog met eerste sneeu

Die Facebook-blad Snow Report SA het Sondag foto’s van die eerste sneeu by die Matroosberg-natuurreservaat in die Wes-Kaap gepubliseer. Snow Report SA gee aan Nigel Stanley krediet vir die plasing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

GES ·

Hierdie is nie goeie muus vir saaiboere in die Vrystaat en Noord Wes provinsies nie. Baie graan is nog nie ryp nie en groot skade kan tot gevolg wees.

Karma ·

Ges, nou warrehel het die sneeu wat in die Matroosberge geval het met die boere en hul plantings in die Vrystaat en NW te doene? Is die Matroosberge dalk daar geleë – ek weet nie, want anders het ek verhuis sonder my medewete. Ek dag ek bly in die Wes-Kaap, reg aan die voet van die Matroosberge!

G’n wonder dit was Saterdag en Sondag so vrek koud nie; daai windjie het reguit van die Matroosberge af in ons vallei afgewaai. Eish, en julle boere is darem ook moeilik om tevrede te stel: as dit nie te min reën nie, dan reën dit te veel; as dit nou reën, dan is dit op die verkeerde tyd van die jaar, as dit later reën, moes dit al veel vroeër gereën het om die oes te red.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.