[Foto’s] MK-veterane beskerm Luthuli-huis

Foto: Siphelele Dludla/ANA

Lede van die veteranevereniging van Umkhonto weSizwe het Vrydagoggend na Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad opgeruk in reaksie op die DA se betoging teen pres. Jacob Zuma.

Nagenoeg 200 veterane het in militêre drag voor Luthuli-huis begin patrolleer en struggle-liedere gesing. Hulle is glo met busse aangery van so ver as KwaZulu-Natal. Die veteranevereniging in dié provinsie was baie uitgesproke oor die beplande optog deur die DA en het gesê dat hulle 600 van hul lede sal ontplooi in ʼn poging om Luthuli-huis te beskerm.

Die DA het intussen gesê dat die beplande optog nié by Luthuli-huis sal eindig nie, maar wel op die Mary Fitzgerald-plein.

Die optog is gereël ná wydverspreide ontevredenheid oor verlede week se kabinetskommeling waarin Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies, en Mcebisi Jonas, sy adjunk, afgedank is. Die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s het Maandagaand aangekondig dat hy Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer het.

Verskeie ander optogte word ook landswyd beplan in Pretoria, ander dele van Johannesburg en die Wes-Kaap.

Intussen het honderde betogers vroegoggend al opgeruk in Beyers Naudé-rylaan in Johannesburg om ook Zuma se kop te eis. Chris Chameleon, bekende sanger, is ook by dié betoging en het foto’s op sy Twitter-profiel gedeel. Van die slagspreuke op plakkate lui “Zuma must fall” en “Save SA”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

57 Kommentare

Johan ·

As please…….. wat wil julle drommels tog beskerm….niemand gaan soentoe loop nie…..dom verby

Matmiet ·

As dit nou die oumanne van die grens was sou dit groot moeilikheid wees.

Jelly ·

Hehehehehe en toe beskerm hulle LUTHULI huis en toe daag daar niemand op nie. Het hulle nie nuus gekyk nie? Die optogte se rigting het verander. Shame, met beperkte breinkrag en ‘n gebreinspoelde militere mind, kom julle ook nie ver nie. Met busse aangery en STRUGGLE liedjies gesing? Gedog Apartheid is verby, wat het die STRUGGLE nou met enigiets uit te waai, daar is ook swartes en ander ANC ondersteuners wat ZUMA TEENSTAAN, hoekom struggle liedjies sing of is dit al wat julle kan ONTHOU? Niks nuuts geleer nie? PATETIES soos altyd.

ja ne ·

Ja nê Jelly en dan nog met staatsgeld aanery en struggle liedjies sing. Waar kom staatsgeld vandaan, belasting betalers. Verdomde skelm idiote.

Jelly ·

En mag hulle camo uniforms en army boots en berets dra? Mag die oud SANDF manne ook nou hulle ou brownies of uniform gaan uithaal (as dit nog pas) en boots wat hulle nooit teruggegee het nie en begin plase verdedig? Is hierdie manne GEWAPEN? Want dan sal ek regtig bekommerd begin raak. STAATSGELD word gebruik om ‘n illegal weermag rond te ry en te ondersteun? KRy seker ‘n lekker KFC of NANDOS middagete ook nog op die TAX PAYER se onkoste … Hoekom sing hulle struggle liedjies, was dit nie net vir APartheid bedoel nie?

anoniem ·

HAHAHA ja Johan ek stem
Seker die suurstof binne……hehehehe

Donovan ·

lyk my mense leer nie… Het Juluis Malema nie die mense gewaarsku teen Zuma nie… Hy is n spesialis op oorlog voering… wees verseker hulle het hulle manne oral… nie net by Luthuli huis nie… Het ons Afrikaaners niks geleer uit Piet Retief se fout nie… JY BLY UIT DIE KRAAL…

John ·

Word wakker mense! Veterane? Na 23 jaar jongmense onder die soldate? Hierdie MK’s is ‘n weermag op sy eie en lede word STEEDS gewerf, opgelei, toegerus en opgesweep en ons mense is besig om slaggate toe te stop en trots rekeninge stuur vir bankkrot-munisipaliteite. Ons land is onder beleg en ons loop rustig in die ‘malls’ rond en eet pienk roomys. Kyk!

willem ·

Absoluut John!!! Ek stem 100% saam met jou. Hierie is n diktatorskap. Dis die begin. As daar soldate is IS daar ammunisie en genoeg daarvan! Wie beheer die land wie beheer die Weermag(Dit wat oor is van dit)………komaan mense!!!

Jakoba ·

As jy na hulle kyk dan sien jy die aanvallers wat die plaasmoorde pleeg. Hierdie is opgeleide soldate wat spesifiek die plaasaanvalle loods en die moorde pleeg.

Varkie ·

Ag nee regtig, hier van gaan niks kom nie, gaan liewer huis toe endoen iets produktief soos daai kraan wat al weke lek of olie die skanier wat so raas of vat Wagter vir n stap.. onthou net die pepersproei en/of 9mm

Boerseun ·

Net so. As al die afrikaaners wat vandag gaan joy joy net vir hulle eie taal en mense ook dieslefde so kon doen…

vermeende ·

n vet is mos iemand wat gedien het en as ek so kyk na die ouderdom +- dan lyk dit of van die klomp onlangs moes dien om so jonk m vet te wees en die uniforms.
Die lyk of Zuma gebou het aan n privaat weermag vir hom self.
Al die ANC lede wat so lekker teen Zuma geskree het praat nou uit een mond weer saam Zuma.
Hierdie vets is nie daar vir beskerming nie maar magsvetoon om die kiesers in lyn te bring.

Hier kom groot probleme, nie vandag nie maar voor November.

Yolande Hattingh ·

Ek glo en vertrou dit gaan oorbodig wees….vreedsame optog

Darius Els ·

SHAME! En die awe regses mag nie verenigings he nie,nie uniform dra nie,(alhoewel ek ook die bruin uniforms by kerkplein aflag, nogal met ou SAW range en kentekens)mense wat in buiteland militere diens doen word vervolg, maar nie die kraters in SA nie!Selfs in voor 1994 was hulle NUTTELOOS.Hul borge(Swede,Holland Frankryk ens het AANHOU borg terwyl hulle bier en pap in Afrika lande drink! SWAPO, Russe,Oos Duitsland en KUBANE moes hul pligte verrig. Elke begrafnis wat hulle verpolitiseer dra SELFS ministers hul uniform (lees Radebe en maatjie Charl Niehaus!Wonder wat het van Niehaus geword na sy vingers gejuk het in GT ?Mantashe het hom bejammer ren hy is van die publiek weggesteek.
Lekker om n nar te wees ,terwyl belastingbetalers betaal.Politici is saam regsgeleerdes alle lande se ondergang.

Thinus ·

So effe onwettig vir daai lot om in vol militere uniform te wees as hulle nie deel is van die SANDF nie. Bowendien is die oormeerdereid van die hulle heeltemal te jonk om veterane van enige iets te wees. Wat hier gesien word is een van die finale stappe in die bou van n diktatorskap Hitler sin was die “Brown shirts” genoem,

Manie ·

Lekker spekvet die sogenaamde vegters. Onthou al wat hulle gedoen het was om destyds klippe te gooi. Weet nie of hulle nou sal kan buk om n klip op te tel. Maag is te groot van lekker lewe

Johann ·

Ou FW wat sê jy en jou mense nou van die ja stem wat julle so gekook het???

KarenG ·

Altyd as ek lees hoe mense FW aanvat, dan kan ek nie help om te wonder of mense regtig alles sou presies dieselfde gebly het. Geen probleme, geen burgeroorlog, als sou net rustig voortgegaan het. Ek wonder maar net….

Piet ·

Dis ‘n goeie vraag Karen, maar as mens se een opsie is om uitgemoor te word, jou pensioenfondse leeg gesteel word, infrastruktuur afgebrand word, jou taal, Godsdiens, kultuur en geskiedenis vervloek word, en dan sit jy alleen in ‘n tehuis want jou kinders het hulle heil in ‘n ander land gaan soek, dan begin die ander opsie na ‘n goeie (logiese) een te lyk, al is dit oorlog.

Ramkat ·

Wie ookal die private “weermag” van “VETERANS” op die been gebring het, moet onmiddelik van HOOGVERRAAD aangekla word om dieselfde redes wat.met die BOEREMAG so n aantal jare gebeur het.
Dit word SPESIFIEK deur die GRONDWET VERBIED met n aanduiding wat die.gevolge daarvan MOET wees.

AL ·

Ek stem saam met jou. Iets moet gedoen word aan die situasie. Dis onaanvaarbaar.

Veteraan ·

Die 21-jarige ‘veterane’ het seker elkeen n Sassa kaart en ontvang saam die regte veterane elke maand hul pensioen.

Scalla ·

Veterane, volgens gesigte is daar bloedjonges by, Ek sal nie my ouderdom weggee nie maar kom ek stel dit so, daai tyd toe hulle vir n polisie bakkie weggehardloop het, toe dryf ek al daai bakkie.

John ·

Ons het ‘n weermag. Het die president intussen ‘n noodtoestand uitgeroep? Nee? Dan mag hierdie kwasi-weermag mos nie deur ‘n politieke party aanwend word nie. Kry ‘n hofbevel teen die ANC! Dis onwettig.

Lollipop ·

Laat mens dink oor baie dinge. Plaasmoorde en so. Hulle is bietjie jonk om veterane te wees. Wat ‘n statement. Wat ‘n openbaring.

m ·

Ag asseblief veterane van wat. Seker weer hierdie titel iewers gekoop en maar net nog n soutrein wat gery word.

BREAKING NEWS ·

Kan Maroela dalk berig oor die ‘breaking news’ tans op News24.. meer as n half BILJOEN rand se bates deur die NVG in KZNatal op beslag gelê by n plaaslike regerings amptenaar. Volgens News24 is dit R543 328 962.62 (moenie die 62c vergeet nie)!!!!!!!!! Trust nou vir Zuma om daai bedrag uit te spreek. Hy sal nie verder as die eerste 4 kom nie…

Darius Els ·

Dit mag mos nie wees nie! Waar moet Zoomer Bloomer sy geld bere?
Ennn…die naam in berig se……Indief betrokke.

Kosie. ·

Sal iemand asb. so gaaf wees en vir my verduidelik wat word bedoel met “Radical Economical Transformation” Nie bolangs nie maar regtig?

pieter ·

VIR VETERANE LYK HULLE BRA JONK. MOET DIT NIE LEES ZUMA SE WEERMAG PAS LITHULI HUIS OP NIE.

Magda ·

Ons veterane hardloop gate deur hulle shame arme klomp drommels.

Darius Els ·

Hulle kry nie eers SASSA nie!Is saam met Zoomer the Bloomer se nuwe vliegtuig op SANW se begroting.Hoekom kry troepe en pasiente 3 keer n dag pap &chicken in hul hospitale?

Annie ·

Vir wat wil hulle Z beskerm. Arresteer hom. Hy is nie n president se agterent nie

ANONIEM ·

Foeitog, “Struggle Liedjies sing”??? Die voorste klomp sing seker: “we want equal rights”, die middelste klomp sing weer “we want electric lights” en die agterste klomp kan niks hoor nie en sing” we want big corn bites” hehehehehe

Penellope Jones ·

Van hierdie “veterane” is nog baie jonk………dra hul jare baie goed ……en sommer nog lekker rats met die ‘dansery’ merk mens op………..

Pastoor ·

Hulle is veterane van graad 1. Sedert 1994 nieverder gevorder nie. Hulle het drs grade in graad 1. Kon nieverder kom nie….die struggle….Once bitten twice shy. Ek is n bobbejaan maar eksn ou bobbejaan

Rynhardt ·

Kommunisme het lankal n vastrap plek in SA! Betogings gaan niks help in land nie.Ekonomie was opsetlik vernietig volgens “Freedim Charter waarvoor NP geonderhandel het.Kyk na die foto van Umkhonto WeSizwe soldate (daardie is net n druppel in die emmer).Massas wat glo dat dinge gaan verbeter met Zuma wat gaan verdwyn, gaan dink weer! Nes die massas nie die politiek verstaan nie, verstaan talle afrikaanssprekendes dit ook nie.Mense moet uit hul fantasie verhaal kom, grondwet en verkiesing gaan jou nie red in SA nie!

Gerrit ·

Kyk die gefladder, wanneer daar ‘n Guy Fawkes-klappertjie tussen daardie brawe helde gegooi word…..

Eddie ·

Gerrit ek lag nou lekker vir jou kommentaar. Ek sal dit darem graag wil sien as daai klapper afgaan.

Johan ·

As al die veteran by Lethuli huis is , wie pas Nkantla op?Vra maar net.

oumie ·

Lyk vir my Mugabe het bietjie van sy oortollige plaas moordenaars deur die draad laat kom

Eben ·

Militêre veterane is ‘n skuilnaam vir SAW wat vir ANC optree.

Chris ·

Ag asseblief. Dit is die manne wat die AK’s op die skouer gesit het en die teenoorgestelde rigting weg gehardloop het.

Hendrik vd Westhuizen ·

En siedaar geen plundery of beskadiging van eiendom tydens die optogte nie. Wonder hoekom?

Sakkie ·

Hulle is uit en uit radikaal nes zuma. Lus vir moord en doodslag.Kan nie redeneer met iemand wat net tot die volgende 5 min vooruit kan dink nie. Of gladnie.5 Min dalk te veel tyd.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.