Foto’s: Roubeklaers betoon eer aan Madiba

Roubeklaers buite oud-pres. Nelson Mandela se huis.

Roubeklaers buite oud-pres. Nelson Mandela se huis.

Roubeklaers het, sedert oud-president Nelson Mandela se afsterwe op 5 Desember, by verskeie plekke landswyd saamgekom om eer te betoon aan dié oud-staatsman. Mense het onder andere by sy huis in Houghton, Johannesburg, en by sy standbeeld in die Nelson Mandela-plein in Sandton bymekaargekom.

Die foto’s is Maandag by dié twee plekke geneem en is beskikbaar gestel deur die regering se kommunikasie-afdeling, GCIS.

[ngg_images gallery_ids=158 display_type=”photocrati-nextgen_basic_thumbnails” number_of_columns=”4″ gallery_width=”600″ gallery_height=”400″]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.