Foto’s: Stofstorm in Bloemfontein

Foto: @tweetfrancois op Twitter.

Foto: @tweetfrancois op Twitter.

ʼn Reusestofstorm in Bloemfontein in die Vrystaat het indrukwekkende foto’s op Twitter opgelewer.‏

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

9 Kommentare

jongste oudste gewildste
Gert Malan

Ek bly nou-al amper twintig jaar in die Bloemfontein omgewing en het ek nog nooit so storm ervaar nie.

Kobus

Toe ek op Bloem op skool was, het ons altyd gespot en gesê dis Bultfontein wat verbykom. Hierdie lyk na ‘n bulletjie. Hopelik kom die reën gou.

Nuus_Leser

Ek weet dis ‘n sand storm, maar elk van hierdie fotos verdien ‘n medalje. Dis meesterstukke.

Annelie

In Bloem Groot geword. Baie Dit gesien! oooo en dan kom die reen!

Eugene Barnes

Lyk op die oomblik net so in Klerksdorp.