Foto’s: Stofstorm in Bloemfontein

Foto: @tweetfrancois op Twitter.

Foto: @tweetfrancois op Twitter.

ʼn Reusestofstorm in Bloemfontein in die Vrystaat het indrukwekkende foto’s op Twitter opgelewer.‏

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Gert Malan ·

Ek bly nou-al amper twintig jaar in die Bloemfontein omgewing en het ek nog nooit so storm ervaar nie.

Kobus ·

Toe ek op Bloem op skool was, het ons altyd gespot en gesê dis Bultfontein wat verbykom. Hierdie lyk na ‘n bulletjie. Hopelik kom die reën gou.

Nuus_Leser ·

Ek weet dis ‘n sand storm, maar elk van hierdie fotos verdien ‘n medalje. Dis meesterstukke.

Annelie ·

In Bloem Groot geword. Baie Dit gesien! oooo en dan kom die reen!

Theresia ·

Sjoe dit is verskriklik. Ek is bly ek bly nie daar nie, want ek het nou net huis springclean gedoen
En ek sou op ‘n hopie gaan sit en huil het as ek weer van voor af in diepte moes gaan skoon maak.
Sterkte aan almal wat deur die stofstorm geraak word.

Theresia ·

Sjoe dit is verskriklik. Ek is bly ek bly nie daar nie, want ek het nou net huis springclean gedoen
En ek sou op ‘n hopie gaan sit en huil het as ek weer van voor af in diepte moes gaan skoon maak.
Sterkte aan almal wat deur die stofstorm geraak word.

willie olivier ·

Ek kan onthou dit was in die 60’s toe ons sulke stofstorms in die Vrystaat gehad het. Die droogte was so erg dat die dam in Maselspoort opgedroog het.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.