Lerato Mgidlana, vrou van die sekretaris tot die parlement, Gengezi Mgidlana (Foto: ANA)
Thoko Didiza, voorsitter van die Nasionale Vergadering
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap (Foto: ANA)
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Ai, dit is darem wonderlik om ‘n eersteklas passasier op die soustrein te wees.
Kasper ·
Tipies gaan als nou oor blink en modeparade terwyl die erns van n sinkende land net n nagedagte is
tamara hatley ·
Plaas gaan almal in jeans en t shirts en gebruik die geld wat hulle spandeer op die lawwe uitrustings om kos aan minder bevoorregdes te gee.
zahn ·
Die meeste van hulle het nie die lywe om in jeans te sit nie..
Mel ·
Oef!!!!!! Wat ‘n spoggerige geleentheid!!!!!!! Nie geweet mens trek so aan na ‘n sirkus toe ni
Scalla ·
Mooi groot rok wat die een antie aan het.
C ·
Ek sou natuurlik ‘n lekker hardloop broek, los t-hemp en ‘n lekker paar tekke voorgestel het vir die geleentheid. As die popo die fan strike kan jy dan lekker vining daar wegkom. Hierdie anties gaan darem maar sukkel om met daardie hakkies te hardloop!!! LMGA vir die spul narre!!!!
Ilze ·
Natalie Maimane en Mev Zille, pragtig in swart. Baie stylvol.
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!