[Foto’s] Talle busse in Pretoria gebrand; paaie afgesper

Busse word Maandagaand (20 Junie 2016) in Mamelodi, Pretoria gebrand. Foto: Verskaf

Busse word Maandagaand (20 Junie 2016) in Mamelodi, Pretoria gebrand. Foto: Verskaf

Talle busse is glo Maandagaand aan die brand gesteek tydens gewelddadige betogings na aanleiding van die ANC se nuwe burgemeesterskandidaat vir Tshwane.

Die betoging het aanvanklik in Arcadia begin waar betogers ʼn metropolisiebeampte se motor omgegooi het. Die betoging het egter uitgebrei na Soshanguve, Mamelodi en Atteridgeville waar betogers al meer gewelddadig geraak en verskeie strate afgesper het.

Foto’s van die wrakke van gebrande busse wat deur inwoners gestroop word, is Maandagaand op sosiale media gedeel. Dit is in dié stadium onduidelik presies hoeveel busse gebrand is.

EWN het aanvanklik berig Putco het bevestig dat 20 van die maatskappy se busse in Atteridgeville gebrand is, maar het die verklaring later teruggetrek en gesê dit is net twee busse. ʼn Woordvoerder van Putco het glo aan die nuusagentskap gesê dat die busmaatskappy se bedrywighede Dinsdag geraak sal wees weens die busse wat vernietig is.

Volgens News24 is daar ook 19 Autopax-busse in Mamelodi gebrand terwyl hulle op pad was om die depot te verlaat.

Busse word Maandagaand (20 Junie 2016) in Mamelodi, Pretoria gebrand. Foto: Verskaf

Busse word Maandagaand (20 Junie 2016) in Mamelodi, Pretoria gebrand. Foto: Verskaf

Maroela Media verneem die Pumulani Tolhek op die N1 naby Hammanskraal is Dinsdagoggend gesluit weens geweld in die gebied. Verkeer is glo erg ontwrig weens die betogings en motoriste moes op die snelweg omdraai om van ander roetes gebruik te maak. TrafficSA het op Twitter beweer die Daspoort-tonnel is ook Dinsdagoggend weens betogings gesluit.

Die ANC het Maandag aangekondig dat Thoko Didiza die party se burgemeesterskandidaat in Tshwane vir die komende munisipale verkiesing sal wees. Kgosientso Sputla Ramokgopa, die huidige burgemeester, sal dus nie weer verkiesbaar wees nie, asook nie sy adjunk-streeksvoorsitter, Mapiti Matsena, nie. Die ANC in Pretoria is glo verdeeld in hul ondersteuning aan Ramokgopa en Matsena is ongelukkig omdat Didiza uiteindelik die keuse van die ANC se nasionale leierskap was.

Een van die gebrande busse. Foto: Twitter via @crimeairnetwork

Een van die gebrande busse. Foto: Twitter via @crimeairnetwork

Motheo Mtimkulu, die DA se mediabestuurder van die Tshwane-burgemeestersveldtog, het Maandagaand gesê die geweld in Pretoria se strate is aanduidend daarvan dat die ANC “oorlog maak met homself”.

“Hierdie geweld is ʼn simptoom van die ANC-faksievorming en binnegevegte nadat pres. [Jacob] Zuma en Luthuli-huis die plaaslike ANC teengestaan het deur ʼn buitestander te kry om as burgemeesterskandidaat vir die hoofstad te staan. Hierdie binnegevegte en ongehoorde geweld wys hoekom ons ʼn verandering in Tshwane nodig het,” het Mtimkulu gesê.

Hy het Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, uitgedaag om in te gryp en die geweld stop te sit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

73 Kommentare

Grap ·

En so kom die ANC ook tot sy einde interessante tye wat voorlê

john samuel ·

Nee ou maat, hulle gaan nog Laaank nie laat los nie…..

Johannes ·

Grap, jy droom as jy dink die ANC gaan hulle mag net opgee. Hulle sal dit met geweld en terreur behou net soos hulle dit ook gekry het. Onthou, die ANC is kommunistiese terroriste. Maar ons wou mos met hulle onderhandel…

christine ·

Ges jys reg in vorige kommentaar. Nou as ons reg is sal daai vlg. verkiesing nie gebeur nie. Jammer dat ons die jets kan verloor want hulle vlug landuit.

Pops ·

Mag die DA Tshwane wen in hierdie verkiesing. Ooooo, dit sal SO lekker wees!!!

Boerseun ·

Sal nie gebeur nie EFF staan beter kaans. Maar stem ma vir jou DA

Nadia ·

Tipies! Kry nie hulle s’n nie dan breek en brand hulle af en verniel. Het nog niks opgebou sedert hulle die land oorgeneem het nie.

john samuel ·

Hulle het beslis hulle persoonlike Bankrekeninge opgebou….

Johannes ·

Presies poot, hulle het in 7500 jaar se opgeskrewe geskiedenis net mooi niks to the beskawing bygedrae nie. Sedert die beskaafde blanke sy voet aan Afrika gesit het, het hulle niks gedoen om saam te werk, te leer en te bou nie. Inteedeel, hulle was nog net verantwoordelik vir diefstal, plundery, geweld, moord, verkragting en algehele chaos.

pieter ·

EK HET VOORSPEL RSA BRAND NA DIE VERKIESING EK WAS VERKEERD ONS BRAND NOU,SORRY EK TREK MY WOORDE TERUG.

Frederik ·

Pieter, ‘n kennis van ons in intelligensie reken dat hul mekaar met die volgende algemene verkiesing gaan skiet. Hierdie huidige afbrand is dus net die pudding voor die hoofgereg.

Christine Klue ·

a dis maar n taai tamaleki waar in ons land verkeer dink as ons as blankes saam staan en mekaar kan help dan sal dit ook baie beter met ons wit mense gaan en dan kan ons dalk weer n goeie weermag vorm die jong seuns opleiding laat kry en ons land verdedig soos toe ons ouers en ons mans gegaan het om ons land teen terroriste te verdedig

Stoney ·

Wat bereik hulle om busse te brand en infrastrukture te vernietig? Vandag het hy nie vervoer werktoe nie! Spoil your nose to spite your face! Ai, hoe bly is ek die grysstof in my kop is meer as wat sommige mense kan sê.

Johannes ·

More staan hulle by die bushalte en wag vir die busse wat hulle aan die brand gesteek het.

vierkleur ·

Die probleem is,dat hulle hierdie woede en haat , op n stadium op die blankes gaan rig,
en dan begin ons stryd ,voor ons weer vryheid sal geniet

Melt Olckers ·

Geen opposisie nodig om die ANC tot ‘n val te bring nie. Hulle doen dit self.

mc ·

Mooi man. Brand nou die land af tot op die grond en kry klaar. Julle wil mos.

Kobus ·

Ek sien in die berig van die gebeure op Netwerk24 hulle sê: “Die townships in en om die stad het Maandagaand gebrand.”

Ek was jare laas in Pretoria, is daar dan nou al townships in die stad ook?

Johannes ·

Kobus, Pretoria IS nou ‘n township… maar dit is mos hoe ons dit wou gehad het.

Koos ·

Die plek bestaan nie meer hulle noem dit nou tshwane teenoorgestelde as die ou Pretoria totaal verval dwelm en misdaad nes,vuil plek waar jy dit nie waag na sonsondergang nie…..hoop dit help Kobus

Melt Olckers ·

Dit is Atteridgeville, Mamelodi, Hammanskraal, Winterveld, en ook die plakkerskampe van Gemmora en Bremer Straat in Hercules.

André Marais ·

en so LIEG en BEDRIEG die anc vir hulle self ook want dit lyk nie vir My asof dit net 2 busse was nie – wat ‘n Barbaarse ding om te doen aai dit word net erger en soos baie dink en glo en sê dat hulle hoop die DA wen . . . . . . . dit gaan hier nooit verander nie en net ERGER word want dit is te laat – daai vernietigings moordadige geweld saad is al te diep en skiet al lankal wortel in daai koppe.

christine Klue ·

Ja waar is FW de Klerk nu tjoepstil geweet wat gaan gebeer en wat gan kom lekke veilige wegkruipplek gekry

Willie Britz ·

Die ANC is van nature anargiste. Hulle het deur anargie die regering gekry. LW ek sê nie beheer oor die land nie, want beheer beteken orde en geregtigheid. Nie een van die twee bestaan tans in SA nie. Die blaam vir alles wat vandag in ons land verkeerd is, lê vierkantig op die skouers van die ANC en hulle bondgenote. Hulle volgelinge is deur hulle meesters grootgemaak om te brand en te breek. Omdat hulle meesters nooit geleer het om te bou en te verbeter nie, weet hulle nie nou hoe om die volgelinge te beheer nie. Ek stel voor hulle gebruik dieselfde geweld wat hulle aanwend om hulle volgelinge se stemme te behou, om die verwoesters te straf vir wat hulle nou aan SA doen. Maar, ek is bevrees, daar is nie genoeg murg in daai pype nie!

neelsie ·

Volgens’ sy ydele ‘mr zuma sal die anc regeer tot Jesus terugkeer……. so wees gewaarsku, die uurglas loop leeg!

Irene ·

Waar is die groot koppe
Nee hul skuil in die kantore en doen niks nie Hoekom kom hulle nie daar waar die gevaar is nie en kom praat met hulle nie te bang hul is die opstokers kruip weg kom zume en gwede waar is julle nou

PJ ·

Netso ou Jakes moenie moed verloor dai wigte en teenwigte is nou definitief in plek

yolandi ·

Dankie FW vir die chaos en vernietiging wat jy oor Suid-Afrika gebring het…….

cobusp ·

Ja mens hoor niks van die ou bogger nie en ook niks van pik botha.roelf Meyer. En al hulle trawante……….

John ·

Mense moet baie versigtig wees waar hulle ry. Veral snags. Moet veral nie verdwaal nie!!! Betaal versekeringsmaatskappy vir onrusskade deesdae of moet spesiale versekering uitgeneem word? Trauma-skok is langdurig. Ons moet nie dink moeilikheid is altyd net ‘elders’ nie. Die polisie is nou bang om verwoede skares tee te gaan. Erge skade vind gevolglik plaas.

Kobus ·

Kyk of SASRIA versekering by jou korttermyn polis ingesluit is.

vermeende ·

Ek sukkel met die een, hoe gaan hulle dit op apartheid blameer?

van der Merwe ·

Ai mense, dit is ons eie skuld dat dinge so verloop. Ons maak mos gedurig staat op menslikheid, en wil ewig die wêreld ‘n beter plek maak. FOUT wat ons gemaak het. As ons nie opvoeding en medikasie aan die boorlinge verskaf het nie – sou hulle nou vêr in die minderheid gewees het – ‘n bedreigde spesie wat in die Kruger Park met hulle stertrieme rondgehardloop het en ‘n besienswaardigheid vir die burgers wat die land gemaak het wat hy was voor ANC bewind. . .

Josua Keys ·

Hierdie is n beplande optog wat deur die ANC self beplan was as jy my vra, nou het die ANC tjommas mos net weer n rede om nog belasting geld te steel want die busse moet vervang word, elke bus gaan so 10Mil kos om te vervang want sy rekenaar stelsel aan boord is van die gevorderdste ter wereld die GPS stelsel praat 11tale in SA waarvan een “Fanagalo” is om heuning om witmense se monde te smeer wat mos dink dat die tipe swart mense afgodsbeeltjies is wat deur apartheid daar gestel was en hulle jammer moet kry. Mag die DA hulle vermorsel in die verkiesing anders gaan “Rommel SA” net verder verbrand, mag Trump die Amerikaanse verkiesing wen dan het SA weer n kans om na iemand op te kyk vir hulp voor die ANC alles gaan verwoes.

Wat-ek-lees ·

Ai, waar is oom John (Vorster) en oom Jannie (Smuts) nou om hierdie chaos nek om te draai . . .

Melt Olckers ·

Dalk sal Oom Jacob ‘n Marikana trek op die betogers.

Jackie ·

Suid Afrika sal nooit weer die mooi land wees wat daar was nie. Al die lelike goed sal altyd saam Suid Afrika gaan. Die ANC sal altyd aan bewind bly , maak nie saak wat nie. Rede hiervoor is, is omdat die blanke nie meer saam staan soos in die boere tyd nie. Want nie alle blankes stem nie die ou handjie vol van ons wat stem is nie naastenby genoeg teenoor die ANC nie. As ieder en n elk van ons Blankes net wil stem sal SA dalk weer gebore word. Dis maar net my opinie. Want Alles ruk hand uit in SA

GJ de C K ·

Ja ek wens met jou Jackie. As dit maar al was wat dit sou kos. Maar ongelukkig maak blankes net bietjie meer as 3% van die totale kieserstal op.

Dit kan nie meer politiek soos gewoonlik wees nie.

Freek Hennop ·

40% van ons skool se kinders het a.g.v. die toemaak van paaie nie opgedaag vir skool vandag nie. Eksamens en ander werk is erg ontwrig hier!

Varkie ·

Weet nie hoekom kla almal so oor die brandstigting nie… Almal weet dat in die land is diens lewering uiters swak, en die ANC se nogal as jy n probleem het, gaan klaar dit liewer op deur die regte kanale as om goed aan die brand te steek, min wetende dat diens swak is, jy word of nie gehelp nie of jou klagtes word geignoreer so dis al manier hoe mens n reaksie uit hulle kry.

christine Klue ·

Hkm laat hulle nie Dr Coetsee en sy seun vry nie en hkm kry hulle nie vir wouter basson om te help nie daai man alleen is gif vir die Anc maar hulle weet hys gevaarlik en maak dood

Adpvil ·

Elkeen wat nie stem nie vir die opposisie nie is aanspreeklik vir die oormag wat die ANC het. Ons kry die geleentheid om te stem, maar doen dit nie. Dit is soos Jackie sê, ons staan nie saam nie. Dit is asof ons dink dat dinge gaan verander deur terug te sit en van die kantlyn af kommentaar te lewer.

Eliza-beth ·

WENS almal wil wakker word enbesef by die stembus is die enigste plek waar jy ‘n verskil kan maak! Maar nee, nou brand hulle busse wat HULLE in elk geval nie in die eerste pelk voor betaal het en ook nie gaan betaal om te vervang nie – dis maar weer die wurgende belastingbetaler wat se geld moet help. Hoe dink hul sal enige buitelandse maatskappye wil belê in ons land en hello-o-o -o – dis hoe daar werk geskep gaan word, deur buitelandse beleggings ens. Elke leser heir moet asb tog met hul werkers praat en die tipe ding aanhoudend onder hul aandag bring. Dat hul kinders nei werk gaan kry eendag nie want niemand wil in die brandende land belê en as hul enigsins verskil wil maak moet nie vir ANC stem nie!

Jan maak n Plan ·

Ja dis nou baie mooi. DIt is duidelik dat om n burgermeester te wees ook nie vir hulle n manier is van inkomste terwyl jy op jou bas sit en niks hoef te doen behalwe om vir jou maatjies te sorg nie. Eks mal hieoor.

pieter ·

Kan nie glo die ANC se dis nie hulle mense nie nou wonder ek wie se mense is dit skrik tog net wakker dis julle mense die ANC

Gerhardt O ·

Hierdie lyk soos veskillende volke wat baklei oor die soustrein- Pedi teen Xhosa, of wag, eintlik is dit normale misdaadigeheid geleer vir generasies al.

Hulpeloos ·

Ons land is in chaos gedompel. Hulle brand als af. Elke dag word daar hoeveel van ons gemoor geroof en dan “worry” Woolworths oor ek hulle hierdie maand R300.00 te min betaal het. Hulle kan vir my part iets gaan druk!!!!!!

M'Lady ·

As die NP onderhandelaars maar net Margaret Thatcher se woorde ter harte geneem het ” The ANC is a typical terrorist organisation. Anyone who thinks it is going to run the government in SA is living in cloud-cuckoo land”.

Joann ·

De La Ray De La Ray sal jy die boere kom lei. Zuma moet pa staan vir die gemors

Vra maar net? ·

Ek vra maar net, wie gaan die skade betaal? Of gaan daar weer gestaak en betoog word deur skole af te brand, omdat daar nie busse is nie? Word daar weer gestaak omdat hulle in sulke slegte omstandighede moet leef en werk!

Essie ·

Ai, hoe verlang ek na die dae van donkiekarre… paaie was stiller en veiliger, minder ongelukke. Pleks hul brand sommer die vreeslike klomp taxi’s ook aan die brand!

PJ ·

Ou de klerk jy sit seker èrens oorsee en kyk op TV wat aangaan in SA na jou suksesvolle onderhandelinge of een uit tien besig om die checks en balances uit te werk

Joa ·

Ek dink wat almal hier vergeet, is dat Suid -Afrika sou verseker gebrand het indien alles nie gebeur het soos dit het gedurende 1991 tot 1994 nie. Toe sou die wit afrikansers die teiken gewees het. Nou is die teiken net om te verwoes en brand. Wat ookal die redes is, ons land gaan nog baie brand.

Rynhardt ·

MAROELA SE FOTO’S VAN BETOGINGS EN BRANDE WYS DIT GAAN UITKRING LANDWYD! ARIKANERS IS TE BLIND OM TE SIEN WAT AAN DIE ONTWIKKEL IS.ONS MENSE IS IN DIE MIDDEL VAN ALLES VASGEVANG! ONS MENSE MOET OPHOU FOKUS OP N NUTTELOSE VERKIESING WAT LANKAL DOOD IS.DIE POLITIEK IS NET LEWENDIG VIR POLITICI WAT TUSSEN R122000 EN R226000P.M. VERDIEN, AFHANGENDE DIE PARTY WAT HUL DIEN! AFRIKANERS DIE VLAMME IS REEDS ERG EN GAAN NOG ERGER RAAK OM JOU!

manie ·

Op 21/06/2016 het die plakkers van comora die drank winkel van George in booysens gestroop end daie skade aangerig tg treking verlies aan vooraad’computer’box die sap kan nie al die brand punte in die gebied hanteer nie’ so het blankes op oop bakkies daar rond gejaag met klop jong blankes agter met stokke /ysters/wat ook al Ek dink die blankes moet uit die geveg bly gee mens kan *-300 mense met stoke ens aanvat nie gaan in julle erwe in end beveilig julle woonings end Los die bekleier vir hulle daar buite die meeste blankes is ontwapen ..

Johannes Meintjes ·

Daar is dit nou. Die gesig van die Nuwe SA wat FW, die Broeders en die wereld wou gehad het!

wens ·

Ja, vandag brand ons die busse en more wag ons vir dieselfde busse om op te daag???? hiehiehie.

SkarrelKind ·

Wens, hoe lekker giggel ek ook nou vir die spul – nie die skerpste potlode in die sakkie nie. Whahahaaaa! More staan hulle in die koue en wag vir ‘n bus, om nie op te daag nie, nie werk toe te gaan nie en honger te gaan slaap. Hoe briljant. Afrika is ‘n sirkus op sy eie, werklik waar … Mens kan net lag of die kontinent verlaat – wat anders??

johan smith ·

Ek was pas in Iran en n gesegde van die Iraneese geleer” democracy gives you the right to be wrong,but not the right to do wrong”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.