Foto’s van die supermaan

Die foto is deur Nasa op Twitter gedeel en is in Portugal geneem.

Die foto is deur Nasa op Twitter gedeel en is in Portugal geneem.

‘n Supermaan was Sondagaand oor groot dele van die wêreld sigbaar.

Die maan was 14% nader en 30% helderder as ander volmane vanjaar. Dit was die tweede supermaan vanjaar nadat daar ook op 12 Julie ‘n supermaan voorgekom het. Die volgende supermaan is op 9 September.

Die onderstaande foto’s is deur die Russiese ruimtevaarder Oleg Artemyev geneem vanaf die Internasionale Ruimtestasie. Hy het die foto’s op Twitter geplaas.

Die onderstaande foto’s is in Washington geneem deur Bill Ingals van Nasa en op Flickr geplaas.

Foto: NASA/Bill Ingalls

Foto: NASA/Bill Ingalls

Foto: NASA/Bill Ingalls

Foto: NASA/Bill Ingalls

Foto: NASA/Bill Ingalls

Foto: NASA/Bill Ingalls

14696484257_3cbc1bd88c_z

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elizabeth ·

Nou-ja dankie tog! Iets anders as moord en doodslag en is dit nie pragtig nie! Nou soek ek nog steeds net iets om oor te lag ook ; )

louise rossouw ·

Eks verlief op di maan en op volmaan oggende as die maan sak praat ek met die somtyds goudgeel maan en somtyds silwer maan asof dit my geliefde is. Dan hang di maan so reg voor my soos ek in di straat afry oppad werk toe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.