Foto’s: Vier beseer in Boksburg-ongeluk

Die ongelukstoneel naby Keurboomstraat in Boksburg op 11 April 2015 Foto: Netcare 911

Die ongelukstoneel naby Keurboomstraat in Boksburg op 11 April 2015 Foto: Netcare 911

Vier mense is Saterdagmiddag in ʼn ongeluk op die R554 in Boksburg, Gauteng, beseer.

“Twee motors was in die ongeluk naby Keurboomstraat in Van Dykpark betrokke,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, in ʼn verklaring gesê. “Een van die motors het omgeslaan, deur ʼn heining gebars en in ʼn private erf tot stilstand gekom.”

Vier persone het ernstige beserings opgedoen. Hulle is op die toneel behandel en na die hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.

“Die polisie ondersoek die oorsaak van die ongeluk,” het sy gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

5 Kommentare

Mandy ·

Please keep your horrible and sarcastic comments to yourself!!! It was my sister in that accident and her fiancé! And no, no alcohol or cellphones involved, it was an ACCIDENT!!!!!! they could’ve died! and the fact that they alive or not seriously injured is nothing short of a miracle!!! And this on the day that we had the 9 month anniversary of our younger sister that passed away at the age of 18. So our family have been through hell!!! And to make jokes and say harsh things about someone’s sad situation and pain is totally disgusting!!!!

Peter Says ·

Mandy,
Miracle indeed, don’t allow social media comments to put you down. Hope your family recover soon.

Dominique Dercksen ·

Mandy, people will always judge before knowing the facts. Glad to hear your family is oride. Stay strong and ignore the comments. It’s good that you stood up for your family and posted your story. People must learn to have all the facts first, before judging. Good luck for you and your family and your recently loss and hurt.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.