Foto’s: Voertuie in ligte laaie tydens betoging

Die uitgebrande bakkie. (Foto: ANA)

Ontstoke betogers het Woensdagoggend ʼn bus en ʼn bakkie tydens protesaksie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek.

Kapt. André Beetge, woordvoerder van die polisie, het gesê dié voertuie is op Missionweg in Westville naby Kwadwesi aan die brand gesteek toe inwoners opgeruk het oor ontevredenheid oor munisipale dienste en ʼn gebrek aan elektrisiteit in dié gebied.

’n Groep van sowat 100 inwoners het sedert 05:00 dié pad met brandende bande versper waarna die voertuie aan die brand gesteek is. Teen 06:30 was die bus en bakkie heeltemal uitgebrand.

Die polisie se eenheid vir openbare orde was op die toneel en het die skare verjaag.

Die pad is sedertdien weer oopgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

15 Kommentare

Ben ·

Dit is tragies dat mense nie die verstand het om by die regte persone in die regering te gaan kla oor swak dienslewering nie maar liewer onskuldige mense se eiendom te verwoes. So kom die Armoede aangestap. Gaan jy vir ‘n mens iets gee as jy weet hy gaan die iets aan die brand steek?

Geregtigheid !!! ·

Hulle wou dan nou die ANC aan bewind gehad het. Hoe nou !!!!! Weet nie wat hulle wil hè nie !!!!!

Thinus ·

Hierdie mense se vlak van logika is verstommend. Hulle wil krag verniet he, hulle wil water verniet he, hulle wil dienste vetniet he. Hulle wil als he maar vir niks betaal nie. So reken die massas nou dat die res vir hul demands moet betaal tetwyl hulle dit misbruik en as hulle nie hul sin kry nie, gaan hulle soos hooligans tekere en brand bande, voertuie ens todat hulle hul sin gekry het? Almal van hulle is dieselfde, brand, breek af, vernietig en kom weg daarmee. Patetiese regering wat geen beheer oor hulle eie mense het nie. Ons kort ons eie onafhanlike land, waar ons nelating geld vir ons kan werk, want hierdie klomp en die regering is besig om alles af te trek wat lei tot agteruithang en verval.

toy ·

Hulle bring die swaarkry oor hul self, kan hulle nie liewers iet positiefs doen nie.

George in Bloem ·

Daar word maar altyd enige iets as verskoning gebruik om bietjie chaos,anargie,moord,diefstal en ander misdadigheid te pleeg. Die kanse om aanspreeklik gehou te word daarvoor in SA deesdae is maar bitter skraal want hierdie korrupte patetiese ANC sirkus regering is baie slap wat wet en orde aan betref.Ongelukkig sal dit hier in Afrika nimmer as te nooit verander nie.

Christo coetzee ·

Die meeste van die Protes optog gangers is werklose mense war gebruik word. Hulle word seker betaal.

Boet Fasie ·

Swak dienslewering, maar hulle betaal vir niks nie- kry alles verniet vernietig en plunder alles wat hulle kry , hoeveel wil hulle nog gratis kry. gaan kyk bietjie hoebeel kry SASSA in een huis. Kyk hoeveel het vol DSTV pakkete, selfone en watse karre ry hulle – maar hulle kry dienste en huise gratis.

Alida X ·

Ja hulle wou die ANC aanbewind gehad het. Hulle het nou nie gekry wat ANC vir hulle belowe het nie en gaan so tekere. Sal weer vir die ANC stem en glo hierdie keer gaan beloftes nagekom word.
Die probleem is hulle verstaan gladnie dat enige regering se geld van belastingbetalers af kom nie. Hulle dink dit word net gedruk.

honourable member ·

Dis so interessant dat die mense wat die minste bydrae tot enige iets in hierdie land lewer altyd die meeste bohaai opskop oor alles en net verwoes. Ons wat so baie belasting betaal moet die bohaai opskop want ons moet vir alles in hierdie land betaal.

Jean ·

Dis die monster wat die regering geskep het.Afhanklik van toelaes,Brand en plunder tot jy kry wat jy wil he…en hulle kry. Twee,drie weke gelede is kampusse onregeerbaar gemaak,matrasse gebrand,bande,dromme en wat ook al volgende week R947milj.vir swak skuld en almal loop met note pads toe baklei die wat nie in koshuise bly nie ook vir kos toelaag..en wat gebeur? Univetsiteit besig met beraad…te lekker! Ag nee wat hierdie beautiful land van ons is nou net n herinnering,tragies.

lvh ·

Hulle will as 1e wereldburgers behandel word, maar gedra hulle dan as iemand uit ‘n bos?! Geen hoop hoegenaamd nie! Moet net nie apartheid hiervan die skuld geen nie, want almal wat “deel was van die apartheidsjare” het NIE so gehandel nie.

Penellope Jones ·

Mooi man.
Goed wat werk en heel is, is tog so intimiderend.
As dit stukkend, of af- of uitgebrand is, dan voel mens mos nou Baie beter . . . . .

jakes ·

Eerste prioriteit van betogers is om iets aan die brand te steek, dan volg plundering van winkels, veral bottelstore en selfoonwinkels. Dis tragies maar lagwekkend. En dit word van kleins af geimplementeer.

Chrisjan ·

Die vernieteging van privaat eiendom is die polisie se skuld .Hulle HET informante so hulle WEET voortydig wat kom waar maar kom altyd te laat om die skare betogers uitmekaar te jaag.Daar moet van die regering af geeis word vir skade aan private wisdom wat beskadig of vernietig word tyres onwettige betogings

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.