Kapt. Tlangelani Rikhotso, woordvoerder van die Valke, het gesê 26 vroue, insluitend verskeie kinders, is uit die bordeel gered. Volgens Rikhotso is hulle tussen 14 en 37 jaar oud. Die vroue is van provinsies van regoor die land afkomstig.
Rikhotso het gesê 19 mans wat op die perseel gevind is, word tans ondervra. Een van die mans is glo ʼn Nigeriër. “Die Valke het ʼn wenk ontvang dat die perseel as ʼn bordeel bedryf word deur buitelanders. Niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar ons is op soek na die beweerde meesterbrein.”
Volgens Rikhotso staan die departemente van maatskaplike ontwikkeling en binnelandse sake, die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag hulle by in die ondersoek. “Die departement van maatskaplike ontwikkeling sal seker maak die slagoffers kry die nodige mediese bystand en sielkundige hulp soos nodig.”
Dit ook nog !
Ai….. Word hulle nou gesteur wyl hul besig is met versoenings werk!!!!
Ignoreer asb. Wou nie rapporteer nie.
Wou ook nie raporteer nie!! Jammer.
Waar gaan dit eindig?
Dit is so opmerklik dat elke keer as daar op bordele, mensehandel, en verdowingsmiddels misdade toegeslaan word is daar altyd sekere mense van ʼn sekere nasionaliteit betrokke. Ontvang hulle opleiding in hulle land van herkoms? Dit is ook opmerklik dat Suid-Afrilaners op ʼn baie kleiner skaal betrokke is.
Die Nigeriers is altyd besig met plannetjies om geld te maak.
Wie het nou aan daardie idee van geldmaak gekom.
Ek sou nie in n maand van Sondag op die idee gekom het nie.
Hulle moet die Nigerians uit SA gooi. Hulle is krimenele. Hulle verkoop dwelms is betrokke by hijaks en bordele en ontvoering en moorde. Hulle is BAD news.
Ons is netnou daar verby om te kyk wat aangaan,en besigheid gaan aan soos normaal.Nice van die klopjag,maar dink nie dit het enigsins gehelp nie.
Stock rotation. Die klopjag is uitgevoer, polisie van toneel af, nuwe voorraad daag op, besigheid gaan aan soos normaal. Welkom in Afrika.
Dis wat gebeur wanneer jy onkruid pluk maar nie die hele wortel uittrek nie.
Hulle is kamtig “gered”, maar glo my, ek verstout my om te sê dat elkeen van hulle daar is omdat hulle daar wil wees. Dit is ‘n manier vir hulle om aan die lewe te bly, danksy ANC.
My tyd raak minder ouderdoms gewys, maar dink aan my kleindogters 10 en 12 jr oud wat in hierdie ontstuimige land groot word.
Ja, Hannie, ek weet hoe jy voel, my twee kleindogters is 11 en 9 en ‘n seuntjie op pad. Ons kan maar net bid en vertrou dat die Hoër Hand sal ingryp en vir ons ‘n ware leier gee, wit of swart.
Bietjie humor, die vroulike weergawe van so ‘n plek is ‘n bordeel, die manlike is ‘n boltros.
Duisende mense sterf daagliks aan vigs maar die klomp steur hulle mos nie daaraan nie, kinders word besmet en dra dit oor en die vroue wat die “werk” uitoefen het dit miskien ook raak in verwagting en die baba het dit ook en so gaan dit maar net aan en aan.
Wou seker nie meer freebies vir die polisie gee nie.
Nogal n romantiese plek! Jou behoefte moet groot wees!!
Skokkend!
en moet die blondekop oom wat so kaalvoet staan nie by die hiis gewees het nie. seker maar sy deel vir versoening kom
doen met al daai swart meisies.
Let op die drie witmans.
Stem, paul..tenminste nie rassisties..lmga
Wys die gesigte hoekom hul agterkant…miskien is daar getroude mans wat na so n vuil nes gaan……mense wat word van ons ras om so laag te daal om by sulke gemors betrokke te raak. Ek het wit dogters ook op die nuus gesien maar net hul bene. Sies kyk hoe lyk die plek……..vuil. Wil nie eers so n plek betree nie……skande om daar te wees.
Wettig prostitusie en al die Nuwe RSA se probleme is binnekort uit die weg geruim.
Kots. Daai plek is sif verby, en die Vader alleen weet watse siektes daar rondloop. Kan enige man rerig so lus raak? Ek gril my dood.
Eeewww, ek sal nie eers dat my honde op daardie beddens slaap nie, siesa!