Foto’s: Vryheidsdag: Só onthou ons 1994

Suid-Afrika vier vandag, 27 April 2014, twintig jaar van demokrasie. Hier volg ‘n paar foto’s uit 1994 om Vryheidsdag mee te vier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Jasper ·

Baie oningeligte mense het met eerlike bedoelings aan daardie referendum deelgeneem en word nou wreed ontnugter.

Shannon ·

Ek gewaar nie die NNP se prentjie op die stem brief nie. Het die party wat die reënboog moontlik gemaak het en al die vrede en voorspoed veroorsaak het dan nie deelgeneem nie ? Of het hulle toe saamgesmelt met die Soccer Party ?

alet ·

Die NNP het seker by die dagga party aangesluit hulle stem nie besig om dagga te plant en te pluk dis mos medisyne

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.