Foto’s: Weermagdag in Potchefstroom

Tentoonstelling van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag tydens Weermagdag op 21 Februarie 2015 in Potchefstroom, Noordwes (Foto: Potchefstroom Armed Forces Day, Facebook)

Tentoonstelling van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag tydens Weermagdag op 21 Februarie 2015 in Potchefstroom, Noordwes (Foto: Potchefstroom Armed Forces Day, Facebook)

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Saterdag Weermagdag in Potchefstroom, Noordwes gevier.

Die Weermag het sy toerusting en vermoë ten toongestel.

Dit is die derde keer wat SANW Weermagdag vier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

scalla ·

Wat het hul gevier, dit was onnodig, geldmors, die regering is elk geval bekend daarvoor, wat is bereik en wat was die doel?

John ·

Die doel van hierdie weermag dag is seker in die duister. Dit is interresant dat n plek soos Potch gekies is vir hierdie geldmors dag want hier is ñ moontlike area waar daar in die volgende verkiesing vuurwerke kan spat. Die moontlikheid dat Potch onder ander bestuur mag wees is seker ñ nagmerrie vir die huidige bestel. So word daar nou benoude spronge geneem en lekker geld gemors om stemme te koop.

CHRISTA ·

Wel as Potch se mense deur hulle geldmorsery beindruk word, verdien hulle so ‘n party wat als laat uitmekaar val.Hulle moet dan net nooit weer kla nie.

Paplepel ·

Ek was regtig beïndruk! Ek kon dit nie glo nie, dit het my verstom!… Ek het nie geweet ons Weermag het nog soveel voertuie wat werk nie.

Arnold Bezuidenhout ·

As n oud sap lid lyk net na die fotos en sien hoeveel uit pas

Chris10 ·

Die kwaliteit van die foto’s onderaan die berig is nogal swak.
Onthou van die Bome wat afgekap is vir hierdie geleentheid.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.