Fourways-bomdreigement ʼn “vals alarm”

fourwaysDie polisie het bevestig dat die bomdreigement Dinsdag by die Fourways-winkelsentrum in Johannesburg ʼn vals alarm was, berig EWN.

Die winkelsentrum is ontruim ná berigte dat springstof in die gebou geplant is. ʼn Lid van die publiek het glo die polisie in kennis gestel dat hy ʼn groep mense afgeluister het wat ploftoestelle wou plant.

Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.