Franschhoek-moord: Inspeksie ter plaatse op wynlandgoed

Chanel du Toit (foto uit eNuus-video)

Chanel du Toit (foto uit eNuus-video)

‘n Verwarmer het ‘n sleutelrol gespeel in die verhoor van Johan du Toit wat vermoedelik sy vrou bykans vyf jaar gelede op ‘n bekende wynlandgoed vermoor het. Hy staan tereg vir die moord op sy vrou, Chanél, maar hy ontken skuld. Die hof het nou die kothuis besoek waar sy vermoor is.

Lees alle vorige berigte oor Chanel du Toit op Maroela Media.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

pop ·

Vyf jaar!!!!Dis skandalig, Vrouens word links en regs vermoor en die mans gaan aan met hulle lewens of dit n lastige vlieg was waarvan hulle ontslae geraak het.

NEL ·

Stem saam met jou Pop, Net so paties soos die ondersoek na die bylmoordenaar wat steeds op vryevoet is. Ek ruik ‘n rot, iemand het iets onder deur die tafel ontvandg in beide gevalle

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.