Willem de Klerk, seun van oudpres. FW de Klerk, is Dinsdagaand in die ouderdom van 53 oorlede.
De Klerk (53) is in Durbanville in die Wes-Kaap dood nadat hy sy stryd teen kanker verloor het.
“Die familie sal mettertyd ʼn verdere verklaring uitreik betreffende begrafnisreëlings,” het Dave Steward, voorsitter van die FW de Klerk-stigting, gesê.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
4 Kommentare
Innige simpatie aan die De Klerk familie
Dit altyd hartseer om iemand aan dood af te staan, simpatie.
Verstaan egter nie hoekom nuus.
Groot verlies vir familie. Sterkte en mag God se seën en genade julle deur die donker tyd dra.