FW de Klerk-stigting beskuldig Memela van haatspraak

'n Skermskoot van die webtuiste waar die artikel verskyn

‘n Skermskoot van die webtuiste waar die artikel verskyn

Die FW de Klerk-stigting het toegetree tot die koor van veroordeling vir die artikel deur die hoofdirekteur van Nasionale Kohesie in die departement van kuns en kultuur, Sandile Memela, “omdat die enigste doel daarvan was om rassehaat aan te wakker”.

Maroela het vroeër reeds breedvoerig oor Memela se  skrywe in Thought Leader berig, wat onder meer deur AfriForum Jeug, die Vryheidsfront Plus en die Christen-Demokratiese Party veroordeel is. Klik hier om meer te lees.

Die Stigting doen ‘n beroep op die departement om Memela se optrede te veroordeel.

Lees ook:
Ope brief aan Zuma oor Oscar-“haatspraakartikel”
Nuuskommentaar: “As Oscar ‘n swart man geskiet het was hy ‘n held” – Is erger rassisme as dit moontlik?
VF Plus gaan beampte by MRK aankla oor ‘rassistiese’ Oscar-artikel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

12 Kommentare

jongste oudste gewildste
D'lia

Wat die hel gaan aan met die swart bevolking van Suid Afrika? Waarom blameer die President tot die skoolkinders alles wat in Suid Afrika fout gaan op die blanke bevolking nogal by name van “APAAAARTHEID” soos hul dit noem? Wanneer gaan hul verantwoordelikheid vir hul eie foute aanvaar? Die ANC is 20jaar aan bewind en blameer steeds di blankes! Hierdie is nou genoeg ons hoor nie meer nie!!!! Wat wil hul eindelik hê?

j blom

Ek sal jou se D’lia ons wittes het hulle te veel bederf met kos klere werk ens en nou wil hulle ons eiendom ook he.Hulle was nog altyd bedelaars en is nou nog arrogant ook en hoe meer hulle gekry het hoe meer wil hulle he.Kyk hoe het hulle SA se infrastruktuur in duie laat stort. hou niks in stand nie maar hulle wil altyd die beste he net om te verwoes.Ek is ook al keelvol dat hulle 20 twintig jaar na FW en sy troepe die land weggegee het deur lee beloftes aan die blankes nou wil hy op… Lees meer »

Dan

Die FW de Klerk-stigting probeer nou munt slaan uit hierdie storie van die opper-rassis Memela. Die veroordeling deur hierdie sogenaamde stigting kom ook ‘n ruk na Memela se uitlatings, sekerlik nadat die kat eers goed uit die boom bekyk is om tog net nie ‘n “polities inkorrekte” uitlating te maak nie. FW de Klerk leef nog nes voorheen in ‘n absolute droomwêreld waaruit hy nooit gaan ontwaak nie, maar sy volksgenote betaal sedert 1994 baie duur vir sy drome. Lees hierdie artikel, uit die konteks waarvan sekere van de Klerk se drome manifesteer: http://www.fwdeklerk.org/index.php/en/latest/news/234-speech-the-new-sa-at-20-the-need-for-real-transformation Hierdie kamstige stigting “doen ‘n beroep… Lees meer »

Shannon

Hiert !! Slaan oom FW, weer toe. Of is dit net `n stigting ? `n Ouma word vir ure lank saam met haar minderjarige klein kind aangerand en gemartel en die stilte van onze leiers – voormalig en denkbeeldig – is soos die skraal windjie oor `n plattelandse begraafplaas. En tog nou ! .. nou dat daar haat spraak is … nou slaan ons toe. Staan terug mense, die een en negentigste kaal kop president van Zuid Afrika is aant storm ! Ek neem aan, Maroela, dat hierdie enetjie nie geplaas sal word nie Meneer sensor beer ? Ek meen,… Lees meer »

Shannon

Nou maar goed … la ek net wee kyk … nee, dis nog steeds daar. Hoe sou u dit verkies agbare administrateur en vloekwoord verwyderaar ? Ek kan soos `n hof nar na u toe huppel, neer buig en `n woordelikse aalmoes by u voet’n end laat. En u kan die stank van my met `n half lammerige en minagtende swaai van die hand weg dryf. Of u kan my met blote stilte laat stjoe in my wroeging van verleentheid. Ek smeek vergifnes !! Die lewe is niks werd sonder ware liefde. Terwyl u besluit, laat my gerus toe om… Lees meer »