Mmusi Maimane se bedanking as DA-leier is dalk binnekort aan die hand.
Maimane het ’n mediakonferensie vir 15:00 by die party se kantore in Bruma in die ooste van Johannesburg belê.
Hoewel dit nooit moontlik is om met sekerheid te sê of ’n politieke leier gaan bedank nie – planne kan op die nippertjie gewysig word – staan die tekens van sy bedanking vol in die blom.
Mense wat sedert Sondag met Maimane gepraat het, het sy bui as “mismoedig” bestempel.
Dit nadat Helen Zille in die magtige posisie van leier van die DA se federale dagbestuur verkies is. Zille se verkiesing kom daarop neer dat Maimane se leierskap, visie en kandidaat vir die pos verwerp is.
Sy naaste vertrouelinge het sedert gisteraand radiostilte gehandhaaf en hulself onopspoorbaar gemaak.
Maimane het ook Maandag geen geheim daarvan gemaak dat hy Herman Mashaba se bedanking as burgemeester van Johannesburg ondersteun nie. Mashaba meen die Zille-groepering se magsoorname is ’n moreel verwerplike en onaanvaarbare skuif na regs.
Maroela Media is voorts bewus van minstens drie DA-LP’s wat dit tans baie sterk oorweeg om op grond van dieselfde rede te bedank.
Komaan mense julle moet saamstaan. Ek hou van Zille so weet nie of dit goeie nuus of bad nuus is nie.
Wat kan Zille doen, sy is’n joernalis.
Het sy al ‘n besigheid begin?
Ken sy ekonomie?
Weet sy hoe om met unies te onderhandel?
Ons land het leiers nodig wat ‘n entrepeneurs agtergrond het soos Trump. Hy hey ten minste ‘n graad in ekonomie!
Alhowel ek nie Zille se terugkeer ondersteun nie, is sy ‘n beroepspolitikus en Trump nie. Trump het oa ook heelwat ondervinding van prostitute en ek kan jou verseker dit maak nie van hom ‘n staatsman nie.
Net jammer tantrum Trump het nie ‘n ruggraat nie!
Ek kan nie glo julle sê so iets van Presedent Trump nie in vergelyking met julle presedent dink ek julle kan hom aanspreek as Mnr Trump
Okay Sweis. ‘ n Mnr Tantrum Trump.
Ek ondersteun geen politieke party meer nie, maar:
1. Helen Zille was ‘n suksesvolle premier van die Weskaap
2. Het van die WK die provinsie gemaak met die minste werkloosheid
3. Onder haar was duidende ambagsmanne opgelei en in werk geplaas in die WK
4. Skoon rekord itv korrupsie en spandering van geld ens ens ens.
5. Was ‘n goeie voorbeeld in baie opsigte en was Maimane en andere se mentor
Dit lyk vir my mos na ‘n leier??
Miskien kan verskillende rasse in SA nie ooit regtig saamwerk nie, in SA is die kloof van wantroue en haat te diep gesetel en is selfbeskikking en outome provinsies juis die antwoord.
Hoekom moet mense so neerhalend praat van leiers plaaslik en internasionaal???
Mmusi het van dag een af ‘n verskuilde agenda gehad om die DA te verdeel en te split.
Nou het hy dit uiteindelik reggekry. 10 x ANC hoerras vir hom.
Foeitog Elna, maak jou oe oop as jy in die spieel kyk en jy sal sien die grootste sot staar terug na jou.
Nee dankie, ek bly by VF+, met hulle weet jy waar jy staan
Ek stem VF+, die DA het hulle kanse verbrand maak nie saak wie die leier is nie.
Maar, ons lewe in interesante tye….
O jaaaa. Ek stem saam jou
Nerens nie. Te min om hul stemmetjie dik te maak.
Is Zille se velkeur die problem of haar bekwaamheid of iets anders .Daar moet n REDE wees.
Anti Helen is so skerp soos n minora blade….
Trap tone oral waar sy gaan…..
Ek hoop een van die drie wat wil bedank is Pumzile van Damme
Die DA het hulle identiteit verloor onder die heidige leierskap. VF+ is my nuwe tuiste, maak nie saak of hy bedank of nie.
Hy was nie so sleg gewees nie. Jammer as hy uittree. Nou kan eff maar oorvat
Dankie Helen Zille – die DA is besig om die posisie van amptelike opposisie in die parlement op ‘n skinkbord aan die EFF te gee – kom by asb. Die party was besig om hom te vestig as ‘n veelrassige party – ‘n party vir alle Suid-Afrikaners, maar danksy jou en jou wit kollegas se magsbeheptheid, voel ‘n groot aantal kiesers wat vir julle gestem het, in die steek gelaat! Julle het ook my stem verloor.
Su, verstaan ek jou reg? Bedoel jy as die wittes terugstaan uit hul party is hulle nie magsbehep nie? As hulle nie kompeteer vir poste nie dan is hulle ook heel aanvaarbaar? Dan behoort geen wit man ook nie verder in enige leierskapsposisie deel te neem nie want dan is hy magsbehep. So moet ons net oorgee? Ons moet versigtig wees wat ons kwytraak want ons speel dalk (of doelbewus??) onbedoeld in die hande van radikale, haters en verdelers. Wat van verdienste, produktiwiteit en prestasie?
Jy het nie ‘n kwalifikasie nodig om leiers te wees nie, dit is duidelik. Jy moet net kan BS praat. Ek is glad nie teen Helen nie, maar met dit gese, die swart kultuur het na jare se vooruitgang, steeds nie respek genoeg vir ‘n vrou om as hulle leier te dien nie, wat nog te se ‘n wit vrou en ek se dit met respek, want dit is in hulle kultuur so. DA het elk geval lankal die blankes uitverkoop en baie steun verloor. Sal nou maar sien wat die toekoms inhou.
Dell, jy sê dit met respek. Jy respekteer hulle dus daarvoor.
En daar tuimel hulle ou kaarthuisie in mekaar.
Totsiens Musi – gaan jou nie mis nie.
Ek stem saam niemand gaan hom mis nie
@ekke . Het mmusi al besighede begin,al dalk n universiteit of tersiere onderig sentrum begin of bestuur? Ek weet nie en ek twyfel. Zille ook nie seker nie , maar eks seker met ondersteuning en n koalise met die vf+ kan hierdie ‘n broodnodige tendens raak in suidafrika.
No great loss. Nie eers die ANC het ñ leier nie. Wys my ñ LEIER in die land wn ek stem vir hom.
Die hoogs gekwalifiseerde leier Dr Groenewald.
Pieter het die toets al 25 jaar gelede gedop…..Hy boesem geen vertroue in om die Afrikaner iets beter te bied nie.
O ja, hy doen.
Dankie, Maimane – onthou net om tog die deur agter julle toe te maak as jy en Mashaba uitgaan, nè? Dalk kan die DA nou begin konsentreer op die kiesers (die paartjies wat daar nóg is) wat hulle in die eerste instansie daar gestel het en hulle voortdurend daar hóú deur middel van ruim donasies, skenkings en hul lidmaatskapfooie – d.w.s. die BLANKE kiesers in al die provinsies, dorpe en stede waar daar darem nog ‘n mate van dienslewering en orde is.
Die DA mense wat oorgeloop het na die VF moet bid dat Maimane bedank, van Damme sommer ook. Sodra Helen die DA gereining het van rassiste (wit en swart), Trollip moet ook in sy passoppens wees, dan kan diegene wat na die VF oorgeloop het, maar gerus weer terugloop. Die popo strike nou die fan by die DA wat dinge gaan uitsorteer en die DA weer op die regte pad plaas. Die popo moet nog die fan strike by die VF en dan wil die wat oorgeloop het nie met hulle broeke om hulle enkels gevang word nie!
Once bitten twice shy.
Julle DA leuenaars gaan maar sukkel om weer die Afrikaner vote te kry….
Feite, ek dink jy probeer jouself moed in praat. Die 400 000+ wat vir VF+ onlangs gestem het gaan nou 1000 000 word!
Mister Maimane en van sy jeugleier trawante het reeds te veel skade aangerig. Koebaai!! Asseblief – vandag nog!
…en dan sluit hy aan by die ANC. Hy was van die begin-af geplant om onmin binne DA te saai en sodoende stemme weg te neem van hulle. Wonderlike suksesvolle plan, wat deur die ANC georkestreer is.
Gee sommer alles vir die ANC en EFF. Daar is in elk geval niks meer oor om te verloor nie!
Sjoe, Lee, dis ‘n baie pessimistiese stelling! Die lewe moet maar misrabel wees as mens net gedurig stormwolke raaksien?
Dankie Lee darem een ou in die land wat nie oogklappe dra nie. Alles het ineen gestort en niemand sien dit nie.
HOOP HY BEDANK
Zille regs? Sjoe politieke spektrum het groot sprong gehad die laaste paar dae.
Michelle met jou stem ek heelhartig saam.
Eintlik plaas jou velkleur jou links of regs. Dis net ‘n jammer diegene soos max du preez verstaan dit nog nie.
Dankie tog! Nou kan hy vir sy gemeente gaan preek en politiek vir die grootmense los!
Die enigste oplossing tans in SA is selfbeskikking onder kultuur groepe en die politieke partye wat na selfbeskikking kyk wil ‘n nuwe rigting inslaan want die huidige regering bied geen oplossings. Van die bestaande leiers binne die DA is nie ten gunste van die nuwe beleid en word utgeskuif. Die DA het ‘n plan om ekonomiese mag te verkry en daardeur beheer van die regering oor te neem. Om ekonomiese mag te verkry moet jy kiesers lok wat het selfbeskikking soek en oor kapitaal beskik. Dan word ekonomiese moonthede kunsmatig geskep wat beheer oorvat. Hierdie suksesse word deur ander kiesers raakgesien en word ook deel daarvan, meer kiesers, meer kapitaal, meer mag.
Ek stem,dit is die enigste uitweg.
Geografiese selfbeskikking is eintlik ‘n maklike proses. Maar die Afrikaner politici is steeds te slap om te begin. Indien niks gebeur nie, gaan war lords in elk geval oorneem.
Dis presies wat Genl. Constant Viljoen destyds al voorgestel het. Konfederale state waar elkeen homself kan regeer met oorkoepelende gesag.
Darem te toevallig dat Maimane en Mashaba so kort na mekaar bedank. Hier kom n nuwe party
Inploffing! DA se politieke horror nagmerie is erg. ANC se Zuma horror storie is erger. EFF se VBS bank gaan baie raadslede (ANC en EFF) tronk toe stuur. Intussen gaan die Afrikaner lag-lag stembus toe by VF+
So the question begs were the mayor of Jhb and Musi planted by the anc to break up the DA?
Van dag een het Maimane ‘n verskuilde agenda gehad. Hulle het meer lede verloor as wat hul gewen het. Hy het die DA gerun asof dit die Junior ANC kon wees. DA verloor niks hulle wen liewer as hulle hom verloor. Maimane wil verdeeltheid he en dis nie wat DA voor staan.
Asseblief ja bedank
DA useless in Gauteng. What ever.
En so gaan die sirkus net aan en aan.
Hoe gouer hoe beter!
Te kostelik om te sien hoe raas, kibbel en klets die spul skarrelende azaniërs onder mekaar oor wie die kantelende SA-Titanic se stukkende stuurwielietjie moet vashou.
Ekke ons het dan vir CR lol
Hy was tydens sy verkiesing nognie ryp vir die pos nie ….maar is ryp gedruk ! Dalk het die DA uit hierdie fout geleer , maar daar is ook baie ander wat nie in hul poste hoort nie !
Nog een oppad EFF toe! Julius juig!
Is hulle dalk bang sy bring weer “accountability” terug? Enigste rede wat ek sal verstaan. Daardie woordjie of eerder die tekort daaraan is die rede vir baie van die land se huidige probleme.
And, so are the days of our lives! LOL
Ek kan dit nie glo nie! Siener van Rensburg het dit voorspel! WEER IN DIE KOL…….
So wys lede van die DA net dat hulle nie eintlik glo in ‘n multi racial party nie. Die ANC/EFF is te swart die VF is te wit waar gaan ons gene heen wat balance wil skep in die land heen as die DA ook nie weet wat hulle verteenwoordig nie????