M-Net het vroeër vandeesmaand aangekondig dat Cliff nie deel van die beoordelaarspaneel van vanjaar se Idols-reeks gaan wees nie. Cliff het hierna te kenne gegee dat hy M-Net vir R25 miljoen dagvaar vir “onregmatige afdanking en kontrakbreuk” asook naamskending.
Volgens M-Net is daar op 8 Januarie met Cliff vergader waartydens hy ingelig is dat M-Net besluit het om hom nie weer as beoordelaar te gebruik nie in die lig van sy uitlatings op sosiale media. “Cliff se twiet op 4 Januarie dat mense nie vryheid van spraak verstaan nie, was enkele dae ná Penny Sparrow se uitlatings en te midde van ʼn woedende en toenemende debat oor rassisme in Suid-Afrika. Die twiet, met die bedoeling al dan nie, is wyd beskou as ʼn verdediging van Sparrow se reg om rassistiese en neerhalende uitsprake te maak.”
M-Net sê in hofdokumente dat hy geregtig was om die besluit te neem om Cliff se kontrak (waarvoor hy R36 000 per episode betaal word) te eindig omdat Cliff se uitlating hewige reaksie ontlok het en daar groepe was wat Idols wou boikot.
Lees die vorige berigte oor Gareth Cliff op Maroela Media.
Kyk, elke ou is seker anders maar as ek weet hulle WIL my nie by die werk hê dan baklei ek wragtig nie vir dit nie want jy gaan heeltyd jou rug moet “watch” soos die Inglese sê en daar sal heeltyd ‘n atmosfeer wees, so wie wil onder sulke omstandighede werk? Nee, wat hou jul joppie. As ek egter voel ek is onregmatig afgedank ja, dan sal ek (as ek 10000% seker is ek is reg en kan wen) ook miskien hof toe gaan vir een of ander tipe skadevergoeding maar baklei vir ‘n werk waar hul jou nie wil hê? Nee wat…
Gareth Cliff as beoordelaar en sy politieke onderdanigheid laat my koud maar ek wil soos Steve Hofmeyr sy reg om vryheid van spraak toe te pas verdedig. Die werklike rassiste is diegene wat druk toepas op M-net en van n molshoop n berg probeer maak.
Stem saam Bruno. Hoop hy wen die saak. Lekker geldmaak uit hulle rassistiese “foute.”
Ek sal ook baklei vir my pos as ek R36 000 per episode kry!!!
ek sal ook baklei vir so vet pay per episode.
Dan wonder ek wie die groepe is wat Idols wil boikot. Dis nie ‘n wonder daar is so min wit jong mense wat deurgaan nie. Kyk al lankal nie meer Idols nie – dit is een groot klug.
Ag darem skuif ou Cliff van ANC na EFF party. Geld kan nie klas koop nie.
Wonder WIE het vryheid van spraak ingestel??? Die rassistiese storie is nou net n skerm om agter te skuil….hulle gaan dit nie maklik laat vaar nie EN die ergste is MEESTE van daai generasie van voor 94 is al basies uitgesterf en dis die NUWE generasie wat wil spring afbreek en plunder!! Dis om van siek te word. Ek hoop Garreth Cliff kry n goeie klompie geld voordat dit ook gebruik word on amptenare op eksotiese reise te vat!!
Ek kyk ook nie meer Idols nie, want al sing n wit kind soos n engel sal hulle nooit in der ewigheid inkom nie. Hoe ding die paar wit stemme mee met miljoene swart stemme. Kan net nie. En elkeen stem mos vir sy ras.
Ek hou niks van hom en gee nie om wat met hom gebeur nie maar DSTV se dubbel standaarde moet uitgewys word. Toe een van die ander beoordelaars einde laas jaar rassistiese opmerkings teen wittes gemask het, het hy net n waarskuwing gekry. Moet se Netflix is die roete om te gaan. Gaan rugby mis maar nou ja een van daai dinge.
kyk uFlix. Dit is gratis en verniet. Ongelukkig baie advertensies.
Begin vir my so al na ‘n publisiteits-foefie te lyk om ‘n kwynende stuk gemors te probeer red.
Gareth is so vol van homself, ek hou nie van die knaap nie. Sal ook nie sommer vir werk baklei nie behalwe as werkgewers wel verkeerd is, ja dan wel. Dink die knaap het nogals ‘n kans want alles word verdraai net om sekeres te pas of sy twiet nou rassisties was of dan nie. En wat het dit eintlik ook met Idols aanbieding uit te waaie? Ag, tog..gaaaaap…
Wat hy gese het is glad nie rassisties nie. Net n rassis sal dink dis rassisties. Wat hy gese het is die reine waarheid.
Geen simpatie met Gareth Cliff. Hy het as radio omroeper gesê:
If God wants to be petty let Him be petty
En toe iemand hom aanvat daaroor….
Stop sprouting nonsense. There is no god. There is no tooth fairy and there is no Father Christmas.
Met die laaste 2 sal ek saamstem…
Maar : GOD IS REAL
Have you changed your mind yet Gareth?
Nie geweet Idols is nog aan nie. M-net en Facebook lankal gelos. Doen dinge nou self. Ek wys duime vir vreemde mense op straat om te wys ek “Like” hulle. Ook fotos van my vakansie, wilde diere en eks-girlfriends. Sover het ek vier mense wat my volg. Waaronder een ‘n polisieman is en ‘n ander ‘n psigiater. Sterkte Gareth, ek kyk vanuit die Popcorn box.
Mick, jy het nou my dag GEMAAK! Lanklaas so lekker gelag!
Mick.
He,he ,he. Se hulle wors!!
Kan daar enige iets MEER rassisties wees as ‘n president wat sing van sy “masjiengeweer” en die “kill the boer, kill the farmer” uitsprake, wat nog te se van Jan van Riebeeck en Paul Kruger as volksmoordenaar … wanneer word daar net so drasties teen diesulkes opgetree as teen Sparrow, Gareth Cliff, Dianne KohlerBarnard en andere? Of kan net blankes rassisme pleeg?