Gautenger vas oor springstof

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Man is Saterdag in Simunye in Westonaria, Gauteng, in hegtenis geneem vir die besit van springstof.

“Die polisie het ʼn wenk van ʼn betroubare bron ontvang oor ʼn verdagte wat onwettig in besit is van springstof en op soek is na ʼn koper,” het kapt. Augustinah Selepe, woordvoerder van die polisie, gesê.

Hy sal Maandag in die landdroshof in Westonaria verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.