Gautrain-busbestuurders staak óók

Gautrain bus

Die Gautrain-busbestuurders vervoer pendelaars na en van Gautrain-stasies.

Errol Braithwaite, ʼn woordvoerder van Bombela wat die Gautrain bedryf, het gesê hulle is nog nie seker waarom die bestuurders staak nie, want dit het slegs ʼn paar ure gelede begin. “Dit is ʼn onverwagse staking, die maatskappy het nie ʼn kennisgewing ontvang dat die werkers gaan staak nie,” het Braithwaite gesê. “Ons is in gesprekke met die bestuurders.”

Gautrain-busse in Pretoria gaan normaal voort. – SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.