Gedenkbeurs in naam van TUT-student wat tydens optog sterf

'n Huldeblyk aan Benjamin Phehla.

‘n Huldeblyk aan Benjamin Phehla.

ʼn Gedenkbeurs gaan beskikbaar gemaak word ter nagedagtenis aan die #FeesMustFall-studenteleier van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) wat verlede week dood is nadat hy tydens ʼn optog in Pretoria deur ʼn motor raakgery is.

Prof. Lourens van Staden, visekanselier en rektor van TUT, het gesê die beurs gaan na Benjamin Phehla genoem word om sy die bydrae wat hy tot TUT gemaak het, te verewig.

“Die universiteitbestuur het besluit dat die beurs vanaf 2017 aan ʼn akademies verdienstelike en behoeftige student aan die Fakulteit van Inligting en Kommunikasietegnologie uitgereik gaan word,” het Van Staden Donderdag in ʼn huldeblyk aan Phehla gesê.

Phehla, ʼn finalejaar inligting- en kommunikasietegnologiestudent, en twee ander studente is verlede Donderdag beseer toe hulle deur ʼn motor getref is op ʼn pad tussen die noord- en suid-kampus in Soshanguve waar die studente ʼn optog gehou het. Die studente het vroeër die dag ʼn optog na die Uniegebou gehou om op gratis onderwys aan te dring. Phehla is na ʼn hospitaal gehaas waar hy later dood is.

“Die betogers het na bewering die verkeer tussen die twee kampusse in Soshanguve ontwrig en drie studente is beseer toe ʼn bestuurder beheer oor die motor verloor het. Dit is met diep hartseer dat die universiteit moet bevestig dat een van die studente wat tydens die voorval beseer is, later die aand gesterf het,” het die universiteit vroeër in ʼn verklaring gesê.

Die voorval word steeds deur die polisie ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

36 Kommentare

Liesl D ·

Belaglik!!! Hy was die leier van die optigte wat ook vir duisende rande se skade verantwoordelik was. Nou word iets na hom vernoem? Wat n voorbeeld!!!!!!!!

Lappies ·

Stem saam. Die goed kan doen wat hulle wil en kom weg daarmee

Danie ·

Stem met jou saam. Regtig pateties hoe dinge in die nuwe Suid-Afrika gedoen word. Die goed walg ‘n mens.

Jingles ·

Daar is soveel mense in ons land wat soveel goed doen vir mekaar, dei samelewing en ook goeie dade verrig wat soveel vir andere beteken. Dit is tragies dat iemand wat om die verkeerde redes vereer wors vir iets nou so opgehemel word en beurse ontvang. Daar sal ook in die toekoms seker ook ‘n standbeeld vir die held opgerig word? Mense dit ia darem nie regverdig nie. Wat van die studente wat ongeag al hierdie probleme deursettingsvermoeë toon en steeds aangaan met hulle studies. Moet so persoon nie eerder erkenning kry nie???!

Sannie ·

Nou het ek alles gehoor!! Wat se voorbeeld was hy? Slaan my met n pap snoek!!

Ek ·

Op dees aarde waar om nie maar vir elke moordenaar en oproerige ‘n gedenbeurs en standbeeld oprig nie. Hy was ‘teroris’ wat verwoes het wat ander opgebou het nou mort hy vereer wird. BELAGLIK!!!!

SNEL ·

Sjoe, maar dinge werk agterste voor. Jaag nonsies aan, sterf en word vereer. Net as ek dink ek het alles gehoor wat te hore is, dan pop iets nuuts op. My aarde, ek is uit die veld uitgeslaan. Is dit nou die nuwe manier van kruip. Laat ek eerder stilbly.

Nar ·

Wat van die manne wat in die bos oorlog dood is waar is hulle fondse en beurse en en . Belaglik man .

TAStrydom ·

Prof Lourens van Staden, asb, verduidelik aan ons watter bydrae het hy gemaak. Busbrander, klipgooier, verkeersontwrigter,geboue verbrandende, menseregter oortreder- hulle wat regte studente verhoed om te studeer- intimmedeerder, saboteur maw krimineel, en hy word vereer asb?

M'Lady ·

Byna al wat terroris (ag ekskuus vryheidsveger) is al vereer en standbeelde voor opgerig. Hulle hardloop nou uit name so n opstoker en oproerige is seker in orde in die nuwe “verbeterde” SA.

miem ·

Maak die beurs in die bedtuurder se naam want hy kon dood gewees het.Nie aan n klipgooier nie.

Lance ·

Skurke word nou in SA vereer …die wat brand plunder en moor !

pieter ·

Pateties TUT hy het geboue gebrand en vernietig ag nee kom by in die lewe.

jaco ·

Die professor wat deel is v.d besluit, is wit. So die hele optrede is te verstane. Hy cover om sy werk te behou. Anders word hy vervang deur iemand wat die produk is van gedekolonialiseerde onderrig.

Hendrik ·

universiteit probeer nou hiermee kruip om in die krimmenele se goeie boekies te kom en daardeur hul optrede te stuit?? Dit gaan hulle NIKS help nie. Ek het nie woorde in my woordeskat om my misnoë te beskyf nie.

PW Growee ·

Onaanvaarbaar! Ek sal baie graag die volle motivering vir die verering wil sien. Presies wat het hy by TUT bygedra? Meer as ander regte leiers? Die toeken van onverdiende eer dui op absolute verlaging van standaarde en norme.

twakkies ·

Wie se geld gaan gebruik word Om die hedemkbeurs Te befonds. ??

C ·

O nee. Brand af en verwoes en dan word daar gedenkbeurs vi jou op gerig. Nou het ek als gehoor. Leka man leka. Welkom in di nuwe sa!!!

Alida ·

As die teroris in die klas was waar hy hoort het hy geleef!!

Johnny ·

Hou op kruip by terroriste. Want dit is presies wat dit is. Terrorisme.

hes ·

Stem saam met meeste hierbo en is al voos van al die belaglikhede. Dinge is al holrug gery om elke braaivleisvuur. Maar wat is die oplossing? Ek het kinders wat een van die dae moet universiteit toe. Toppresteerders waarvoor ek my hoed afhaal. Ten spyte van wat in ons land aangaan bly hulle verbssend gemotiveerd. Dalkmaak dit ons wittes net sterker? Maar dan sal ons moet saamstaan en eerstens na ons eie mense moet kyk. Ek pas reeds “omgekeerde” regstellende aksie toe. Absa se gekruipery grief my net so, maar op hierdie stadium het ek geen keuse nie, al die ander is maar dieselfde. As daar n wit keuse was skuif ek môre al my rekeninge (6) soontoe! Ondersteun wit kleinsake waar jy kan, en “gebruik” net die groot kettingwinkels waar nodig, veral dié wat uitgesproke anti wit en veral anti Afrikaans is. En natuurlik sal daar soos in die verlede wit verraaiers wees, ook sg Proffessore.
Ondersteun Afrikaanse organisasies soos Afriforum en wie weet, een van die dae het ons ons eie universiteite, banke ens.! Ek het nie so erg teen Engels nie, maar dis ongelukkig waar die swartes heengaan en Afrikaans is wat dit betref dus meer eksklusief. Kyk maar hoe presteer ons Afrikaanse skole nog. So die enigste hoop vir selfbeskikking vir wittes le in Afrikaans!

Christelle ·

Nou het ek alles gehoor. Belaglik! Heeltemal stom geslaan. TUT julle is pateties. Dank Vader ek is nie julle Alumni nie. Ek skaam my dood.

Dorethea ·

Die assosiasie met huidige studente optogte en die MANIER hoe hulle optree druis so erg teen normaal aanvaarbare norme in , dat dit uiters betreurenswaardig is dat n beurs met positiewe doewitte vir altyd aan so n negatiewe afbrekende opstand gekoppel gaan word. Dit stuur n verkeerde boodskap na medestudente toe uit. Vir wie probeer die besluitnemers beïndruk? Dit kan slegs so gedoen word as die fiansiering van die beurs deur mede oproeriges gedoen word, andersins is dit n klap in die skenker(s) daarvan se gesig(te).
Dit waarvoor die beurs gebruik gaan word, kan tog nie vereenselwig word met die omstandighede waarin die oorledene dood is nie.

Mel ·

Solank sy naam aan n beurs gekoppel is beteken dit feesmustfall het misluk. Geen fees geen beurse nodig nie. Hy sal altyd gekoppel wees aan mislukking, ha ha wat n grap

wilma ·

Krimineel word vereer. Sies. Hyt nou maar net sy verdiende loon.

TM ·

Dan betaal ek eerder vir my eie toekoms as om met ‘n beurs te studeer wat aan vandalisme, gebrek aan kennis en respek gekoppel is. Hou maar julle beursies ok.

Johanna Botha ·

As onderig gratis is dam is daar mos nie meer beurse nodig nie HALLLOO PROF !

Tinktinkie ·

Die “studente” by TUT regeer en dit word toegelaat deur bestuur!!
Prof v Staden klink vir my TUT het baie geld!!! Geen fooi verhogings vir 2017, beurse aan n moeilikheidmakers, finansiële ondersteuning vir die ‘missing middle” ens. Jou personeel gaan sekerlik n lekker vet salarisverhoging kry en ook bonusse!!! Dis allermins hulle wat die plek aan d gang hou en nooit n dankie daarvoor kry nie!!!

peanut ·

Kom nou mensies, van Staden verseker maar net hy het nog n jobbie oor n jaar of twee en dat sy pensioen veilig is. Slim man die.
Sy naam is ook verewig in die annale van SA geskiedenis -Die man wat kriminele elemente met beursbenamings vereer.
Lagwekkend

Liendempers ·

Ek wonder nou net oor die motoris. Gaan die universiteit sy skade ook betaal? Daar moet tog seker skade aan die voertuig wees? Die student is tog die oorsaak van sy skade. As hy nie in die pad gehardloop het nie sou hy nie getrap gewees het nie.

Louis ·

Ons universiteite is nou al so bang vir die studente dat selfs beurse na hulle vernoem word. Die spul onopgevoede en sla***t studente wat te lui is om met harde werk bo uit te kom nie verdien al die pyn wat hulle kry. Ek het absoluut niks, maar niks, simpatie vir hulle nie. Daar is bai werklik arm studente wat wel n plan maak. Ek admireer hulle.

Lance ·

N groot brandstigter, klipgooier en skurk is vereer ..wat n damn grap !

piet ·

Hoop die prof lees wat ons skryf. Sal dan sy kop in gat druk van skaamte. Wanneer word die verkragters vereer? Ook die moordenaars. Laat weet ons asb prof. Doen die ding oordentlik. Indien dit dan julle manier van doen is moet dit mos vir alle kriminele geld nid net vir klipgooiers wat die dood van n motoris kon veroorsaak het nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.