Geen beurtkrag Dinsdagoggend nie

Argieffoto (Pixabay)

Argieffoto (Pixabay)

Eskom het Dinsdagoggend bevestig hy pas nie tans beurtkrag toe nie, aangesien daar voldoende kragopwekking beskikbaar is om aan die aanvraag te voldoen.

“Die stelsel sal na verwagting tussen 17:00 en 21:00 onder druk wees weens ʼn toename in die vraag na elektrisiteit,” het die kragvoorsiener gesê.

Eskom versoek gebruikers om energiedoeltreffende metodes te gebruik om warm te bly, terwyl die land koue weerstoestande beleef.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.