Geen beurtkrag Donderdag verwag nie

Argieffoto (Pixabay)

Argieffoto (Pixabay)

Eskom het Donderdagoggend in ʼn verklaring bevestig die kragnetwerk is stabiel en daar sal na verwagting geen beurtkrag toegepas word nie.

“Eskom vorder steeds met sy instandhoudingsprogram alhoewel die kragstelsel onder druk bly,” het die kragvoorsiener gesê. “Verbruikers word aangemoedig om steeds elektrisiteit doeltreffend deur die loop van die dag te gebruik en hul vriende en familie aan te moedig om dieselfde te doen.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Bruno Stef ·

Ek het vir my vrou gese maar sy het my net eenvoudig geignoreer en die twee wasmasjiene vol wasgoed geprop en aangesit.Na amper 50 jaar van getroude lewe weet ek goed genoeg om nie met haar te stry nie so ek vat maar die “backseat”voor ek raas kry.

Johann Marx ·

Geen beurtkrag vir Donderdag nie? Nou kry al die grootbase van Eskom seker weer elkeen R5 miljoen se prestasie bonus??

scalla ·

Is dit prestasie,as hul die job reg doen is die berig nie nodig nie, hul kry mos reuse pakette, en volgens sauk stuurman reg is, soustrein se sous gaan opraak, baie gou ook

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.