Geen beurtkrag, maar netwerk onder druk

Argieffoto (Foto: SnapwireSnaps, Pixabay)

Argieffoto (Foto: SnapwireSnaps, Pixabay)

Eskom het gesê geen kragonderbrekings word Saterdag deur die loop van die dag verwag nie.

Die kragnetwerk sal egter na verwagting tydens die spitstyd in die aand tussen 17:00 en 21:00 onder druk wees.

“Ons maan gebruikers om tydens die koue weersomstandighede energiedoeltreffende maniere in te span om warm te bly,” het die kragvoorsiener gesê. “Ons doen ʼn beroep op gebruikers om hul elektrisiteitsverbruik in die dag te verminder, maar om doelbewus tussen 06:00 en 10:00 en 17:00 en 21:00 spaarsamig te werk te gaan.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Peet Schabort ·

Dankie Eishkom.
Dis nou liefies van julle.
Ek kry so ‘n warmte in my hart oor julle boodskap dat ek nie ‘n verwarmer nodig gaan kry vanaand. . .

CHRISTA ·

Hoeveel keer per week (maand of jaar) word beurtkrag op Nkandla toegepas? Of is AL DIE KRAG daar OOK VERNIET?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.