Groot dele van Pretoria sonder water

Argieffoto (Foto: ID-165106/Pixabay)

Rand Water het Stad Tshwane Sondag in kennis gestel dat sy Mapleton-stasie ʼn algehele kragonderbreking beleef. Dié stasie ontvang elektrisiteit van ʼn Eskom-substasie in Ekurhuleni. Die voorval het die Vlakfontein-reservoir geraak wat water aan Stad Tshwane verskaf.

Selby Bokaba, woordvoerder van die munisipaliteit, sê Rand Water het die munisipaliteit Maandag in kennis gestel dat die herstelwerk tot dusver onsuksesvol was. “As ʼn gevolg bly die Mapleton-stasie op 58% pompkapasiteit (430 Mℓ per dag) tot verdere kennisgewing.”

Die beperkte kragtoevoer het gelei tot ʼn afname in twee bykomende Rand Water-reservoirs, naamlik Selcourt en Bronberg.

“Stad Tshwane vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur versoorsaak word. Inwoners word gemaan om water spaarsamig te verbruik tyends dié periode.”

Die volgende reservoirs en gebiede word moontlik hierdeur geraak:

GARSFONTEIN RESERVOIR

Queenswood-reservoir
Colbyn, Deerness, Koedoespoort, Koedoespoort 325-JR, Môregloed, Queenswood, Rietfontein, Rietfontein 321-JR, Rietondale, Villieria en Waverley

Villieria Peak-tenks
Magalieskruin 323-JR, Montana AH, Rietfontein, Villieria, Waverley, Wonderboom 302-JR en Wonderboom-Suid

Waverley HL-reservoir
Bergtuin, East Lynne (alle uitbreidings), Koedoespoort (alle uitbreidings), Villieria en Waverley

Waverley LL-reservoir
Derdepoortpark (alle uitbreidings), Ekklesia (alle uitbreidings), Jan Niemandpark en Lindo Park

Kilnerpark-reservoir
Kilnerpark

Montana-reservoir
Annlin, Christiaanville, Cynthia Vale, Derdepoortpark, Doornpoort, Kenley AH, Kozeni AH, Magalieskruin, Montana (alle uitbreidings), Montana AH, Montana Park, Montana Tuine, Pumulani AH, Sinoville en Wolmaranspoort AH

Magalieskruin-reservoir
Hartebeestfontein 324-JR en Wonderboom

Sinoville HL-reservoir
Sinoville (alle uitbreidings)

Sinoville LL-reservoir
Sinoville (alle uitbreidings)

Murrayfield Reservoir
La Concorde, La Montagne, Meyerspark (alle uitbreidings), Murrayfield, Salieshoek en Val-de-Grace

Eersterust-reservoir
Despatch, Eersterust, Jan Niemandpark, Mamelodi, Silvertondale en Waltloo

Mamelodi R1-reservoir
Mamelodi, Mamelodi x13, 27 en 34, en Mamelodi 608-JR

Mamelodi R2-reservoir
Mamelodi, Mamelodi 608-JR, en Mamelodi x13 en 15

Koedoesnek LL-reservoir
Die Wilgers (alle uitbreidings), Equestria (alle uitbreidings), Faerie Glen, Garsfontein, Koedoesnek AH, Life Wilgers-hospitaal, Lynnwood, Lynnwood Glen, Lynnwoodrif, Struland AH, Wapadrand, Willow Glen, Willow Glen AH en Zwartkoppies

Moreleta-reservoir
Bellevue, Brummeria (alle uitbreidings), Chrysler Park, Georgeville, Lindo Park, Lydiana, Lynnwood Manor, Mopani, Navors, Scientia, Silverton (alle uitbreidings), Vlakfontein en Weavindpark

Parkmore LL-reservoir
Alphen Park, Ashley Gardens, Constantiapark, De Beers, Faerie Glen, Garsfontein, Lynnwood Glen, Lynnwoodpark, Maroelana, Menlyn, Newlands, Tshwane en Waterkloof Glen

MOOIKLOOF-RESERVOIR

  • Faerie Glen
  • Faerie Glen (alle uitbreidings)
  • Garsfontein
  • Garsfontein 374-JR
  • Garsfontein x10, 11 en 13
  • Moreletapark x63 en 83
  • Prairie Giants x3
  • Pretoriuspark
  • Pretoriuspark (alle uitbreidings)
  • Rietfontein 375-JR
  • Tweefontein 372-JR
  • Valley Farm 379-JR
  • Zwavelpoort 373-JR

KOEDOESNEK HL-RESERVOIR

  • Equestria x95
  • Faerie Glen (alle uitbreidings)
  • Hartebeestpoort 362-JR
  • Koedoesnek 341-JR
  • Paramount Estate
  • The Willows 340-JR
  • Tweefontein 372-JR
  • Valley Farm 379-JR
  • Valley Farm AH
  • Wapadrand (alle uitbreidings)
  • Willow Glen AH x1

CULLINAN-RESERVOIR

  • Cullinan
  • Elandsfontein 480-JR
  • Kafferskraal 475-JR
  • Lewzene Estate AH
  • Louwsbaken 476-JR

MAMELODI R4-RESERVOIR

  • Franspoort 332-JR
  • Gem Valley x1, 2, 3, 4 en 16
  • Glenway Estate
  • Leeuwfontein 229-JR
  • Leeuwfontein 427-JR
  • Mahube Valley x1, 2, 3, 20, 21, 32 en 33
  • Mamelodi
  • Mamelodi 608-JR
  • Mamelodi x2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 10, 12, 17, 20 en 28
  • Nooitgedacht 333-JR
  • Pienaarspoort 339-JR

MAMELODI R3-RESERVOIR

  • Hartebeestpoort 328-JR
  • Hatherley 331-JR
  • Mamelodi
  • Mamelodi x1, 2, 3, 4, 13, 15, 24, 26 en 31
  • Moretele View
  • The Willows 340-JR

CARINA-RESERVOIR

  • Alphenpark
  • Erasmusrand
  • Monumentpark
  • Waterkloof x01,02,03
  • Waterkloof
  • Waterkloofrif
  • Waterkloofrif x01,02,05.06
  • Waterkloofpark
  • Waterkloof Hoogte x01,02,03,04
  • Sterrewag
  • Groenkloof 358-JR
  • Garsfontein 374-JR

CONSTANTIAPARK

  • Constantiapark (alle uitbreidings)
  • Erasmusrand
  • Erasmuskloof
  • Garsfontein 374-JR
  • Moreletapark
  • Newlands
  • Waterkloof 378-JR
  • Waterkloof Glen
  • Waterkloofhoogte (alle uitbreidings)
  • Waterkloofrif
  • Waterkloofpark (alle uitbreidings)

CORNWALL HILL

  • Cornwall Hill
  • Irene x9 en 11
  • Doornkloof 391-JR

KLAPPERKOP

  • Arcadia
  • Blackmoor 347-JR
  • Bryntirion
  • Capitalpark
  • Daspoort 319-JR
  • Deerness
  • Eastclyffe
  • Eastwood
  • Elandspoort 357-JR
  • Eloff Estate 320-JR
  • Gezina
  • Groenkloof 358-JR
  • Kilberry
  • Lisdoganpark
  • Monumentpark
  • Monumentpark x14
  • Pretoria-middestad en Townland 351-JR
  • Prinshof 349-JR
  • Rietfontein
  • Rietfontein 321-JR
  • Scientia 416-JR
  • Scientia 627-JR
  • Transpark 639-JR
  • Waterkloof 378-JR
  • Capitalpark x1,2,7 en 8
  • Monumentpark x2,3,4,7 en 8
  • Sterrewag x2

MONUMENTPARK

  • Groenkloof 358-JR
  • Monumentpark
  • Sterrewag
  • Waterkloofrif
  • Monumentpark x1
  • Sterrewag x2 en 3
  • Waterkloofrif x11 en 12

WATERKLOOFRIF

  • Waterkloof 378-JR
  • Waterkloof 428-JR
  • Waterkloof Ridge x2,11 en 12

ERASMUSRAND

  • Erasmusrand
  • Kasteel 609-JR
  • Waterkloof 378-JR
  • Waterkloofrif
  • Waterkloofrif x2
  • Erasmuskloof x2 en x4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

6 Kommentare

jongste oudste gewildste
Johann

Absolute KLUG! So “Tswhane” weet al van wanneer af van dit? GEEN vooraf kommunikasie met die stad se inwoners nie. En dan Rand Water wat die absurheid met blatante leuns voer. As ons NIKS water het nie…hoe gebruik jy dit spaarsamig? En as ons NIKS water het nie, hoe die mmmmmmmm is hulle op n 58% kapasiteit? On besonne onbevoegdheid!

Deon

Waarom het hulle nie mobiele rugsteun pompe nie?

Bart-Man

Dit raak moeiliker by die dag om n normale lewe in die land te hê.

MJ

DA in Pretoria weer aan die slaap gevang……hulle het ook nog niks aan die skelm Metro-polisie gedoen wat mense snags vir ‘bribes’ stop nie!!!
Wil nie eers praat oor die substasies wat nie die regte prioriteit geniet nie.
Stel ondersoek in of ANC werkers die Metro probeer saboteur….doen net IETS!!!
Vra hulp van DA hoofbestuur vandag nog!

Genis

DA beteken niks in Pretoria nie, ek dink hulle is ook al BEEEE…. Maar ja ek het regtig gedink die VF+ gaan beter doen…. Maar mense paai mos die DA…