Hannelie Groenewald: “Gebed en genade hou my staande”

Hannelie Groenewald. Foto: Skermskoot uit die video

Hannelie Groenewald. Foto: Skermskoot uit die video

Hannelie Groenewald het gesê haar man en twee kinders is deur die Taliban geteiken oor hulle Christengeloof.

Werner, Jean-Pierre en Rodé Groenewald is sowat twee weke gelede tydens ‘n terreuraanval op hulle huis in Kaboel in Afghanistan dood.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

annatjie ·

Dit is ‘n hartseerstorie vir die wat agterbly. Aan die anderkant dobbel Christene met hulle lewens wanneer hulle in die oosterse state waar die Chritengeloof nie aanvaarbaar is nie, gaan werk. Dis om in ‘n hok met honger leeus in te loop en te glo jy sal niks oorkom nie..

pop ·

Annatjie, se dit weer. !!! Vir wat vat jy dan jou kinders daar in. Hulle het seker nie keuses gehad nie. Arme bloedjies. So hartseer.

Gideon Erasmus ·

Ek wil nie klippe gooi nie, maar dit is moeilikheid soek om in so land te gaan werk, mens ry nie rond in Guguletho of Soshanguwe nie, veral nie met kinders en vrou alleen nie- dit grens ook vir my aan mishandeling- dit is soos ouers wat nalatig is om klein kindertjies nie op te pas by swembaddens nie!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.