Hartswater-moord: Slagoffer se naam bekend

Piet Jacobs. Foto: Facebook

Piet Jacobs. Foto: Facebook

Piet Jacobs (79) se hande is agter sy rug vasgebind en hy is vermoedelik verwurg.

Lt.kol. Hendrik Swart, woordvoerder van die polisie, het gesê Jacobs se enigste seun het Saterdag omstreeks 07:00 op sy pa se liggaam afgekom. Jacobs en sy seun het in die huis op ʼn kleinhoewe in Hartswater in die Vaalharts-skema gewoon.

Volgens Swart was Jacobs alleen tuis ten tyde van die voorval. “Dit is nog nie presies duidelik hoe hy dood is nie, maar die polisie ondersoek die moontlikheid dat hy verwurg is. Hy het ook stukkende plekke aan sy gesig en krapmerke aan sy arms gehad.”

Swart het gesê die motief vir die moord is nog nie bekend nie. “In dié stadium word slegs twee selfone uit die huis vermis. Die polisie ondersoek ʼn saak van moord en niemand is nog in hegtenis geneem nie.”

Volgens Swart het Jacobs die huis gehuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

48 Kommentare

Elsa ·

een te veel…daar moet nou opgetree word want dis erger as erg…ontplooi opgeleide Polisie oral dis werkskepping
Sekuriteismaatskapye moet deel hê
daar is eerbare werksoekers
genoeg gehoor van gruweldade…ander tyd dat nog tronke gebou moet word
dis nou optree en nie wag

JanKemp ·

Die irriterende refrein: ” en niemand is nog in hegtenis geneem nie….”wanneer hulle die moordenaar kry is dit n geval van ” the ALLEGED murderer…..” ens

oumie ·

Nee die maklikste is mos loongeskil genugtig ons moet wakker skrik hier gaan niks van kom nie

Mvwm ·

Die motief vir sy moord is nog nie bekend nie???? Die arme Oom is wit dis al motief wat daar is net so vir die res van ons mense wat vermoor word.

Rc ·

Hulle is lafaards want hulle teiken ou mense. Meeste van die moorde is mense wat bejaard is. Soft targets… lafaards!!

Hendrik ·

ons weet wat die motief is en daar word niks aan gedoen nie. die groot vraag is. wat kan pf moet ons doen as teenvoeter van die koue oorlog. moet ons dalk bedags slaap en snags regop sit en wag vir wat gaan gebeur. dan slaan die gemors weer in die dag toe. ons MOET bid met geloof.

Cecilia. D Tjaden ·

Dierbare oompie! Wil hom net vashou! Om so te moet sterf op jou oudag na jy hard gebou het aan jou land,NEE! Hoeveelste kind is dit nou al wat so op sy ouer afkom! Die pyn en die trauma is teveel. Elke moord/aanval is teen ons HELE BLANKE,
VOLK- hoe kan ons nog stilbly! Hoe kan ons dit net aanvaar, nog een en nog een elke dag!
Dankie MM vir sy foto, ons is stukkend ons wat dit lees en agterbly! Ek lees MM want ek gee om is lief vir my mense en kan nie daarvan wegdraai nie. Ek wil betrokke raak en iets doen. Waar ek woon (Kaapstad) praat ek, en word aangekyk of ek MAL is, en my sel se vir my “Moenie daaroor praat of lees of navors nie,los dit!”ek kan nie, want dis my mense!
Van ek gister van die oom gehoor het dink ek aan hom. kon my pa gewees het. Bid vir sy seun,nou alleen. Ek voel sterk on smote n vas en gebed dag uitroep en die 35,000 boere wat oor is, in elke provinsie, met trekkers en bakkies, moet optrek dat ons saak gehoor kan word.
Of, is dit hoe dit moet wees, is dit so bestem dat ons uitgemoor sal word?Hoekom laat die Here dit toe, vra Hy nie dalk iets van ons nie? Dis net Hy wat ons kan verlos.

AL ·

Ek stem, ons kan nie wegdraai van ons volk wie ons so nodig het nie! Mag God ons genadig wees!

natasha ·

Cecilia ek stem saam met jou, ek is ook ini kaap en rerig iets moet gedoen word want so kan dit nie aangaan nie, die oom se pragtige gesig het my laat huil!! Dis ons mense!!!!!!

Eldré ·

Cecilia,gaan kyk na oom Angus Buchan se video “clip”-dit kan jou dalk help…it’s time!

Yvonne Askevold ·

Cecilia – as ek reg is – gaan Oom Angus vandag laat weet wanneer ons almal deur middel van die media of TV sal kan saamstaan en saam bid deur die hele land op een spesifieke oomblik! Ons kan dit slegs doen deur die media – ongelukkig kan ons wat voel soos jy en ek – nie almal optrek na Kaapstad of Pretoria of waar ookal – maar ons kan in ons huise voor die TV ALMAL op een spesifieke tyd voor die Vader stil word en bid vir Sy Genade – want nie kwaad, vergelding of oorlog gaan ons red nie – net Sy Genade en ons berou – en glo my – in my menswees is al wat ek wil doen is om te vergeld!!!!

Yvette ·

Innige medelye aan sy seun wat alleen agterbly! Dierbare oom!
Voel magteloos!

werner ·

Innige medelye aan sy seun.

Maroela, wat is die sterftesyfer vir die maand, Februarie?(die maand is nog nie eers verby nie)
Wat was dit Januarie, maw. sover die jaar?

Maureen ·

Bring die doodstraf terug dis al hoe ins gaan kan geregtigheid laat geskied. Hulle roei ons uit onskuldige mense. Waar gaan ons land op eindig.

Jan Nel ·

Maureen, het jy al gedink wie is in beheer as doodstraf uitgedeel of nie uitgedeel gaan word nie?

Conrad ·

GOOGLE:
PRAAG.co.za /PLAASMOORDE”Gustav Venter-laat ons nie hulpeloos wees nie!” en die kommentare daaronder…

david ras ·

Ek voel innig jammer vir sy seun. Ek moes ook self daardie pad stap –moes my pa gaan uitken op die marmerblad in die lykhuis.

Ek weet watse emosies gaan deur mens se gemoed.

Ek bid dat die Heer ook vir jou die krag sal gee soos destyds vir my…..

Theo ·

Hoekom sê die polisie nie wat werklik gebeur het nie. N boer word nie net verwurg nie. Hulle word verskeur soos n wildehond sy prooi verskeur. Die oom was al vir maande geteister deur persone in Jankempdorp wat aan die polisie bekend is en hulle sê hulle soek nog na verdagtes???? Hulle sê ook nie dat die oom die saak geraporteer het oor die teistering nie.

Werner ·

Theo wat het hulle met die oom gedoen- klink of jy van die area is en die oom geken het?
Dis verskriklik wat werklik aangaan!

Nita ·

Lyk my stropery van wittes wen nou los hande oor stropery van renosters. En die regering sal waaragtig nie die weermag inroep om sy burgers te help beskerm nie. Sigbare patrolering moet gedoen word. Ons wil julle nie net sien by die parlements opening en weermag dag as julle brag met julle perde, motorfietse en gepantserde voertuie nie. Kom ruk hierdie verdomde land reg. Kruip uit julle warm tentjies en barakke en stamp julle voete deur die land.

allak ·

As doodstraf terug kom sal dit nie werk nie.Kyk na die belaglike straf in die Franziska-saak.

Erick ·

Sou die Russe of Israelis toelaat dat sulke goed met hulle mense gebeur? Nee, hulle sou nie. ‘n Gewapende mag sou lankal op die been gebring gewees het. Al wat dit vir my sê ons tyd is verby. Ons gaan verdwyn onder die volkere see. Ek het vir jare daarteen geskop maar ek aanvaar dit nou. Ons het geen veg in ons oor. Vlug uit die land uit. Red jou en jou gesin se lewe. Ons gaan nie soos Zimbabwe opeindig nie. Dit gaan veel erger wees. Die hammer gaan harder slaan en die sekel dieper sny in die vieslike land. ‘ n lewende hond is beter as ‘n dooie lêeu.’

Cecilia ·

Eric,in ander lande sou die nou n noodtoestand gewees het!
Ek het n brief geskryf vir dr.Pieter Groenewald (VFPlus) om asb te organiseer- 35,000 boere met trekkers, bakkies in opstand in elke provinsie met plakate name en statistieke van ons boer! Ons mense sal kom!Ons weet nie wie is volgende.
Ons moet n vas en gebed dag uitroep in land.

Yvette ·

…. hierdie vieslike land…ja Eric, dis presies wat dit is!
SA is lank nie meer ons land nie. Ons land is weg. Gone. Face dit!
Enigstes wat gaan oorleef is die wat waai.
Ons sit soos misdadigers agter skokdrade en slotte en die bose loop vry buite rond om te moor en te verkrag- want hul kan.
Ons gaan vlugtelinge word, baie gou.
Enigiets wat Chantelle voorstelsal welkom wees!

chantelle ·

Mense ek sit met n bja goeie idee om mense viniger te laat uitkom waar daar nood is veral ons plaasboere dit sal talle mense help selfs ons kinders ook.ek het al navorsing gedun maar dit kos bja geld net om te registreer.is da enige iemand met wie ek in kontak kan tree…

Conrad ·

Ja asb gee meer besonderhede van jou plan Chantelle. Dis duidelik dat groot moeilikhede op ons wat nog oor is, wag.

Mariaan ·

Ek is seker van die duisende boere watcal vermoor is het gebid..en baie vd kerk afgekom net om minute daarna wreed vermoor te word…met alle respek…ek sien nie dat gebede help nie???? Dis net moord en doodslag…hoekom beskerm God nie sy mense nie???

Conrad ·

Ek stem saam dat dit erger gaan word as Zimbabwe. Ek vermoed hul gaan van die platteland af skielik die stede storm in hul massas. Hul is georganiseer. Hierdie is net die begin van n georkestreerde aanslag op die wittes in SA.laaste bastion in Afrika.Meeste mense gaan met hul broeke op hul kniee gevang word. Ek praat oral in Kaapstad waar ek woon (Noordelike voorstede) en niemand glo die erns van plaasmoorde nie nog minder die brutaliteit daarvan. Wil dit nie hoor nie wat nog te se n foto sien van so n gemartelde liggaam. n Jong werker in n tuindiens op Gordensbaai het vir my gese, hy wil my net se, want ek is n goeie mens, daar kom n nag van “straf”maar hy weet nie wanneer die straf kom nie, hy is nie deel daarvan nie. Hy t gese hoe bang is hy, want hul hou meetings en hulle maak mashettas. Skaars 2 weke daarna het hy verdwyn!.

Hennie ·

Moet ons regtig nou nog argumenteer oor die motief vir so ‘n moord?? Dis om van siek te word, is die polisie heeltemal sonder verstand? Blankes word op groot skaal uitgemoor en die polisie soek ‘n motief? Geen wonder daar is nie voerdering nie, geen wonder dit gaan so met ons Nasionale Polisie Kommissarisse nie!

Henk ·

Sal ek weer probeer: Mense hou op om torings van Babel te bou en keer terug na God.

chantelle ·

Ek kani meer uitbrei nie voor ek dit laat registreer het nie.ek kan wel se dis n aperaat wat ons boere bitter baie sal help om alle onverwagte aanvalle te blok.enige een wat verder belangstel dan kan ons plan maak om te gesels..ek is net so gewalg deur wt met ons mense gebeur en ek het baie aande gele en aan idees gedink..feite is doodstraf sal nie terug gebring word nie ons moet buite die boks dink…dis nie net vir boere nie mar feitlik vir almal enige tyd enige plek waar dt tot dadelike hulp kan bied..

Cherokee ·

Ek het gehoop jou antwoord gaan in dier voege wees, Chantelle. Slim girl. Moet egter nie tyd mors nie. Registreer dit as jou patent en loots dit.

Grotman ·

As jy seker is dat die aperaat gaan werk, dan moet jy dadelik iets begin doen. Ons wag!

Wendy ·

Ek verstaan nie. Hy is vir weke geteister. Die polisie was by sy huis nog die week.
Hulle het mos verdagtes wat hulle kan ondervrae

Wendy ·

Hy is vir weke geteister. Die polisie was by sy huis nog die week.
Hulle het mos verdagtes wat hulle kan ondervrae

Hannelie ·

Ek dink die Vaalharts boere moet saam staan. Moenie werk vir hul gee! Want hul byt die hand wat hul voed. My innige simpatie aan oom Piet se seun.

Cherokee ·

By the rivers of Babylon, there we sat down
Ye-eah we wept, when we remembered Zon
By the rivers of Babylon, there we sat down
Ye-eah we wept, when we remembered Zion

When the wicked
Carried us away in captivity
Required from us a song
How shall we sing the Lord’s song in a strange land

When the wicked
carried us away in captivity
Required from us a song
How shall we sing the Lord’s song in a strange land

Yeah, yeah, yeah, yeah, yeah let the words of our mouth and the meditation of our heart
Be acceptable in Thy Sight here tonight
Let the words of our mouth and the meditation of our heart
Be acceptable in Thy Sight here tonight

Grotman ·

Ons blankes word ontwapen so dat ons n maklike teiken word. Net so goed ons loop met n Bulls Eye op ons voorkop.

FM ·

Ek voel niks vir die land nie. Ons trots is deur die regering onder ons uitgeruk. Dis vir die regering n trotse ding om te sien hoe word die witmense uitgewis. Punt.Punt!!!!!

J ·

Wat het van Laurika Potgier se moordernaars geword na hulle in hegtenis geneem is. ???? Ek weeg sy het hulle afbetaal nadat sy self nie meer geldelik stek gestaan het nie.

Kruger ·

Ek wil nou nie daai ou wees nie. Maar mens hoor letterlik elke liewe dag van nog ñ geval waar ñ boer oorval is en vermoor word. Wanneer gaan ons mense leer. Tref die regte beskermingsmaatreëls en beveilig jouself. Ek weet dit kos geld. Maar dis ñ belegging om te maak sodat jou lewe beveilig word!

Catryn ·

soewereine onafhanklike gebied … is ons enigste opsie … dan is ons op ons eie en ons eie regering

Rudi ·

Dis nie enigste uitweg. As ons n privaat polisie mag het kan mens misdaad en moord bekamp. Al probleem is dat mens geld nogig het wat ons tans soos skape aan Zuma regering oorbetaal

Willie ·

Theo,dankie vir eerlikheid rondom die oom Se smeekinge vir veiligheid by polisie. Loongeskil ???? Op 80 jarige ouderdom ???? Aaaai, hulle dag sal kom wat dink hulle sal alles met moord en geweld regkry. Daar was gister aand n diens in Hartswater waar Past Johan van Jan Kempdorp n diens van gebed gelei . In die diens is die landbou moorde en soveel instansies voor gebid. Mense , daar is net een oplossing, “lig jou denke op na God, bid opreg na hom, doen gebede saam met vriende. Dit is ons rots wat niemand kan breek nie. Satan hou hom magtig, maar ons God is Almagtig. Besoek julle ou mense , en help hulle,hulle is kosbaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.