Helen Zille geskors

OPVOLG: Lees meer oor Helen Zille se reaksie en die DA se opvolgverklaring hier.

helen-zille-da-op-flickr

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap en voormalige leier van die DA. Foto: DA/Flickr.com

Helen Zille, die voormalige leier van die DA en die Wes-Kaapse premier, is uit die DA geskors ná haar omstrede twiets oor kolonialisme.

Mmusi Maimane, leier van die DA, het die aankondiging Saterdag tydens ʼn mediakonferensie in Johannesburg gemaak.

Maroela Media het vroeër berig Maimane het in Maart vanjaar ʼn klag by die DA ingedien nadat Zille se Twitter-uitsprake oor kolonialisme ʼn sosialemedia-storm ontketen het. Zille het in ʼn reeks twiets bevraagteken of “elke aspek van kolonialisme sleg was”. Haar uitsprake het wyd kritiek uitgelok.

Maimane het Saterdag gesê dit het vir hom duidelik geword dat hy en Zille se houdings oor wat die DA in 2019 moet bereik, en die doelwitte en prioriteite wat uit hierdie missie uit spruit, “grondliggend van mekaar verskil”. Hy het gesê Zille se kommentaar en openbare uitsprake oor kolonialisme ondermyn die DA se versoeningsprojek.

“Daar is geen twyfel dat me. Zille se oorspronklike twiets en gevolglike regverdiging daarvan ons naam in die oë van die publiek skade berokken het nie,” het Maimane gesê.

“Ons lewe in ʼn baie brose demokrasie wat beteken ons openbare verteenwoordigers moet, te alle tye, sensitief wees teenoor die geldige woede wat ons mense steeds voel oor ons verlede en sy nalatenskap. As die leier van die party is dit my plig om die publiek se vertroue weer op te bou,” het Maimane gesê.

“In hierdie aspek het ek me. Zille gevra om onvoorwaardelik aan Suid-Afrika en die DA om verskoning te vra vir die skade wat sy veroorsaak het. Ongelukkig het sy geweier. In hierdie tyd het me. Zille voortgegaan om die party skade te berokken met verskeie kommunikasiestukke wat dit wat ons probeer bereik, ondermyn. Die [DA se] federale uitvoerende komitee het dus besluit dat [Zille] geskors sal wees van alle party-aktiwiteite totdat haar dissiplinêre verhoor afgehandel is. ʼn Kennisgewing van haar skorsing is aan haar gestuur.”

Maimane het gesê dit was nie ʼn maklike besluit om te neem nie, maar dat hy doen wat reg is vir die party en die land. “Ek glo daar is hoop vir ons wonderlike nasie. Al meer mense sien dat ons ʼn post-ANC-toekoms moet bou. Hierdie toekoms sal ʼn DA-geleide koalisieregering wees wat op die waardes van vryheid, regverdigheid en geleentheid gegrond is.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

162 Kommentare

DA? ·

Nee Mmusi, met hierdie stap het DA my stem verloor. Jy is so gefokus om polities korrek te wees, dat jy in die hande van ANC speel. DA is deesdae inderwaarheid ANC-light. Ek het dit aanvanklik nie geglo nie, maar moet nou bes gee…

Helene Heyns ·

Koebaai DA. Julle sien my nie weer nie. Mmani jyt die fout van jou lewe gemaak.

Johann ·

Dirk, as die mense in die Wes Kaap na hul waardes stem, en met hul kop, dan behoort die DA nie te regeer nie, maar die VF+.

Elize Grobbelaar ·

DA gaan baie steun verloor. Ek gaan beslis nie meer DA stem nie!

Adri ·

Elize, laat dit nou vir jou ‘n les wees: jy moes nooit DA gestem het nie. Ek hoop al die blankes wat DA gestem het leer hierdie les – al is dit baie laat.

Susan@@ ·

Mev Zille, jy is die beste vroue politikus wat hierdie land op gelewer het (ystervrou) met ñ dinamiese kennis. Ek saluut jou.

Susan@@ ·

Mev Zille, jy is die beste vroue politikus wat hierdie land op gelewer het (ystervrou) met ñ dinamiese kennis. Ek saluut jou.

snoefie ·

Helen zille het alles wat die da kon wees, na my beskeie mening verloën toe sy destydse geknoei het dat Lindiwe masibuko oor Athol Trollip seëvier. toe het sy al my stem verloor. Waar is haar hooggeagte lindiwe nou? vir haar (masibuko) was haar LOOPBAAN in die da oor die geld wat kenmerkend is. mmusi verwelkom die voordele en geriewe wat kolonialisme gebring het, nes talle ander afrikaleiers due kintinent oor, maar wil nijs goeds oor kolonialisme hoor nie. hy nes al die ander Zuma, Malema, lesufi, eet met mes en vurk, ry kar, dra pak klere, kyk TV, alles wat kolonialisme gebring het terwyl hulle kolonialisme veroordeel. so Los maar vir Helen en haar leë twiets uit. dit gee haar iets om te doen.

Lol ·

Die enigste fout wat Zille gemaak het was om die waarheid te praat. Nuwe Suid-Afrika hou nie daarvan om dit te hoor.

Johanna Botha ·

Kry sy seker maar net wat sy voor gevra het …sy voel dalk nou soos die meeste mense wat SA weggegee het op n skinkbord en stank vir dank gekry het …moet n bitter pil wees glo ek. Maar ek kan se in ons area doen die DA beter as wat die anc gedoen het …minste is die papiere nou opgetel en gras geny …dis n begin !

SI ·

Begin jou eie party Helen…vermoed die DA gaan stemme verloor

Jordaan ·

Ja, in die DA word mense ook nou geskors oor die waarheid. Maimane se “geldige woede” oor die verlede gaan gestraf word met geldige woede by die stembus oor die blatante rassisme. Toe Mandela en ander genoem het daar was goeie goed wat kolonialisme gebring het, het daar nie ‘n piep van iewers gekom nie.

Dirk Breytenbach ·

Toe adjunk President Ramaphosa die jeug ‘n week gelede aangemoedig het om Afrika to koloniseer was daar nie ‘n piep van Maimane af nie want hy was besig om in Zambia se interne politiek in te meng.

Leendert ·

Noujatoe, nou is die skape en die bokke van mekaar geskei. Nou weet alle mense waar hulle staan, vereenselwig jou daar waar jy wil wees, en maak jou keuse met jou kop.

Janet ·

Sou jy nugter kon dink Mnr Maimane, sou jy moontlik kon dink dat wat Helen vir die DA beteken het deur die jare, nie misgekyk kon word nie. Dit wat sy wel gesê het is tog “commin sense”? Jy moet gou besef dat roem na jou kop toe gegaan het, maar dit kan weer in ‘n oogwink weggeneem word, mnr?

Naam loos ·

Kan iemand my nou verduidelik ,Wat sou gebeur as daar nie kolianisme was nie?

Catherine ·

Stem saam. Hele storie n skande. Zille meer as reg. Gaan DA baie stemme kos

Eish ·

Ons sou nie ander mense se grond geskai het nie en die inheemse bevolking sou nie Cucci pakke gedra en Range Rovers gery het nie. O ja, nommer een sou nie bril gedra het nie en dus sou hy nie middelvinger gewys het soos nou as hy sy bril regskuif nie. Weet ook nie of die kaalkop haarstyl wat so gewild is deesdae tegnologies moontlik sou gewees het nie.

Gerhardt ·

Meng jou met die semels en die varke vreet jou op. Stig jou eie party vir die blankes en bruinmense. Hulle het dit nodig en los die swartes.

Hendrik ·

Ag Mmusi, jou dinges man! “Ek glo daar is hoop vir ons WONDERLIKE land”. Asb man, die land is wonderlik gemaak deur koloniale bestuur en onder Afrika leiers vernietig. Zille net die waarheid gepraat. Ek hoop jy skei van jou koloniale vrou, en doen afstand van alle koloniale besittings, jy sal eindig met vel om jou middel in modderhut.

nouwatnou ·

Goed dan julle… vir wie MOET ons dan nou stem. Waar is ons hoop nou?

Celia ·

Die VryheidsfrontPlus. Ons EIE mense. STABIEL, CHRISELIK, ORDELIK.
Weet julle ooit wie Zille en haar man is? HULLE het terroriste gehuisves by hul woning wat mense vermoor het in die apartheidsjare. Liberaliste. Joodse konneksies en uliminatie.
Grootste verraaiers OOIT,ons bly net BLIND.
Dink daaraan dat hierdie n uitgewerkte plan is tussen die DA leier en Zille?Om swart stemme te trek. DA soek MAG.Besef, die DA gaan klaarmaak wat Mandela begin het. Als vat van die witman. Ons sien hulle het NOG NOOIT iets gedoen oor plaasmoorde nie! Hulle is VIR die onteiening van blanke grond- nie net plase maar ook huise.As die DA n koalisie vorm, sal dit met die EFF wees. Die Kaap is DA en dit werk so goed hier? Onthou, die DA WAS oorspronklik wit. Dis nie meer nie.Hulle is die ware rassiste.Ons blankes gee, verdra en offer alles op. Waarvoor? Hulle lag vir ons! Kry julle identiteit terug en STAAN OP. Begin by GELOOF in GOD, dien Hom- herdenk die Gelofte. Daar is n rede waarom ons oorgegee is aan n heidense regering en die gruwelike gevolge daarvan.Kyk hoe lyk SA sedert 1994. Dit is ons eie skuld. Word wakker en maak julle oe oop. Die DA gaan nie hierdie land red nie.
Ek het NOG NOOIT vir die DA gestem nie- en is so bitter trots daarop. My gees bots meer met die huidige DA leier as met die hele Anc. WOLF in skaapsklere.

anton ·

Celia jy praat 99% waar.
Beter kon ek dit nie self sê nie.
Ek weet net nie of die VF+ werklik die antwoord is nie. Ek persoonlik dink nie so nie.

Annatjie Kruger ·

Celia, dit is as gevolg van tirades soos joune wat ek nog altyd gehuiwer het om by die VP+ aan te sluit. Dit klink vir my net teveel na wit rassisme om gemaklik daarmee te wees.

pieter ·

Die ANC het hom gedruk om van haar ontslae te raak STEM NOOIT WEER DA NIE.

Eish ·

Wat op aarde het dit met die Jode uit te waai? Moenie karring met hulle nie ou sus. Hul het n Vriend in n baie hoë plek.
Jip, Helen Zille was teen apartheid, soos sy nou weer teen apartheid is. Baie konsekwente dame, verdra geen apartheid nie, nie van wit of swart nie.

E Martins ·

Hoekom die Jode insleep, een rede meer om nie VFP te stem nie…

De Villiers ·

Kan jy nou meer. Geskors oor die waarheid. As die leuen meer aanvaarbaar is in ‘n politieke party, sê dit nogal iets van hul integriteit.

F Balt ·

” vryheid, geregtigheid en geleentheid” ? Sluit dit vryheid van spraak ook in? Hiper sensitiewe kinderagtige swartes befoeter ware versoening. ” Mymoney” nie meer vir DA nie, Dankie!

Pieter Streicher ·

Dit is nou ‘n bewys dat die DA ‘n slaaf van die ANC is nie sy eie identiteit kan behou sonder om te buig voor die druk van die ANC. Dit bewys ook nou hoe swak leier Maimane is, dat hy nie vir die waarheid staan nie, maar eerder voor die anc buig. Sies Miamane jy behoort jou kop in skaamte te sak. Jy is niks beter as zuma nie. “Shame on you DA and Miamane, Shame on you”.

Fabian Daniels ·

Goeie strategie. Persoonlik het ek nie n probleem met haar uitsprake. …maar in die tyd wat ons met n halstarrige president sit wat nie wil loop is dit n goeie voorbeeld vir die anc. Ek steun al die jare DA omdat daar vir my geen alternatief as kleurling is. Ek skaam my wel vir die bogenoemde kommentaar en bewys dat wat die anc sê eintlik waar is. Zille het die party vergebring maar ons mekeer nuwer jonger visie as ons Suid Afrika wil nalaat vir ons nageslag.

Jakobus ·

Middag Fabian, Die DA het die wit mense gebruik tot op ‘n punt en nou volg hulle ‘n strategiese besluit. Die wit mense sien mos hulle stem daarvoor dat hulle dmv BEE en regstellende aksie, uit die ekonomie geweer word, maar hulle was bereid om DA te stem om hulle te help van Zuma ontslae raak. Besef jy dat die DA doen basies wat die NP toenterjare (1948) met die Bruin Mense gedoen het, misbruik het? Dit is net nog ‘n bewys dat die DA se morele waardes draai hulle na die wind en soos dit hulle pas. Hoe meer die DA se lus geraak het om die land se regering oor te neem, hoe meer het hulle soos die ANC geraak. Al verskil is, die DA is nie korrup nie. Dan die DA ry in die Wes Kaap op die Bruin Mense se rug, dit was nie vir hulle ‘n probleem nie, maar nou is hul probleem die res van die land, waar die wit mense ver in die minderheid is. Dus stel hulle nie meer in daardie groep belang nie.

Jacques Venter ·

Goeie antwoord Fabian. As mens sommige komentare lees, wonder mens of emosie of redelikheid die dryfveer vir baie kommentare is

Selfbeskikking ·

Nou sien julle liberales dat die DA toe nooit die uitweg was nie en hulle gaan maar nes die ANC erger raak met tyd. Kom ons los ons naiewe hoop en begin onderhandel vir selfbeskikking. Dit is volgens grondwed en internasionale wetgewing ons reg.

Hettie ·

Ja nee wat ek dink ook hulle gaan na dese heelwat steun verloor, myne ook!

Apie ·

Mmusi, net soos die anc kan jy ook nie die waarheid praat nie!!! Blerrie liegbek!!

Johannes van Rooyen ·

In my oë is die DA huigelaars ZILLE IS NIE VERKEERD NIE
DIT WAS VERSEKER NIE NET SLEG NIE
SA pluk nounog die vrugte al word hy al vir 23 jr besteel deur ANC hulle het my stem verseker verloor

Pieter ·

Skokkend, absoluut skokkend en om te dink ek het so baie hoop vir Miamane gehaat. Hierdie was ‘n waterskyding besluit wat sou bewys die DA is betroubaar en onafhangklik, maar ongelukkig het Miamane nou met hierdie belaglike besluit presies die teendeel bewys. Dit is so tragies. Die wit stem was tog die “powerbase ” van die DA. Nou ja aangesien Miamane ons nou nie meer wil hê nie kom aan manne kom ons help bou nou aan die VF+. Ek hou van hulle nuwe leier en is klaar met die DA. VF+ jy het my stem.

jaco ·

meeste VF-Plus kiesers kom uit die ou konserwatiewe party of uit min of meer daardie party se denkrigting. vanaf amper 1 miljoen stemme vir die KP in 1992 se referendum is dit af na 400 000 vir die VF-Plus in 1994 en toe elke verkiesing minder en minder. In 2016 se plaaslike verkiesing was dit iets soos 130 000 stemme. No waar is die ander 800 000 plus dan heen? almal dood, almal in die buiteland of stem almal vir die DA???

Hennie ·

Ja nee wat ek dink ook hulle gaan nou baie blankes se steun verloor, myne ook!

Jacques Venter ·

Helen Zille is verskriklik moedswillig en verslaaf aan aandag. Daarom probeer sy altyd dramaties wees. Sy het met haar uitsprake soos vlugtelinge uit die OK baie skade aan DA gedoen. Ek sê, mooi so Maimane. Sy moes lankal in die pad gesteek gewees het.Die wat hier teen Mnusi skreeu, stem in elk geval Ff+ en het nie DA gestem nie

foxi ·

Ag asb J Venter….kry vir jou n leer en klim oor jou……jy weet wat! Helen Zille HET die waarheid gepraat! Helen Zille…….loop oor na die VF asb…..ons sal jou daar steun.
???

Jakkie ·

SA kolonie bo! Ek is bly want ek sou nie in lendekleed gepas het nie.Ook nie te perd wou ry of in gras gehuggie wou woon nie.In rivier bad? Nee! Net swart pot gehad het om te kook bo vuurtjie buite? Net as ek uitkamp.Hou van my voertuig en my mooi huis en skoon badkamers ens.. verlossing het vir Zille gekom en die uitskeityd was daar! Baie geluk! Die koring is nou van die kaf geskei.Smeltkroes seevier!

Kaspaas ·

Irrelevant die enigste verskil tussend DA en ANC is die spelling.

Robbie ·

DA JY HET SO PAS MY STEM VIR LOOR DIT IS N BEWYS DIT GAAN NIE OOR DIE DA DIT GAAN OOR DIE PERSOON OM DAT JULLE BANG IS WAT DIE ANC GAAN SE EN TOE BESLUIT JULLE IN DIE HANDE VAN DIE ANC. NOU KAN EK ANC STEM OMDAT DIT OOR JULLE GAAN DA

ManieM ·

Ek voel regtig jammer vir die’ wat nie by die waarheid wil staan nie. Wil jy ingesuig word deur Afrikanisme of die waarheid. Staan en val by die waarheid en jy SAL oorleef. Jammer om van jou probleem te hoor Mnr Maimane, dit gaan jou kos!!

Jacques Venter ·

As Mmusi nie teen Zille optree nie, sal die skade vir dir party onberekenbaar wees. n Stem vir enige ander party, verswak die opposisie teen die ANC

Fabian Daniels ·

Dus julle sulkes wat nog in elk geval in apartheid glo en dat daar niks daarmee verkeerd was. Julle is reg. ..die kaf is geskei en nou kan ons n volwaardige party wees wat teen die anc kan opstaan sonder geraamtes in die kas!

Benito Odendal ·

The bigger part of SA’s black population hate ANYTHING white or Afrikaans with a passion….They absolutely and truly believe that hate speech , victimization , humiliation , degrading , murder , rape , slaughter, destruction etc etc on or of anything that smells white is 100% justifiable….. That is what they have been brainwashed with for decades and that is what they believe…like one of my Black mates say…. ” I know I must hate you but I do not know WHY…. I must……I just have to…..that’s what I was brought up to do for decades at home and at school !!! ” ….Maybe this will finally wake Whites in general up with a bang to either leave this hell hole or to pursue Self Determination….something they had to do loooooong ago but turned their backs on because of their nature of goodwill and trust that bit them soooo many times before in history…..They just CANT live in a country where most people are obsessed with killing ,humiliating, belittling or wish all sorts of harm on them….Jealousy and self inflicted inferiority complexes will eventually degrade SA to JUST another useless African country !!!!

Eish ·

Good gracious Mr Mussolini, I am so intoxicated by the exuberance of your verbosity that I am speechless!
So you are leaving for Morte Alla Francia Italia Anella?

Christine ·

Hierdie was n baie slim skuif. Helen wou aftree. Daar was gesê almal kla oor Zuma en sy manne en Helen word nie aangevat nie. Mmusi en Helen het saam die besluit geneem…moenie dat die DA steun verloor nie. Ons woon in n DA munisipaluteit dis wonderlik, eerlik en hardwerkend. DA is ons enigste hoop in 2019. Ons moet hulle nou juis sterker maak.

Conrad ·

Christene jy is sooo mislei! Word wakker.
Stem vir jou eie mense!

RC ·

Christine ek stem saam, ons wit mense kan ongelukkig nie saamstaan nie. 2019 gaan die meerderheid swart mense wat nou ANC is vir die EFF stem so nou hardloop ons witmense na kleiner parteie toe en dan? Dan sit ons met ‘n groter probleem as wat die ANC was. Dit net omdat ons nou kwaad is vir die DA wat die grootste party na die ANC is. Ek bly ook in ‘n DA munisipale gebied en wil nooit verander nie,
Die diens is goed. Baie mens blameer COCT en die DA vir die droogte en niemand dink dat dit grotendeels die regering is wat blameer moet word. Geen damme kan gehou word as hulle dit nie befonds of doen nie, hulle regeer al van 1994 af en geen planne is in plek gesit nie.

Jakobus ·

Ongeag, hierdie is uiteindelik ‘n goeie besluit van die DA sodat die mense nou na hul eie waardes kan stem. Die kaf is van die koring geskei. Die streep is in die sand getrek wat die wit mense aan betref.

Sug ·

Christine watse “inside information” is daar nog, wat Jan Publiek nie van weet. Ek sal nooit weer vir die DA stem juis oor die “geheime” agendas. Watter publiek se vertroue moet Mmusi weer opbou? Hulle gaan almal wat wit is in die krokodilgat gooi, en hande klap as ons gevreet word, vir jou ook

Jakobus ·

Christine, wat jou binne informasie aan betref, ek sien so pas Zille ‘fume’ en het vanmiddag na die DA terug gekap en hulle daarvan beskuldig dat hulle buite hul eie konstitusie opgetree het met hul besluit. So hier kom nog pêre.

Jacques Venter ·

As Mmusi nie teen Zille optree nie, sal die skade vir dir party onberekenbaar wees. n Stem vir enige ander party, verswak die opposisie teen die ANC

Jakobus ·

al/Christine, kom ons kyk hoe ontvou die aangeleëntheid in die pers die naweek en komende week. Lees die berigte van vanmiddag in die Engelse pers soos sy op die DA se aankondiging reageer het.

Jacques Venter ·

Goeie antwoord Fabian. As mens sommige komentare lees, wonder mens of emosie of redelikheid die dryfveer vir baie kommentare is

Jakobus ·

al, ek sien terloops Netwerk24 het ook nou sopas oor Zille berig, wat nie die saak hier gaan los nie, daar kom nog groot gevegte.

al ·

Presies, kom ons kyk hoe hierdie tameletjie uitspeel. Want dis wat Zille presies gedoen het – in die hand van die ANC gespeel en die warm patat in DA se hand gelos.
Ek is DA, tog is ek verdeel tussen VF+ wat baie goed is en DA. By the way, politiek is ñ vuil vuil spel.

Andre L ·

Enige wit persoon wat hierna nog dink sy heil lê by die DA moet nog gebore word

HEVW ·

Dit is maar die feitlike. In Afrika het selfs talle en talle eerlike mense met opregte bedoelings n baie duur prys betaal!!! In hierdie kontinent is twee entiteite wat eenvoudig net nie strook nie.

Gert ·

Die leier van n politieke party wat gehoop het om goed te doen in 2019 verkiesing begaan twee baie groot foute in een week! Die foute sal sy party baie duur te staan kom!

Chris ·

Stem saam Jacques, die dame is ‘n ”lose cannon” mense vergeet sy was toenmalig ‘n lid van die ”Black Sash” en dies meer, gaan lees gerus haar profiel. Duidelik het die DA meer pit as die ANC as dit kom om dissipline toe te pas.

Ouvrou ·

Ek stem nog steeds vir enige party wat die ANC kan klop. En dit lyk my sal DA wees. As elke liewe witte wat nog oor is in die land bymekaar wil koek, gaan hulle agterkom dis ‘n poep in ‘n windstorm. Die korrupte ANC moet verslaan word, dalk nie in die afsienbare toekoms nie, daar is nog te veel oor om te verwoes. Maar die ondersteuners sal weldra as hulle begin honger ly swaai.

Werner ·

Liewe mens! die DA is netso korrup! Groot skokke kom vir julle wat dink die DA is SA se redding! Die Da is JUIS die liberaliste, Joodse mag en uliminatie. Google en kom by!
Al gehoor van die VryheidsfrontPlus? Te min,te klein?Kry julle harte en julle koppe reg – God het Hom nog nooit aan getalle gesteur nie. Gaan terug na die Gelofte.

Fabian Daniels ·

Ek in 94 vir die DA gestem oor hul in koalisie was met die anc….ekt toentertyd geweet dat waar ons nou sit sou gebeur. Ek pleeg selfmoord voor ek vf+stem…..eff is ook maar n klomp anc lede wat net self die staatsbeursie wil dra. Ekt ophou stem en eers met die laaste verkiesing weer DA gestem….ons doen goed maar sal nie nie 2019 beter kan doen as ons die anc amminusie gee. Helen doen presies dit…..hoekom sy dit juis getweet het toe zupta die middernagtelikke skuiwe gedoen het gaan my verstand te bowe. Ek haat politicians. .die meeste is daar vir daai pakket wat ons armes se kos uit hul mond neem. Helen ken nie van diplomaties optree….die debakel gaan ons nog jare kos en die klem skuif van die Euwel wat nou regeer.

Fabian Daniels ·

Ek het in 94 vir die DA gestem oor hul in koalisie was met die anc….ekt toentertyd geweet dat waar ons nou sit sou gebeur. Ek pleeg selfmoord voor ek vf+stem…..eff is ook maar n klomp anc lede wat net self die staatsbeursie wil dra. Ekt ophou stem en eers met die laaste verkiesing weer DA gestem….ons doen goed maar sal nie nie 2019 beter kan doen as ons die anc amminusie gee. Helen doen presies dit…..hoekom sy dit juis getweet het toe zupta die middernagtelikke skuiwe gedoen het gaan my verstand te bowe. Ek haat politicians. .die meeste is daar vir daai pakket wat ons armes se kos uit hul mond neem. Helen ken nie van diplomaties optree….die debakel gaan ons nog jare kos en die klem skuif van die Euwel wat nou regeer.

jan van riebeeck ·

DA probeer hard om aan swart kiesers te wys hulle is nie n wit party nie , hierdie is n beplande stap deur Zille enigeiemand met n brein kan dit sien

Thuunda ·

Ag shamepies, miskien sal die DA stemmers begin wakker skrik….maar dan weer, miskien nie.

jaco ·

en dan doen Maimane homself voor as ‘n Christen en ‘n pastoor. Hoe rym dit met die wet van Moses EN Jesus se uitsprake van naasteliefde? Hy is maar net so vol dubbele standaarde soos die NG-Kerk dominees wat nogal in die jare van kolonialisme die kerk verruil het vir politiek en apartheid toegepas het.

Marisa ·

Ja, nou loop ek ook uit die DA. As daar sulke besluite geneem word, beteken dit dat ek die party nie kan vertrou om omstrede sake met omsigtigheid te benader nie.

Sharon ·

Hier volg ʼn boikot teen die DA soos teen SPUR.
Sal nooit weer DA stem nie. Ek het nie Musi se prentjie vergeet wat hy getwiet het na die kis-insident nie. Snaaks dat hy nooit daaroor vervolg is nie, want hy het daardeur ʼn duidelike boodskap aan die blankes gestuur.
Helen moet by die VF+ aansluit.

Apie ·

Asb nie Sharon. Die NDA (Nuwe DA) gaan seker nou gestig word!!

Conrad ·

Sys n liberalis- sy hoort nie NABY die VryheidsfrontPlus nie!!
En,as die n beplande ding was tussen haar en die DA leier – bewys dit net EEN DING- hoe slu hulle is!! Ek het OORGENOEG inside info om op te staan en te se die DA is VROT van binne, en sal enigiets nou doen om die mag in die hande te kry.Sodra hulle dit het, gaan SA LAAANG trane huil. WOLF IN SKAAPSKLERE.
.

jaco ·

ek sien maimane voorspel n DA-geleide koalisieregering. het hy so min vertroue in sy eie party se vertoning en stemwerwing dat hy dink ‘n koalisieregering met ander is al wat die DA kan bereik? Malema is hom VER vooruit: hy verklaar openlik “the EFF is a government in wating”.

Ben ·

En so byt liberale vriende mekaar ter wille van politieke korrektheid. Wel ek dink in elk geval die DA is maar dieselfde as die ANC. Dis net die blou en groen wat onderskeid maak ten opsigte van hulle amptelike kleute. Politiek bly ongelukkig maar iets wat bestaan uit vuilspel. Ironies datvalles wat Zille gesê wel so is. Sonder kolonialisme sou hier net ‘n paar brandsiek koeie gewei het en modderhutte as broeiplek bestaan het. Ek sal beslis nie vir die DA stem nie.

JoeV ·

Die hand wat jy mee voer word dalk afgebyt! Ons maar sien waar gaan BBBEEE onder DA bewind…

Potch ·

Dink nou mooi. Die DA het Sy plafon bereik met blanke stemme. Die DA kort meer swart stemme. Hoe gaan hulle dit reg kry? Deur Zille vir n ” Klein” oortreding te skors. Nou dink baie mense: As hulle Zille vir so klein oortreding skors en Zuma kom weg met biljoene dan moet die DA mos beter wees as die ANC. En siedaar nog n klomp stemme by.

Maria ·

Sonder kolonialisme sou ons vandag nerens gewees het nie! Jan van Riebeeck bo! Hou nie van lendekleed nie! N nuwe party moet vir ons gestig word wat ons belange op die hart dra.Iemand met integriteit rugraat en visie. Dalk iemand by Afriforum of Solidariteit?

Eish ·

Asseblieftog nie. As jul vir hul gaan stem soos jul by hul aansluit, is dit gedoem. 186000 lede uit 6-9m potensiële lede. Nee, los hul net waar hul is. Dis ons enigste teenwig nadat FW se wigte en teenwigte mekaar uitgekanselleer het.

Barnard ·

Die D A was nog altyd onder dieselfde sambreel as die ANC. Nee wat hou verby. Zille was n fool om met hulle te meng. Spyt kom altyd te laat

christine ·

Nee hulle is nie korrup nie . Ek het nou dir dag ons DA raadslid gevra om iets te doen waarop hy gesê het dis nie heeltemal reg nie hulle volg die wet tot die letter. Hou op aannames maak waarvan jy niks weet nie regtig hierdie was n besluit deur Mmusi en Helen saam glo my!!

Jakobus ·

Christine, ek het sopas vir jou boontoe ‘n antwoord geplaas. Zille ‘fume’ en sy beskuldig die DA nou vanmiddag daarvan dat hulle buite hul eie konstitusie optree, so hier kom nog pêre.

RC ·

Ek stem nie saam dat sy geskors word nie maar ek kan sien dat daar ‘n plan is en niemand kan na die DA klippe gooi nie. Hulle sal ook nou moet kyk om hulle huis in orde te kry. Lees maar Siener se visie van die blou vlag (hy het nie geweet wat die blou vlag gesimboliseer het nie, maar ons weet nou) wat vanaf dieWes Kaap stadig maar seker optrek deur die kand soos ‘n wel ge oliede masjien. Daar is altyd ‘n visie wat moet uit speel en ongelukkig moet dit nou maar so wees.

Eish ·

Née rerrig! Seiner van Rensburg was van Tlokwe en oorlede in Ottosdal. Deur en deur n Noordwes man. Praat hy nie dalk van die Noordwes probleme soos Lichtenburg se kuikens en Coligny nie?

John ·

Maimane het sy party se doodskrif op die ANC se deur geplak. Hy is die verkeerde man as DA-leier en lieg soos ‘n vlieg en was glo ‘n predikant… wat dit nog erger maak. Hy het geen styl nie en geen taktiese vermoe om ‘n politieke leier te wees nie. Sy laaste toespraak in die parlement het mens skaam gelaat want dit was meer as dwaas as hy ANC-NP’s teen Zuma wou laat draai. Sy fondse uit wit gelede gaan opdroog. Ander swart party gaan hom uitstof. Die ander lp’s gaan die een na die ander uitgedruk word… kyk… die mannetjie se grootheidswaan is sy ondergang en Zuma sien dit en lief dit… Zille, ons wit ‘queen’, het hierdie graf wat sy self sal moet uitklim self gegrawe… ‘sad’… Dat die waarheid nou ‘n mens se ondergang moet bewerk terwyl die leuen voorheen haar die troon besorg het…

Leon W ·

John ek het so lekker gelag toe ek hoor van Zille die Liberalis… Sy kan eenvoudig nie leer nie. Sy het Musi groot gemaak in die politiek toe byt hy haar. Net soos Dr. Agang en voor haar. Lekker. Kry vir jou Helen.

Pitbull ·

Ou ‘Moesie’, ek het nog altyd gesê jy gee voor om iets te wees wat jy nie is nie, en kan daarom nie vertrou word nie. Jy het dit sopas bewys. Die DA is maar net so korrup en “useless” soos die ander partye na wie hulle die vinger wys!

Nel ·

Ja ‘Moesie’ is meer lawaai en drama as werklike binnegoed.

Odette ·

Ja Amen!!
En terwyl die DA, die ANC en die EFF moleste maak en die land afband en eise oral stel, WERK die VryheidsfrontPlus vir SA.!!
Ek het moesie gesien met sy vuis in die lug skree die “swart mag”teken- hyt niks oor vir die bruinmense wie se stem hy gebruik om mag te verkry nie.Hy t gese, sy 1994 kom in 2019….
Mag die DA voor daardie val.

AN ·

Die VF??? Die party sal nooit aan bewind kom nie!!!! Selfs al stem elke liewe Blanke in SA vir hulle. Ons is by verre in die minderheid.

M ·

DAai was n duur besluit. Die prys sal eers ten volle verstaan sal word by die volgende verkiesing.

Hans ·

Volgens me Zille se verklaring is sy tot 6 Junie 2017 kans gegee om redes te verstrek waarom sy nie geskors moet word nie.

Clive ·

Dit kom nou van om lib te wees.Kry vir jou Zille . Verkeerde vriende!

barend ·

Elize wit mense en veral afrikaanse wit mense stem nie vir die D.A nie ,sy was en is nog nooit n vriend van die Boere volk nie ,sy was in die black sash saam met ou Helen Susman n Boere haater kry vir jou nes Die Spur gaan die DA ook hul alie sien

Leendert ·

Die DA het ‘n berekende besluit geneem, hulle sien hulle sal nie meer in die wit mense groei nie, daar het hulle ‘n versadigingspunt bereik. Hul potensiële mark is nou die swart mense, dus is hulle nie bekommerd as wit mense hulle nie meer ondersteun nie, hulle gaan hou voluit vir die gunste van die swart mense.

Dit is seker goed so dat die wit mense ‘n slag kan sien wat aangaan, wie stem nou vir jou eie ondergang as jy wit is? Sterk liewer die hand wat vir jou regte stem.

Elizabeth ·

Wat ‘n storm in ‘n teekoppie!! Die DA verloor beslis my stem!! Helen, stig jou eie party, die DA gaan dit nie lank meer maak nie.

Nikolaas ·

Geskiedenis is geskiedenis, of dit nou goed is of sleg.
Kolonialisme het goeie en slegte nagevolge gehad, nes daar onder die onderskeie ANC presidente goeie en slegte goed gebeur het.
Dis geen misdaad on dit te stel nie.
Ek hoop sy wen haar saak.

elna ·

Soooo teleurgesteld in die DA! Hulle vergeet alles en jare se werk wat Helen ingesit het om hulle party op te bou, net omdat sy eenkeer die waarheid gepraat het! So terloops, kan mense tog let op hulle spelling……dis afgryslike Afrikaans.

Boland ·

Hier kom weer dieselfde geval as met die Spur.Laat jou stem tel en groepeer waar jy gemaklik voel.DA het n groot voetfout begaan.Gaan hulle verseker kos.Jy kan nie die waarheid probeer onderdruk nie.Dit gaan jou die een of ander tyd inhaal.

Johan. H. ·

Het julle ooiet gedink julle kan met hulle saamwerk, Wanneer jy dit die minste verwag byt hy jou in die hakskeen,,, Kry vir zille , julle leer baie swaar,, ta-ta da, tata spur.Jy het die waarheid gepraat zille, Maar hierdie is n strategiese skuif///Hulle hou nie van die waarheid nie, Klomp planke

Walter ·

Dis die slegste ding om nou verdeel te raak.Daar is nie n ander groot party wat sterk genoeg is om deel te maak. N mens kan nooit met al die punte van n party gelukkig wees nie maar soms moet jy net sluk. Ek dink moet nie dom wees nie en wag liewerste tot na die verkiesings en miskien word dit dan tyd vir vernuwing en kom daar n nuwe party wat groot genoeg gaan word om n verskil.te kan maak. Maar vir nu kan n mens alleen takties wees en beter kies vir die beste van die slegtes om maar n biekie kans te maak om die anc van sy plek te kry.

HEVW ·

Tog so maklik om by die dissiplinereverhoor verby te kom. Laat Mmusi maar net die teendeel bewys dat daar werklik niks goeds in die kolonialetydperk was nie.

Mielie ·

MM. Jou ego en om polities korrek te wees gaan jou en die DA se einde wees. Dit is pressies wat die ANC en EFF wil he. Jy is selfvoldaan en het nes albei partye dubbel standaarde en ek glo jy is rassisties, soos wolf in skaapklere . Nou weet ek my vorige stem het nie verlore gegaan nie. Ek het vinnig deur jou gesien…..koebaai. jy gaan uit wees voor Zuma….

E.K. ·

Regtigwaar? Nie meer DA stem oor hierdie storie. Baie van julle het lekker gekerm oor Me Zille se vorige twiets en nou is sy weer skielik aanvaarbaar. Ek sal steeds bly stem vir DA. Julle klomp wat nou weer so anti DA is moet maar net weet dis deur sulke rondspringery wat die ANC weer kan wen in 2019. Die DA en wat die aprty voor staan is wat my betref die enigste party op die stadium wat eintlik regtig ‘n verskil kan maak – wat in die Kaap en orals anders aangaan bewys dit. Om elke keer wat iets gebeur te sê oee nou het die DA my stem verloor – regtigwaar?

Thabo ·

Ja die land se morele kompas is van koers af Dis goed om van Zille ontslae te raak op die manier sal Zuma sekerlik ook gepis word en dan sal die skaal gebalanseert wees en kan ons voort beweeg om SA te red.

Cobus ·

DA tas erg mis…dit was nodig net soos dit in Amerika en Australia was. Tata DA jul sien my nie weer nie

Annette Stander ·

Hier gaan my respek vir die DA. Dis reg Helen. Mens vra nie verskoning vir die waarheid nie. Mmusi Maine se grootheidswaan gaan hom nog inhaal.

Deon ·

Eie volk, eie kultuur, eie leiers, eie land. Multikulti is voodoo. Nasiestate of wereldregering – die enigste twee pole.

buks ·

Hoekom het jy in die eerste plek vir die DA gestem hulle hou vol met regstelende aksie hulle is tenginste van nie wit skole en univeseteite hulle forseer Afrikaans uit alle plekke. Hulle wil graag die ekonomie bestuur hulle ondersteun nie die veiligheid van ons blanke boere nie. Alle Afrikaners is rasiste die Kaapers is te bruin en ons is te wit en die res is net reg. Mymone = Zupta

Louis ·

Moet net nie vergeet hoe prominet sy teen die springbok rugby toer in 1981 na New Zealand was nie.

Bert ·

So vreet die revolusie sy kinders op. Ek het geen simpatie vir Zille nie. Baie mense het vergeet of weet nie van haar verlede nie. Black Sash en anti-Afrikaner. In die nuwe bedeling was Afrikaners vir ‘n kort oorgangsfase blote stemvee vir die DA. Ons is gebruik en nou word sy gebruik.

Rocky Bell ·

Ag Bert!! Hy weet nie waarvan hy praat nie. Anti Afrikaner??? Sy is dan met ‘n Afrikaner getroud!!!!! Prof Maree . “Slaat my naam met ‘n plank”

al ·

Mmusi Maimane was onder geweldige druk by van baie van die swart mense wat propageer dat hy net ñ ‘windowdresser’ is vir die witmense. Die DA moes baie harder as enige party werk om hom as die amptelike groot opposisie teen ANC te vestig.
Zille as veteraan politikus moes 2 keer gedink het om haar koloniale tweets die wêreld in te stuur waar die ANC veg om behoud.
Kortom Zille het so reg in die ANC se hande gespeel.
Daar is egter niks fout met die tweets nie, van die swartes sê hul het beter geleef onder die apartheidsregering. Selfs in Zimbabwe sê die mense die lewe was beter onder Britse Kolonialisme.

Jakobus ·

Ek sien Zille het vanmiddag reageer en is klaar besig om die pot te roer. Sy beskuldig nou die DA daarvan dat hulle buite hul eie konstitusie optree. So sy gaan verseker nie die saak daar los nie. Maak gerus jul sitplekgordels vas.

al ·

Onder die wanverdraaiing se waardes van ANC kan ek verstaan waarom die DA kwaad is. Zille moes van beter geweet het al is haar tweets onskuldig.
Sy het reg in die hande van die ANC gespeel en die DA party in ñ Catch 22 geplaas.
Dalk is sy gatvol vir politiek en amper op aftree stadium dat sy nie worry nie.

Kobie ·

Is die skorsings brief in Afrikaans of enige Afrikaans taal bewoord of was dit in Engels dws. N koloniale taal bewoord

Duineboer ·

Die skorsing van Me Zille is nogal aardverskuiwend. Sy het in eerste plaas, ja my beskeie mening, niks verkeerd gese nie. Sy word geskors omdat daar na ‘swart’ stemme gevry word. ‘Wit’ stemme tel soos ons weet met die gebrekkige een man een stem demokrasie wat op on afgedwing is dus baie min. Die DA weet hy gaan ‘wit’ stemme verloor en voel vere daarvoor. Beginsels tel dus nie. Tensy me Zille dit slim georkestreer om uit te tree, moet dit haar uit haar naiewe ondersteuning van die swart bevryding in vorige tye ruk. Hier is nie demokasie ter sprake nie, maar rou mag. Die ANC se optrede en spesifiek die van Zuma en sy trawante verskil gladnie van hoe dinge in res van Afrika gebeur nie. Wat my as ‘wit’ Afrikaanse man nou te doen staan, weet ek nie. Ons is magloos en magteloos aan die ‘swart’ meederheid se nukke uitgelewer. Ons hoef nie voorbeelde noem wat gevare daarvan is nie. Ek eis wat nou gaan gebeur. Die DA bestuur die Weskaap redelik goed en vergelykbaar met ander demokrasie, maar daar is krake. Maar enigiets is beter as die ANC, wat nie beteken dat dit goed is nie. Vir moet ek dus stem? Die vader weet. Dit is geen wen wen maar eerder verloor verloor situasie.

LHS ·

Net soos die ANC talle wit liberaliste net verdra solank hulle gebruik kan word vir n rede en dan uitgespoeg word sodra hulle niks meer vir hulle beteken nie, doen die DA ook maar net. Gebeur oral in Afrika. Dink maar hoe ons vriendjies soos Frikkie de Klerk, Careltjie Niehaus, arme ou voetewas Kriel en al hulle ander meelopers behandel en op gespoeg is en dit nadat hulle, hulle lewens gewei het om blank S.A. weg te gee. Sorry ou Helena, geen simpatie vir jou nie, jy het saam met die verkeerde groepe rondgedans en gedink dit sal jou wit vel beskerm.

Wikus ·

DA dit gaan julle 75% van jul blanke stem kos. Doen so voort nou is julle ook op die “Afrika” pad.

Wikus ·

Maimani this was your greatest mistake since you took office good luck buddy its gona cost you. I hope your home in Dubai is also reserved..

Jacques Venter ·

Wanneer die totale swart bevolking kwaad is vir klonialisme, verdedig sy dit. Menige van swart stemme wat die DA gewen het, is verlore net omdat die tannie her sin will hê.
Vir haar, is haar ego belangriker as haar party en die land.
As ons nie die ANC stuit nie, is dit n veldbrand wat die land gaan vernietig. Die skade wat sy die party aangerig het sal eers later duidelik word.
Ongelukkig wil sy ten koste van baie dinge altyd die middelpunt van belangstelling wees

Justice ·

Maimane trek nou `n SPUR op die wit kiesers ten gunste van swart stemme – of dit vir hom gaan werk of nie is `n ope vraag. Dit het beslis nie gewerk vir SPUR nie.

wonder net ·

Maimane gesien by die its time van angus bucgan. Gedink wonderlik die man is op die regte pad. Iets goed sal van alles kom. En hy het gesê God het hom gestuur na die party hy is mos eintlik n pastoor. ai nou ja…..

Wikus ·

Mnr Venter gaan praat nonsens op ń ander plek. Jou swart vriende kan dit daar geniet.

Jacques Venter ·

Hallo Wikus
Vertel my asb wat ek gesê het wat nie die waarheid is nie. Ek leer graag van enigeen met insig

Jacques Venter ·

Wat baie min mense weet is dat die meeste besluite in die parlement eers deur kometees gaan. Die FF+ met sy sowat 4 lede (al werk hulle hoehard) ,kan net hulle stem in n beperkte hoeveelheid komitees laat geld. Daarom word belange beter verteenwoordig deur n groter oppososie party

Jakobus ·

Jacques, ek stem met jou, daarom is dit belangrik dat die mense vir daardie party wat hul waardes en belange, taal edm, op die hart dra stem. Ook as BEE, regstellende aksie en bv RET nie vir jou belangrik is nie en jy dit aanvaar, daarby inval is dit reg so. Juis daarom is dit belangrik dat hulle reg stem, al is dit VF+, dan sal die VF+ ook met meer lede in die parlement ons verteenwoordig, wat ons belange op die hart dra. Dit help nie jy stem DA en hulle BEE, regstellende aksie of RET jou en jou kinders uit ‘n werk nie, laat jou nie in die ekonomie deel nie, waarom dan sal mens vir so ‘n party stem as jy teen jou eie self stem, jou eie waardes versaak.

Pieter ·

Ek stem saam:
* Zille moes níé die tweets gestuur het nie…
* Kolonialisme hét sommige voordele en vooruitgang gebring…
* Kolonialisme hét baie onaanvaarbare onderdrukking meegebring en mense verkeerdelik as minderwaardig behandel.
* DA het die hele saak baie verkeerd hanteer – “polities korrek” is belangriker as waarheid, in ware ANC-styl!

Sjoe, ek is teleurgesteld! Hoe kan sóveel intelligente mense só kortsigtig wees!? Ons moet maar op ons knieë gaan en bid vir ons land, sy mense. Ook vir ons regering!

Wikus ·

My vriend al wat ek te sê het. As Jan Van Riebeek nie hier geland het nie sou die inheemse bevolking nou nog in grotte en strooise geleef het. Hulle het nog niks tegnologies bygedra tot die wêreld se voort bestaan. Let wel ek is nie ń Rassis.

al ·

Jip hul sou ñ vergete kontinent gewees het, maar een of ander land sou wel hul ankers hier gegooi het. Dis net ons arme drommels gewees.

al ·

Dis as gevolg van apartheid wat ons in die gemors sit. Beide regerings was vir my as wit mens tot geen voordeel nie.
Die ANC ry die apartheidsdonkie tot sy rug breek en sy pote knak – juis omdat apartheid ñ lekker sambok is om mee te slaan.

Wikus ·

As jy vergeet die magtige Amerika en Australié was ook GESTEEL volgens ons BEE.

Celia ·

E.Martins
Wat het die Jode daarmee te doen?ALLES. Jode sit agter die geldmagte en die een wereldorde plan- die iluminatie. Dis waarvan Zille afstam. Die liberalisme.Haar voorganger,Helen Suzmann(wat dadelik in 1994, toe die Anc oorvat, die pad gevat het Engeland toe-terug “HOOOOME” Doen bietjie navorsing oor wie Zille regtig is! Lees gerus haar boek.
Die VryheidsfrontPlus, het NIKS met die Joodse geldmagte te doen nie!! Dis Christen Boere Afrikaners wat SA eerste stel en veg vir ons oorlewing.Waarom is julle so teen julle eie mense??
Ek het vandag met n christen bruinvroutjie gepraat wat ek goed ken, SY stem vir die VryheidsfrontPlus! Sy haat die nuwe SA.
In antwoord op jou stelling dat die Jode God agter hulle het, net dit: Die Here is by die wat Hom eer,liefhet, dien en Jesus in hul harte het. Jesus het ons juis gewaarsku teen die Farriseers- DIT is die Jode waarvan ek praat, die wered,die geldmagte….. wat nasionalisme orals in die wereld,vernietig. Kyk mooi,die aanslag is oral,nie net SA.

VanAfrika ·

Die jode erken ook nie christene nie want hulle dink ons aanbid net nog n profeet “Jesus” Hulle glo nie in die nuwe testament nie en hulle glo die hemel is net vir mans verskore, en ek lees hier dat hulle die iluninatie is, is die grootste verraaiers in God se oe want iluminatie staan vir satan

Pieter ·

Ek stem saam. In die naam van kolonialisme het egter ook die verengelsingsbeleid gekom, is mense onderdruk en is die grondslag vir apartheid gelê. Ek glo dat die grootste deel van infrastruktuur nie sonder kolonialisme sou bestaan nie. Ek voel egter dat ons enersyds nie kolonialisme moet verheerlik nie – daar was uitbuiting en vernedering wat deel gevorm het daarvan – en andersyds moet ons nie die ontwikkeling wat daardeur gebring is kán misken nie. Ek is net uiters geskok dat hierdie storie so swak hanteer en opgeblaas word, al dink ek dit was ‘n dom skuif om die twiet te stuur. ‘n Mens wat ons land ken moet weet dat dit ‘n vonk in ‘n kruitvat is!

Johann ·

En Cyril, wat van hom? Hy wat nou onlangs gesê het die swart mense moet die wêreld ingaan en dit kolonialiseer. Hier steek baie, baie meer in agter die negatiewe wat die mense kamma van die woord het as wat ons dink. Die ANC het dit uitgebuit en die DA het daarvoor geval. Maimane het dit ongelooflik swak hanteer. Die ANC sal enigiets vat wat na hulle kant toe kom.

wonder maar net ·

Mr Maimane wat se ons leef in n brose demokrasie en Me Zille se twiets sooo veroordeel, dan wonder ek nou hoekom dan in koalisie met eff gaan wie se leier telke male gese het kill the boer kill the farmer. Spyt ek het DA gestem.

al ·

Jul moet besef die DA is die grootste opposisieparty – dis waarom ñ hul beeld juis moet squeeky clean wees. Daarom kan enige party sê en doen wat hy wil, en daarmee wegkom.

Frik Kruger ·

Daar is net een party om voor te stem en dit is GOD. Hy sal geregtigheid laat seevier. Almal en alles is verkeerd sonder hom.

louis ·

Ag jammer tog…… hier gaan ons “boere suid afrikaners” al weer op loop oor gemakstoel sienings, of anders gestel, oor wit velle en kleinlike politiek. Ons wittes en klein politieke partye sal mos tot “ons volk” se redding kom. Daar spat ons weer uitmekaar. Bekend ?.

Voor ’94 het dit ons (julle) nie gehelp nie, ook nie na ’94 nie. Enige party het groei probleme en geen leier is volmaak. Kyk na die prestasies van die DA en help eerder nuwes bou. Gee die DA kans om te regeer. Jy kan dan weer met jou stem die DA tot verantwoording roep.

Alternatiewelik kan die wat klein van moed en onkundig is:

‘n swetterjoel klein politeke partye stig en gee die ANC nog ‘n 20 jaar lewe. Voorspoed vir diegene.

Onthou net: hoe bome vang die meeste wind. Zille is ‘n groot vrou met baie ervaring. Sy moes van beter geweet het om nie te tweet nie. Sy moet haar pak soos ‘n vrou vat en vir ons jeug wys hoe om die gevolge van jou dade te hanteer. DAN doen ons mos ‘n waardevolle belegging .
Ek is bly sy is geskors. Sy alleen is nie die DA net soos Zuma nie alleen die ANC is nie.

Johann ·

As jy tevrede is met die DA se beleid, ook diskriminasie teen die wit mense, BEE , regstellende aksie, RET, en dit is nie teen jou waardes nie, dan is jy welkom om vir die DA te stem. Ek vra net, waaom vir ‘n party stem as hulle nie vir jou saak en waaraan jy glo opkom en veg nie, maar vir iemand anders s’n, terwyl die die DA se beleid is om ook teen jou as wit mens te dikrimineer.

ANDRÉ ·

Bye, bye, DA en Mmusi! Julle het my stem verloor, en julle kry ook nie meer ‘n enkele sent uit my nie. Onthout net, wat julle ookal van kolonialisme dink, ‘n land sonder ‘n geskiedenis is ‘n land sonder ‘n voorkoms. Om die verlede te sanitiseer deur die oorskryf van die geskiedenis is nie ‘n oplossing nie!

SARIE VAN HEERDEN ·

Indien al hierdie probleme met die DA en vorige ondersteuners lei tot verlore stemme vir die DA sal dit dalk tot voordeel van die VP word. Wie weet, want daar is baie witmense wat nie meer veilig en welkom voel in die DA nie. Stem baie nie maar DA omdat daar nie ‘n ander uitweg is nie?

Leendert ·

Sarie, ek sien ook jou kommentaar op die ander artikel. Meeste van ons as wit mense het die DA gehelp tot waar hulle vandag is, al het hulle vir ‘n tyd lank dieselfde beleid as die ANC. Dit is tyd dat ons werklik dink wat besig is om te gebeur. Is die wit mense dan nie maar deur die DA gebruik soos die NP in 1948 die Bruin Mense gebruik het om aan die bewind te kom nie. Die wit mense se stemreg is nie in gedrang nie, maar die wit mense stem nou vir ander mense se belange en teen hul eie. Dan veg Solidariteit vir die Afrikaansprekendes se belange, wat oor die 2,5 mil wit mense insluit. Het die mense dan geen moreel nie?

Die DA voel regsaksies nie aan die lyf nie, omdat hulle nie tans die regering is nie, so dit val die mense nie so pertinent op nie, maar die dag as die DA aan die bewind moet kom, hetsy by wyse van koalisie of andersins, en ewe skielik sien jy dat Solidariteit neem regsaksie teen die DA omat hulle teen JOU as wit mens en jou taal diskrimineer, jou kinders, wat maak jy dan?

Hier lê nog ontsaglik baie werk voor vir die wit mense, die Afrikaanssprekendes, en die Afrikaner. Ook vir die VF+. EN vir die minderheidsgroepe in die land.

Ons moet ons preoriteite reg kry.

JOHAN BESTER ·

KRY VIR JOU HELEN ZILLE JY WOU MOS MET HULLE SIMPATIE HE.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.