Herrie oor ‘munisipale beampte’ se rassistiese uitlatings

Skermskoot deur AfriForum verskaf.

Skermskoot deur AfriForum verskaf.

ʼn Herrie het ontstaan oor ʼn inskrywing op sosiale media waarin ʼn sogenaamde bestuurder by die Oudtshoorn-munisipaliteit teenoor witmense uitvaar.

In die Facebook-inskrywing skryf Vuyisa (Fourplay) Bhefile Ka Hlazo dat hy witmense se tonge met ʼn kapmes sal uitsny en dit sal “geniet om hulle te hoor pleit om vergifnis”. Hy het ook gesê hy kan nie wag om te sien hoe witmense die grense met hul besittings oorsteek nie. Op die Facebook-profiel word aangedui dat Hlazo ʼn bestuurder by die Oudtshoorn munisipaliteit is.

Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die munisipaliteit, het Vrydag gesê die inskrywing het onder hulle aandag gekom nadat hulle oorval is met boodskappe en sosiale media inskrywings van die publiek wat oor die inskrywing kla. “Ons beskou die inhoud van hierdie inskrywing in ʼn baie ernstige lig en sodra ons vasgestel het wie die skrywer van hierdie boodskap is, sal interne dissiplinêre prosesse gevolg word,” het hy gesê.

Skermskoot deur AfriForum verskaf.

Skermskoot deur AfriForum verskaf.

Kam Chetty, die administrateur van die Oudtshoorn munisipaliteit, het beklemtoon die munisipaliteit deel nie die opinie of gevoelens wat deur die skrywer van die inskrywing weergegee is nie. “Ons Grondwet stel dit duidelik dat Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin bly, verenig in ons diversiteit. Die Oudtshoorn-munisipaliteit se visie beklemtoon die belangrikheid van maatskaplike samehorigheid, verdraagsaamheid, menseregte, gelykheid en geregtigheid,” het hy gesê.

Intussen het die burgerregte-organisasie AfriForum sy skok en afgryse oor die Facebook-inskrywing uitgespreek en gesê die organisasie sal ʼn klag by die polisie indien.

“In die lig van die president en verskeie ander leiers se uitlatings die afgelope tyd, waarin hulle witmense in die land tot kalmte maan en die versekering gee dat ons één nasie is waarin daar vir ons almal ’n plek is met ’n rol om te vervul, beskou AfriForum hierdie gewraakte inskrywing as ’n ernstige bedreiging vir die eenheid en doeltreffende nasiebou in ons land,” het Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Kaap, gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

60 Kommentare

Shirley ·

Dis baie skokkend en n werklike kommer vir ons witmense!!!!

M ·

Ja wel dit is waarmee ons daagliks in ons werksituasies te doen het.

Alf ·

Hoe gouer die wit mense aanvaar dat DIT die algemene gevoel is, hoe beter sal hulle in elk geval die mense verstaan en weet waaroor dit alles gaan.

Rynhardt ·

Hoekom tree die Menseregtekommissie nie op teen die rassistiese HLAZO op wat wit mense se tonge met n kapmes wil uitsny nie?Ekskuus,die kommissie was net gestig om jag te maak op Afrikaners.Die uitlating van rassis wys hul weet wat die Vryheidsmanifes uitspel en wat daar op vergaderings gese word,terwyl media tjoepstil bly!

Griki ·

En hulle het die “cheek” om Diane Kohler-Barnard in die bek te ruk! Huh?

Stefaan ·

Geagte meneer. Dit is ‘n ope uitnodiging om te kom probeer. Ons is keelvol om die ander wang te draai. “n Panga na ‘n skiet geveg bring. Nie baie slim nie nê.

Liezel ·

Ja…. Hy kan maar bid vir Sy voorvaarders om hom te spaar om dit te sien gebeur, maar hy vergeet eending…. Ons witmense dien ‘n lewende GOD wat en sy Engele sal ons bewaar…
Ek is bly dat ek nie eendag met die oordeels dag in die man se skoene gaan staan want dan gaan sy voorvaders hom nie kan help nie…..

Rynhardt ·

DA,hoekom bly jy altyd so toepstil oor die haatspraak teen wittes?Ekskuus,jy staan mos net op vir die massas!Jy ondersteun ook jou geliefde vryheidsmanifes teen ons wittes!Die liberale is die grootste kwaadstokers in SA.Dit kom nie van gister nie,maar al van dekades!

Eish! ·

Ek hoop sy voorvaarders help hom, want ek glo nie God sal ons verlaat nie. Staan sterk en bid mense. Keer terug na God toe.

Deon Rossouw ·

Dié perd kan nie eens spel nie, terwyl hy op sy FB-profiel meld dat hy oor die kwalifikasie BA LLB beskik? Dalk moet die owerheid onmiddelik sommer ook ondersoek instel of hy die kwalifikasie op sy CV aangedui het, en daarkragtens in sy pos aangestel is. Is dit ‘n geldige kwalifikasie??

Mica ·

flip hy was regtig vinnig met daai LLB graad. Hy het begin en eindig met sy “graad” in 2009. Hy moet geniaal wees.

Ben ·

Ja Deon, ‘n “boarder” is ‘n loseerder wat by jou inwoon en sy Engelse grammatika is ook bra swak. Sy skool was seker afgebrand in graad-3 ? ‘n Graad of twee? Word wakker seun, nie in jou wildste droompie nie!

christine ·

Los maar die langbek. Hulle het baie te se. Maar lafaards. Die man moet eerder kyk hoe vinnig hy uit die land kan vlug. Wat hy wil steel. Ou grootbek. Sy regering is besig om te vou. Die keer maak ons soos God Josha beveel het. En los niks van hulle nie. Anders tref nog n vloek ons.

annette duvenhage ·

En so glo hulle in hulle voorvaders en ons glo in ‘n lewende GOD. Vergewe my maar die haatspraak en omgekeerde apartheid moet asseblief gou tot ‘n val kom. Ons witmense en bygese ek is trots om wit te wees en boonop Afrikaans is nog meer keelvol vir die arrogansie en gestelery wat hierdie mooi land van ons kruppel le. Kyk net na die sogenaamde jeug wat se intelligensie le hulle aan die orde van die dag…..leef in die verlede en kyk hoe gaan die toekoms julle verby met een stink spoed. Dink hy vir een oomblik dat ons sal stilstaan en hom smeek om vergifenis….vir wat nogal ek het nie gesteel en moord gepleeg onder hulle nie en so ook nie my voorvaders. Die dae van voete was is getel.

GES ·

Die ding maak nogal baie staat op sy voorvaders wat magteloos in die doderyk verkeer. Soos reeds gesê is, aanbid en dien ons die Lewende God, skepper van die heelal. Kyk hoe skrik ek vir die dreigemente …. (LOL), laat hy kom….. Sy uitlatings is tipies die van ‘n gefrustreerde verloorder. Dit gaan interessant wees om te sien wat die menseregtekommisie gaan doen. Hou ons asb. ophoogte van ontwikkelings.

Magda van der Westhuizen ·

As Steve Hofmeyer nie-rassistiese uitlatings maak, word hy in die openbaar gemaan om omverskoning te vra en word hy verban van konserte of die borge onttrek… hoe kom die rassis van Oudtshoorn Munisipaliteit weg met sy rassistiese uitlatings wat grens aan dreigemente teen die wittes? Face book lieg nie, almal kan sien wie se profiel dit is, so waarom nou eers probeer ondersoek instel om te sien wie die skrywer is? Is so dat enige iemand seker jou Fb kan “hack” maar dan sou ons man van Oudsthoorn tog al lankal na vore gekom het en gesê het dis ie hy nie… of hoe?

Wim Kotze ·

Die opstoker in Steve Hofmeyer se geval was ook ‘n amptenaar van Matzikama Munisipaliteit, ene Lionel Phillips. Sy enigste kwalifikasie vir sy pos is sy velkleur, en in sy geval was daar ook geen gevolge vir sy wangedrag nie.

Charl Coetzee ·

Lees Raath se boek oor Siener en keer terug na God.

Riaan ·

Sy voorvaarders gaan nie luister nie,hulle le nog in die grotte by Krugerdorp.

Johann ·

Dit help nie ons vererger sy negatiewe uitlatings nie, kom ons gee hom leiding oor hoe om reg op te tree en respek vir homself te hê.

Justa ·

Gee vir elke witmens n paar miljoen dan “cross ons die border” met graagte.

vermeende ·

Ek sien ‘n goue handdruk vir die barbaar in die toekoms. Is dit nie hoe die komrades in SA getug word nie?

david ras ·

Werk die perd nie vir DIESELFDE MUNISPSALITEIT wat gehelp het om Steve Hofmeyr verban te kry by die kknk nie ?
As die STEM dan soos ‘n banvloek oor iemand gehou omdat dit konsuis rassisme is, wat dan van hierdie blatante stukkie haatpraak ?
Gaan die KKNK nou die ghoene he om by HULLE munisipaliteit te eis dat die perd “gefire” word ?
Na alles–wat is die gevaarlikste vir nasiebou–die Stem of hierdie ou se sjebeen aria ?
Wat se die KKNK ?

Dan ·

Hierdie woordvoerder maak nou of hy nie weet wie die persoon is nie, al word sy volle name uitgespel. so jy kan seker wees hulle twee gaan n dop drink daarop.

Marita ·

I feel that we South-Aricans should live as one nation. Most of the people alive today wasn’t even born when SA was devided but now they wat to kill people that had mothing to do with what happend all the years before. Also peolpe hold thenselves back if all they can say is ” i don’t have this or that because of what happened maybe 30 to 40 years ago. Come on put on your big person hat and go out and proof to yourself that dispite of the past you still made it. Stop useing the past as an excuse .

Flippie ·

Is daar dalk iemand wat saam met my vir ‘n kort vakansie Oudtshoorn toe wil vergesel.

Christo ·

Flippie, se net waar ek jou moet kry, ek het klaar verlof in gesit.

candice ·

As ñ blanke persoon so ñ “lash-out” moes gehad het was hy toegesluit. Mense, my oorlede ouma was ñ Kind van God en sy het seker 24jr terug gesê “en hulle (ongelowiges) sal ons tonge uit sny en ons martel… Mag ons blankes nie die dag sien nie. Ek bid dat ons die dag gespaar word.

anita ·

Wonder net,, WAT wil hul nog oor kla! Wittes moes hul werk opgee sodat die minderbevooregtes werk kan kry..anc het n land geerf met als wat werk..nou werk net hul bankrekkenings! En die minderbevooregtes sien net WHITE m FALL! Ons gaan terug sit en kyk waar is die land in 5Jaar! En ja boerevolk GAAN op jul KNIEE! GoD wag!

Hennie ·

Ja wel die ou wat sy graad in 1999 tot 1999 gekry het is ‘n onnosele sleutelbord soldaat Kry hom alleen sonder sy gerookte massas en sê vir hom hy moet jou tong met panga uitsny maak hy hom nat soos ‘n keffertjie tefie wat jy met ‘n koerant slaan

Frikkie ·

JUlle moet hom daai koerant gee van die boggim wat sommer dwars deer die ruit gespring het toe die boer hom vererg het.

REGINA ·

Sy naam en foto moet landswyd versprei word op elke “wit” koerant se voorblad met sy “raspertong”- uitlating daarby, waar almal dit kan sien!. Wonder of hy daarvan sal hou om dieselfde “medisyne” te kry? Volgende week hoor ons dalk net hy het n reuse-“salarisverhoginkie” gekry en n ou hoer “possie” as nou weens sy “brawe uitlatinkie”! As die rassistiese uitlating en skandelike dreigemente “rasomgekeerd” was, was daardie Afrikaner beslis al in die tronk. Daardie Munisipale Amptenaar moet onmiddellik afgedank en voor die hof gebring word vir haatspraak, maar die soustrein word mos al te lekker gery, nou dink hy dit gee hom die reg om te maak en te se wat hy wil. Mag hy vervolg word tot by “oom Daantjie in die kalwerhok”! Wat n skande dat hy nog steeds in sy pos is!

Elizabeth ·

Hehehe. ‘Mnr’ Ka Hlazo weet duidelik nie wat het met die Baal-priesters van destyds gebeur nie. So roep maar tot jou voorvadergeeste jy mag dalk net jou tong liederlik verbrand.

Dan ·

Wat wed ek jou hy kwalifiseer nog nie om n rassis genoem te word nie.

Ferdie ·

Streichher, ek stem met jou saam, hulle verkies dat ons liewer willoos wees en mooi maniertjies openbaar terwyl ons uitgemoor en gedreig word. Dis ook reg as die president en ander hoe geplaasde staats amptenare ” kill the Boer” en “bring me my machine gun…” sing. Ons is die wetsgehoorsame belasting betalers wat nie vir die regering stem nie en dan gedurig soos drek behandel word. Maar ons moet dit stil stil verdra.

Ben ·

Ek dag “Haatspraak” is verbode in ons “Demokrasie”? As ek iets dergliks sou sê as Wit Suid Afrikaner teenoor swartes, sou die Pers en die bewakers van anti-rassisme my sonder genade aangevat het en mondelings aangeval het. Wat deesdae hier gebeur in MY land, is eenvoudig omgekeerde apartheid en die verontagsaming van wette wat deur swartes self gemaak is, maar te swak is om te implimenteer.

Amanda le Roux ·

Shame daar is my pos delete! Net omdat ek gese het ek sal sy tong en nog iets anders met n stomp sker uitsny!!!!! Die goed wat kamma grade het! Gekoop ja, van die ANC. Het mos die regte velkleur! Kan nie eers behoorlik spel nie! Maar hy kan maar hom….. Sal hom saamvat HEL toe…. Sonder sy tong!

Fanie ·

Dit is glad nie ‘n kuns, of moeilik, om ‘n ondankbare, ongeletterde barbaar te wees, is, of uit te draai nie.
Dink julle ons kan dit almal regkry?

Maretha ·

Dit is omdat jy in voorvaders glo dat jy sulke onsinnigheid kwyt raak. Ekt nog nooit gedink om so iets aan iemand te doen nie

Belinda Bosman ·

Ja. Dit is so pateties. ….die duiwel homself. Voorvaders en al.

Eksê ·

Lukas Swart van AKSKA (Afrika Tekens) sê op sy blad dat hulle hierdie berig al ‘n jaar gelede hanteer het en dat dit deel is van ‘n valsvlag plan om die wittes te “roer” en “tot breekpunt te probeer dryf”… en dat dit volgens hom al ‘n jaar gelede deur ‘n wit vrou (agent opstoker) geskryf was. — Is dit waar ?

juanita ·

Jy is welkom om te kom prorbeer moet net nie dink ek gaan op my knee val nee pel jy sal nie glo ma ek het ook voorouers en hul het vir die land bakly bring ma jou toys ek sal myne ook bring dan kyk ons nou ma wie kan speel en wie moet leer jy kan gaan dinges op die maan ek is hier gebore en hier sal ek sterf

Jan maak n Plan ·

Die arme po….l se voorvader het hom ge-leave ja, dis die dat hy sulke snert kwyt raak. Jy en jou panga kan maar die boer kom “try”, maar ek dink jy moet koekies en koeldrank saam bring want jy gaan bitter lank besig wees. Diane C-B is deur die DA ini bek geruk, die ANC sal hierdie ou seker n m inisters pos gee.

Danie ·

Dis goed om te weet…..ma die afgelope jaar kon daar net korupsie, moord,verkragting en diefstal bevorder word.maar nog steeds sal hul op apartheid toe terug val.lewe ma in jou droom wereld ou grote……..want die boertjie sal dit nie duld nie!

Ane ·

Wil jy “leave” of “live” vir daardie dag? ‘N Munispiale beampte by Bedfordview het ‘n verkeerde vorm vir my kind gegee en toe hy ‘n ander een gaan vra, hy die beampte teenoor wit mense uitgevaar en gedreig. My kind het ordentlik gepraat, maar dit help nie. Toe stap ek na sy bestuurder toe. Dit het nie gehelp nie.

Ane ·

Dit is haatspraak. Die persoon word gemartel deur demone, daardie voorvaders. Die Seun van God het aarde toe gekom om siele te red, nie velkleur nie.

Julius ·

Ek het nou al die kommentare van bo tot onder deur gelees, en skoon lekker gekry. Net jammer die vrotsige verskoning wat homself ‘n mens noem lees nie hierdie komentare nie. Daar sal seker weer ‘n ontkenning wees soos ons dit mos nou al by die tyd maar al te goed ken.

Albert Marais ·

Hoe kon hy die grade BA/LLB verwerf het in 6 maande in 2009?????!!!! Moet sekerlik ondersoek word?

Vic ·

wonder nou net aangesien hy in oudshoorn is wat die kknk daaroor te se het en gaan hulle daaraan iets doen soos hulle met steve gedoen het

Thinus ·

Haai almal,
‘Honorable’ Vuyisa ‘STUDIED’ BA/LLB – hy het dit defnitief nie gemaak nie, hy het ge-‘leave’.
Hy is egter baie akuraat en betroubaar in sy beskrywing van die gevoel wat mense soos hy, munisipale bestuurders, staatsamptenare en politici, en sommer baie van sy voorvaders, oor (en ek haal aan ) WIT mense het. Gee hom 100% vir eerlikheid, jammer sy lamsak ‘comrades’ wil nie uit die kas klim nie.
En dit my liewe Volksgenote, is die ware motief vir plaasaanvalle en huisrowe!
Staan Sterk!!!!!

Sussie Spelling ·

“My ancestors must let me leave” Dis LIVE stupid. En hoe kan mense smeek vir vergifnis nadat hulle tonge uitgesny is?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.