Herrie oor vrou se ape-uitlating

Facebook word wyd op sosiale media gedeel. Foto: Twitter

Facebook word wyd op sosiale media gedeel. Foto: Twitter

ʼn Bekende eiendomsgroep gaan regstappe teen ʼn voormalige werknemer doen nadat sy in ʼn inskrywing op Facebook swart mense met ape vergelyk het.

Penny Sparrow het sedertdien die plasing van haar Facebook-blad verwyder, maar dit word steeds wyd op sosiale media gedeel. In die plasing sê Sparrow die “ape wat op Nuwejaarsdag op strande en in dorpe vrygelaat word, het duidelik geen opvoeding nie” en dat hulle “uitermatig baie probleme en ongemak vir ander” veroorsaak.

Sparrow het ook gesê dat sy voortaan alle swart mense in Suid-Afrika as “ape” sal aanspreek, aangesien sy sien hoe ape in die natuur “dieselfde doen deur op te tel, neer te gooi en rommel te strooi”.

Volgens Sparrow se Facebook-blad is sy ʼn werknemer van Jawitz Eiendomme. Jawitz Eiendomme het egter op hul Facebook-blad beklemtoon dat Sparrow sedert November nie meer vir die maatskappy werk nie en het selfs ʼn foto van haar bedankingsbrief gedeel as bewys.

Penny Sparrow het later op Facebook om verskoning gevra vir die inskrywing. Foto: Facebook

Penny Sparrow het later op Facebook om verskoning gevra vir die inskrywing. Foto: Facebook

“Haar uitsprake bedreig die beeld van ʼn maatskappy wat gebou is op integriteit en morele waardes. Ons raadpleeg tans ʼn regsverteenwoordiger oor die saak en die skade wat hierdie vrou aan ons maatskappy se naam gedoen het. Penny Sparrow se uitsprake is afskuwelik en vernederend en dit is nie iemand met wie ons onsself vereenselwig nie.”

Sparrow het sedertdien op haar Facebook-blad om verskoning gevra en gesê sy het nooit bedoel om enigiemand te beledig nie. “Ek is jammer as julle dit persoonlik opgeneem het. Dit was nie bedoel om persoonlik te wees nie. As julle dit behoorlik gelees het, sou julle gesien het ek is nie rassig (“racial”) nie; inteendeel, ek help minderbevoorregte mense van alle rasse.”

Haar verskoning het nie veel gehelp om sosialemediagebruikers se woede te stil nie en teen Maandagoggend was #PennySparrow een van die hutsmerke waaroor daar die meeste op Twitter gepraat is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

44 Kommentare

Francois le Cochon ·

‘n Goue reel. Moet NOOIT, maar NOOIT, op enige sosiale media ‘n opinie uitspreek nie. Selfs toekomstige werkgewers gaan dit na.

Gerhardt ·

Of skryf dan eerder in Afrikaans, dis so bietjie veiliger.

Flippie ·

En dan gebeur daar niks as ons Prez sing en dans dat dat sy kabinet die witmense sal slaan sodat hulle bang sal word en dan weghardloop.

Daar gebeur niks wanneer ANC amptenare op sosiale media hulle haat vir wittes opper nie.

Waarom die bohaai oor ‘n mening wat Penny Sparrow met haar twiiter-vriende deel.

En van waneer af is Penny die vergestalting van die wit populasie in Suid Afrika? As jy dit doen is jy per definisie ‘n rassis.

Die reaksie van die swartes op haar tweet lyk dit of swartes oor die algemeen wittes haat. En dit lyk nie of dit gou end gaan kry nie. Dus het dit tyd geword dat ons vir ons eie soewereine spasie WAAR VRYSPRAAK EN EIE OPINIE NIE DEUR DRAKONIESE MEERDERHEIEDSDRUK IN ‘n VERVOLGINGSWAANSIN ONTAARD NIE.

DPJ ·

Moet nie kommetaar lewer op bevolkings groepe wat as duskremenasie gesien kan word nie.
Sekere groepe mense kan tog te maklik hulle ware karakter wys as iets nie na hulle sin verloop nie.

Christo Visagie ·

Geen kommentaar is nodig nie,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,gaan kyk net die volgende dag hoe lyk die strande ens na Kersfees of Nuwe jaar. Dit opsigself spreek boekdele en van die mense wat dit doen. Waarheid praat in die nuwe SA laat jou net in die sop beland.

Greg ·

As Penny nou “kill the Boer” of ” bring me my machine gun so that I can kill the whites” gesing het was sy in met die “crowd”, maar laat n blanke nou net iets kwytraak wat nie strook met politiese korrektheid wat die juice voorskryf nie nie is die herrie los…!!

Petro ·

My opinie wat gebeur met die swart mense wat sulke uitlatings maak soos daai skoolhoof n ruk terug….en vele ander politicians ens………….

Johann ·

Dan moet sy maar gekruisig word, Gerhardt! Elke mens moet leer om vir hul woorde en dade verantwoordelikheid te aanvaar.

Gerhardt ·

Ek hoor jou. Haar feite is korrek maar woordkeuse betreurenswaardig. Sy moes eerder gesê het “rommel -besoedelaars” of so iets. Want nou vat die raskaart die ware kalklig van ‘n klomp ongedissiplineerde morsjorse af.

Henry ·

Johann
Onthou tog om jou president aan sy verantwoordelikhede as hoof van ‘n multikulturele staat te herinner, wanneer hy sy masjiengeweer liedjie sing en aan’t bokspring gaan.

Of wanneer hy weier om verantwoordelikheid te aanvaar vir die Nkandla bedrogspul. Om nie eers te praat van al die streke wat sy kaders in SAA, SABC, ESKOM, PRASA met sy wete aanvang nie.

Dee ·

Én Johann, kyk sommer of jy nie dalk ‘n pos by die anc kan score. :-(

Jenny ·

Die mens hou nie van kritiek nie. As hierdie nie die waarheid is nie moet hulle die teendeel bewys. Ek het geskok na fotos gekyk van ons kusdorpe na die vakansiegangers begin vertrek het. As die mense op wie hierdie kritiek van toepassing is net dit wil erken en na hulself begin kyk sal hierdie aanmerkings nie daar wees nie. Vir die mense wat so mors: kyk net wat jy doen om ons land te vernietig. As die geld wat gespandeer word om op te bou wat julle afbreek, gebruik kan word om voedsel vir die armes te koop sal daar baie minder kinders honger gaan slaap.

Berhalet Beukes ·

Presies wat het Jawitz met haar persoonlike Facebook te doen? Maar dit is goed om te weet want ek sal ‘n punt maak om nooit in my lewe deur Jawitz besigheid te doen nie. Hoekom neem hulle nie regstappe teen al die nie blanke mans wat dmv Twitter, Facebook ens. hulle maters aanhits om ons te verkrag en vermoor nie?

Karen ·

Waarom werk ons mense dan vir die Jode? Wat is Jawitz anders as Joods? Wie het al die probleme oral in die wereld veroorsaak?

CR ·

Ha ha, ek wonder maar net hoekom is hier so min komentare en hoekom word dit so baie gesensor.

Pieta ·

Sy woon daar. Om watter rede mag sy nie na die plekke gaan wat lank voor die vergrype wat nou daar plaasvind, deur haar en ander beskaafde mense geniet is nie!!!

Nico van Jeffreysbaai ·

Hier in ons geweste is op Nuwejaarsdag kaal geswem, gedans en openlik in die openbaar gedrink. Nog ander “interaksies” het voorgekom waarvoor ek my liewers nie sal uitlaat nie. Die plek het soos ‘n varkhok gelyk die volgende dag. Polisiebeamptes het wye draaie om die gefuif gery om nie die “feesgangers” te ontstel nie. Ek soek ook nog ‘n gepaste woord om die “feesgangers” te beskryf maar lyk my mens kan groot moeilikheid kry as jy die verkeerde woord kies… :)

Bruno Stef ·

Dit is net soos van die kommentators hier se die mens met n bietjie selfrespek ontrek hom van so n strand af as die gepeupel wat met busse aangery word daarop toesak.Natal se strande word ongelukkig geteiken en as ek moet noem wat ek al op so n dag op die strand waargeneem het sal Maroela se Kommentaar Profeet dit onmiddelik verwyder.

Chris ·

Vergeet om ook by te se. DA, JULLE HET NIE MEER MY STEM NIE

Dee ·

En ek is trots om te sê …..DA, JULLE HET NOG NÓÓÍT MY STEM GEHAD NIE.

Johan ·

Sy kon egter ‘n baie mooier woord gebruik het soos “tiranne”. Dit vertel egter die waarheid.

Voorlaaier ·

Ja.nee kyk! MAROELA kan nie voorbly om mense se kommentaar te delete nie!! Julle moet maar nog a paar manne aanstel. Die girl is almal se hero!

DEE ·

Tydens oujaarsaand en nuwejaarsdag het mense baie klappers geskiet. Ek behoort aan n “chat group” van die buurt waar ek woon. Een dame het gese die persoon wat die “bom” afgeskiet het gedra hom soos aap. Hy was wit. Hoekom mag hy n aap genoem word, maar wanneer dit n swart persoon is, word daar so groot bohaai opgeskop? Dit gaan tog oor die gedrag. Mens kry allerhande kleure ape?

rietrot ·

Ek lees oor die strande en vergrype. Nou wonder ek net hoe lyk die bly vesting.

JoeV ·

Die awe links nou so bietjie oë gekry? Sien een ekonoom is ook nou oor die kole vir twiet met rassistiese skynseltjie. Smaak my die hele wereld gaan nou weer in sig, sien goed wat hulle nooit voorheen gesien het nie, EN skryf dan daaroor!

Dee ·

Ek het gister ‘n interessante strandfoto geneem – op ‘n pier gestaan met strande weerskante van my en albei was tjok en blok vol mense. Na albei kante gekliek omdat dit besonder interessant was; een strand was wit en die ander was swart. Dit is jammer daar is nie ‘n plek waar ek die twee fotos kan plaas – dieselfde tyd geneem en die strande, met dieselfde fasiliteite, grens aanmekaar. Vakansiegangers ken mekaar nie maar kulture (lees kleure) skaar by mekaar.

anita ·

Nooi almal uit na witbank! En kom kyk hoe lyk klipfontein dam!dis nag..dit stink..dis rommel..dis teen die highway, hul dans , stop op highway..ons kan als sien wat daar aangaan,, wil dit nie graag noem nie,, maar jong kinders net DAAR op die kar,, voor almal! Nee sies man! Moet net my kinders weghou! Van venster!

Andre ·

Dit is opvallend wie nou pakslae kry.Teddy Maile se fb is vol haatspraak.Akhona Mabi volgens haar profile werk vir Standard Bank beskryf die blanke as “pig skins with hair like dogs” maar dit is reg die blanke is die enigste volk wat jy wettig teen kan diskrimineer

Nics ·

Andre – sit dit onmiddellik op FB en twitter – laat die wêreld weet wie is regtig rassisties. Veral die mabi s’n

Netso ·

Nou moet ek my woorde mooi kies. Praat sy ‘n leuen? Het sy gelieg? Sekere mense het foto’s by my werk se tuin kom neem. Ek was per ongeluk in die nabygheid. Toe hul vertrek toe lyk dit soos ‘n ashoop. Ennnnnnn ons is baie gesteld op ons tuine en netheid. Van Satermiddag tot Maandag het dit soos ‘n varkhok gelyk. Dan praat ek nie van hoe dit lyk in sekere woongebiede nie. Anderkant die spoor. Ek tel persoonlik elke dag papiere voor my erf op, want ek is trots op my stukkende huis. Plaas die mense wat so mors eerder leer by ons wat is netheid en om iets op te pas. Gelukkig het die see my seker 14jaar laas gesien. Ek gaan beslis nie wegkruip vir ‘n klomp geweldenaars en morsjorse as ek betaal om te gaan ontspan nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.