Hierdie video sal jou hoop gee vir SA

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

eNuus is vandag (18 Julie 2015) vyf jaar oud. Die afgelope halwe dekade het eNuus jou op hoogte gehou van al die belangrike nuus: politiek, betogings, hofsake en misdaad. Maar hulle vertel ook vir jou die goeie nuus.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

E.K. ·

Maroela, julle het my e-pos – kan julle asb die man in Soweto wat AFrikaanse klasse gee sowel as die vrou in Soshanguwe my e-pos adres gee. Ek sal graag op ‘n manier betrokke wil raak by sulke wonderlike mense! Dankie

Herlien_ ·

Ek is ver van my huis en dit was so lekker om hierdie te kon sien. Gee mens definitief hoop vir ons pragtige land.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.