Hof beslis oor Krejcir se SAID-aansoek

Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes / SAPA

Radovan Krejcir. Foto: Werner Beukes / SAPA

Die hooggeregshof in Pretoria het beslis oor die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir se poging om gedeeltes van ʼn bevel van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ongemagtig te verklaar.

The Star het Woensdag berig die hof het Krejcir se aansoek van die hand gewys en gesê die aansoek is voortydig. Die bevel sal op 22 Mei in die hof aangehoor word.

Annelene van den Heever, Krejcir se prokureur, het gepoog om dele van ʼn beëdigde verklaring, wat deur Johann van Loggerenberg, groepshoof van die SAID, opgestel is, van die hand te wys. Sy het talle feitelike foute en menings in die beëdigde verklaring aan die hof uitgewys. Sy voer aan die teenstrydighede trek die geloofwaardigheid van die dokument in twyfel. Die beëdigde verklaring is die hoofdokument wat gebruik is om ʼn bevel toe te staan wat die SAID die toestemming verleen om beslag te lê op al Krejcir se bates.

Die beëdigde verklaring speel ʼn sleutelrol in Krejcir se vierde poging om in die Palm Ridge-landdroshof aansoek te doen om borgtog. Die koerant het ook berig dat Krejcir Vrydag by die hooggeregshof in Pretoria gaan versoek dat hy uit sy sel na ʼn mediese sentrum in Pretoria oorgeplaas word.

Krejcir is verlede jaar in November in hegtenis geneem op aanklag van ontvoering en poging tot moord. – SAPA

Lees ook:
Krejcir se vierde borgtogaansoek
Krejcir-vennoot wil glo skuif oor dieetvereistes
Sewende Krejcir-vennoot aangekeer
Nóg ‘n klag teen Krejcir
Saak teen Krejcir se vrou en seun uitgestel
Krejcir-verdagte het ystersaag by hom in aanhouding
Krejcir se vrou en seun in hof
Krejcir se vrou vrygelaat
Polisie soek glo ook Krejcir se seun
Krejcir se vrou in hegtenis geneem
Krejcir se borgaansoek uitgestel
Radovan Krejcir weer in hof 
Krejcir en kie in die hof
Krejcir-saak hervat
Vyfde verdagte vas oor komplot om Krejcir-ondersoekers te vermoor
Krejcir-saak: Ondersoeker het glo inligting verkoop
Krejcir se aansoek om verlof tot appèl geweier
Krejcir-saak: Name van beweerde moordkomplot-ondersoekbeamptes bekend gemaak
Hof lewer uitspraak oor Krejcir-aansoek
Uitspraak in Krejcir-aansoek verwag
Krejcir ‘geskik’ vir borg hoor hof
Krejcir-vennoot se pa tot die dood gemartel
Krejcir-vennoot se borgtog-aansoek wéér afgekeur
Geen borgtog vir Krejcir
Krejcir en kie het glo staatsaanklaer gedreig
Krejcir-borgtogverhoor hervat
Krejcir-hofsaak: Bykomende verklaring afgekeur
Krejcir-saak: “Staat het geen saak teen Valke”
Krejcir-verhoor: Hof weier om bekentenis vry te stel
Krejcir en kie hoor vandag dalk oor borg
Krejcir hoor dalk môre oor borg
Krejcir “hier om te bly”; dwelmtransaksie het glo skeefgeloop
Krejcir beaam polisie-marteling; Luphondo glo ook aangerand
Krejcir-borgtogverhoor na hoër hof geskuif
Krejcir en kie terug in hof
Só het hulle om Krejcir geval
Krejcir-moordverdagte vrygelaat
Agliotti het óók geld geleen by Krejcir
Polisieman wat geld by Krejcir leen, het nie bedank – Valke
Duitse ‘vriend’ van Krejcir ook vas
Krejcir: Valke-hoë vas
Foto’s: Krejcir Maandag by die hof
Krejcir-saak uitgestel
Krejcir moet na hospitaal oorgeplaas word
Krejcir-verhoor agter geslote deure; Opod ondersoek “aanranding”
Krejcir vertrou glo nie staatsdokter
Hof gaan sê oor Krejcir
Krejcir-inhegtenisneming ‘n “reuse deurbraak”
Krejcir-prokureurs weet nie waar hy aangehou word nie
Radovan Krejcir in hegtenis geneem
Polisieman van Oos-Rand het Krejcir-lening aangegaan
Krejcir se ma loof groot beloning uit
Krejcir-werknemer in die hof
“Ek vrees vir my lewe” – Krejcir
Beeld-fotograaf moes foto’s uitvee
Krejcir swyg oor Bedfordview-ontploffing
Bom by Krejcir-onderneming eis twee
Nóg ‘n Krejcir-vennoot doodgeskiet
Krejcir-moordkomplot: Teenstrydighede in bewyse
Bedfordview-man by verkeerslig doodgeskiet; Krejcir ontken verbintenis
Krejcir-moordkomplot: Beskuldigde in hof
Krejcir-uitleweringsverhoor weer uitgestel
Krejcir weer in die hof
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
Krejcir se winkel beroof
Foto’s: Krejcir oorleef bisarre sluipmoordaanval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Ria Maritz ·

Het ek sowaar iets gemis ? Mediese sentrum – het hy dan ‘n siekte onderlede ?

Nee wat ou jakkals jy moet sit, verkieslik gedeporteer word sodat ek en ander belastingbetalers nie jou verblyf betaal nie.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.