Ikey-student sê ‘wittes moet vermoor word’

Chumani Maxwele. Foto: Facebook

Chumani Maxwele. Foto: Facebook

Chumani Maxwele, ʼn student aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is geskors nadat hy glo onder meer vir ʼn lektor geskree het dat “wittes vermoor moet word”.

Die universiteit het in ʼn verklaring gesê die dissiplinêre sake van student word gewoonlik as privaat beskou, maar dat daar besluit is om wel die aanklagte teen Maxwele bekend te maak nadat hy ’n klag by die gelykheidshof ingedien het.

Gerda Kruger, uitvoerende direkteur van kommunikasie en bemarking, het gesê Maxwele het op 1 Mei vanjaar daarop aangedring dat hy in die wiskunde-gebou toegelaat word nadat hy meegedeel is dat dit ʼn openbare vakansiedag is en al die klaskamers en vertrekke gesluit is.

Maxwele het glo egter steeds die gebou binnegegaan en op ʼn lektor, wat vraestelle gemerk het, geskree. Volgens Kruger het Maxwele vir die lektor gesê sy is “’n wit vrou wat die regte van swart studente wegneem”. Hy het toe glo aggressief geskree dat “die standbeeld geval het; nou is dit vir die wittes tyd om te gaan”. Maxwele het glo ook gesê dat hy nie belangstel in die opinies van wit mense nie en dat hulle vermoor moet word.

Volgens Kruger het Maxwele aanhoudend op die lektor geskree en haar gevloek. Die lektor het glo na haar kantoor geloop en die deur gesluit. Maxwele het glo aanhoudend aan die deur geslaan en die lektor gestamp toe sy die deur oopgesluit het. Maxwele het glo op haar lessenaar geslaan en gesê: “Ons moet nie na wit mense luister nie, ons het nie hulle verskonings nodig nie, hulle moet van UK verwyder en vermoor word”.

Kruger het gesê die lektor het op 2 Mei, die dag ná die beweerde voorval, ʼn klag ingedien. Ooggetuies van die beweerde voorval is ondervra en ʼn klagstaat is later aan Maxwele oorhandig. Maxwele se verhoor sou op 4 en 5 Junie plaasgevind het, maar is uitgestel nadat sy regsverteenwoordigers ’n mediese sertifikaat ingedien het. Volgens die sertifikaat is Maxwele ongesteld en sal hy eers op 9 Junie beskikbaar wees vir die verhoor.

Volgens Kruger is Maxwele geskors aangesien die universiteit sy beweerde aksies as “dreigend en intimiderend” beskou en rede gehad het om dit as ʼn risiko vir personeel en studente te sien.

Kruger het ontken dat Maxwele se skorsing, soos in sommige media beweer is, te doen gehad het met die onlangse protesaksies by die universiteit oor Cecil John Rhodes se standbeeld. Sy het gesê niemand is in verband hiermee aangekla nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

36 Kommentare

Piet Pompies ·

Boeta, jy kan mos nie net so sommer oorlog verklaar teen die “wittes”, jy gaan jou agterwêreld sien.

Hansie ·

Pieta, ek sou wat wou gee om die grin van sy gevreetjie af te vee!
Iets moet gedoen word om ons uit die gemors te kry. Miskien moet ons maar Afriforum ondersteun om ons saak by die VN te stel. Hoop maar dit sal help om bloedvergieting te beperk. Het iemand dalk die nommer gehoor waar mens die sms toe kan stuur?

George ·

As ‘n mens kyk na sy optrede wil dit lyk of hy miskien duiwelbesete is. Hy het hulp baie dringend nodig en hou ‘n gevaar in vir die publiek.

carel ·

hoe het jy op UK gekom – jy is so dom jy behoort nie eers by n kleuterskool verby te kon kom nie.

Moet julle nie ann hom steer nie – hy weet nie wat hy se nie – hy soek aandag sodat n politieke party hom n jobie sal gee sodat hy ook kan steel en bedrieg…..

Jaco ·

Hy is dalk te dom om te weet dat hy sy mond moet toe hou, maar iewers moes iemand die snert aan hom vertel het. Dis wat my meer pla

Tammy ·

Hierdie mannetjie moet vir haatspraak aangekla en dienooreenkomstig vervolg word. Hy mag nie hiermee wegkom nie, want dan word dit as aanvaarbaar onder sy mense gereken. Kla hom aan asseblief.

jan ·

As dit anders om was, het die hele wereld iets te se gehad.Maar hy is swart so ons sal volgende hoor bose voor vaders is die skuldiges.En almal sal dit aanvaar.

Leonie Booysen ·

Hier kan waaruit uit kom is nie die eerste student wat dit so blatant aan die klok hang nie en ja die jeug is beslis EFF en hulle is so blatant en uitdagend. Maar nou ja as meer as een student dit openbaar maak, kan julle dink wat hulle gaan doen om uiting te gee aan hierdie opmerkings

Winston ·

Stem Willem!!! Dan sal ons sien wie kan hulle self bestuur en organiseer. Sal finansieel en moreel met ons wittes beter gaan.

George ·

Ek is bevrees dit is die enigste model wat kan werk en vrede sal bring.

Arnold Meyer ·

Nee, Chris, dit sal hemels wees.
Mag ons eendag weer vry wees.

Sonette ·

Beslis op iets. Baie swak gedrag. Hierdie jongman se houding word egter selfs by vulstasies en ander publieke plekke opgemerk. Jong nieblanke mans snou bejaarde ou tannies soortgelyke dinge toe. “In the new South Africa things are done differently”. Hier is opstand op Groot skaal aan die kom.

THEA SWART ·

nee asb nie 20jaar tronkstraf nie , hulle maak hom dan president oor 20 jaar

Louis van Niekerk ·

Ek stem heelhartig saam met jou. indien dit ‘n Wit student was het jy dit alreeds die volgende dag in die beeld gesien, op al die nuus kanale gesien en was die student al gearresteer.
Omdat jy swart is mag jy maar net se en doen wat jy lus is.
WAAR IS DIE KONSIKWENTHEID IN DIE LAND??????????
Dan probeer hulle ook om alle blaam altyd op ons te plaas en moet ons aanhudend askuus se.

Lappop ·

Ons gaan weer vry wees Arnold. Dit is net jammer dat soveel bloed nog gaan vloei voordat ons daar gaan kom. In die woord is daar so baie profesiee oor die tyd waarin ons leef. Die strafgerig, maar daar is ook die belofte van verlossing. Jes.33:19 Jy sal die onbeskaamde volk nie meer sien nie, die volk met duister, onverstaanbare spraak, metonbegryplike hakkeltong.
Wat ‘n vooruitsig!!

Natascha ·

Idioot of te nie Morris maak maar solank kennis met die nuwe kandidaat vir presidensie in ons land want sê die mag hulle net wat hulle wil. Kla oor kapitalisme maar die soustrein word te lekker gery en die wittes staan Pa vir elke liewe laaste flater wat hy en maters soos hy begaan.

Sumari ·

Die wittes word elkgeval vermoor, dit is mos wat hulle wil hê. Dit wys mens ook dat hulle baie meer rassisties is.

Yolandé ·

Nou wat verstaan hy nie onder Publieke vakansiedag nie???? Iets kort-soos bv nog breinselle!!!

Engelse-Boerbok ·

Ons word so mooi gevraa of gese ons mag nie kru taal, rassisme, haatspraak of homofobiese aanmerkings maak, maar dit is presies wat die xyz gedoen het en nog die lektor geintimideer het. .. I rest my case your Honour
Hy moet krimineel aangekla word en dan moet die uitspraak bekend gemaak word

petro ·

Die hele land is ‘n sirkus,maar die beste van alles is die blankes koop die kaartjies.En ja Lappop volgens die Bybel profesië is die einde van die wêreld hier, al wat nog moet gebeur is dat die groot klip van Daniël 2 losbreek en vernietig….so die koms van Jesus is voor die deur.

Annelize Swart ·

Wat julle duidelik nie verstaan hier nie, is dat dit die oorgrote meerderheid se opinie is oor die blankes, en die ergste….ook ons regering. (ns almal glo al vir die laaste 2000 jaar dat ons in die “eindtyd” lewe, ) Dis jammer dat ons arme klomp “wittes” net kan mor oor die genocide in ons land. Vorentoe droom oor vrede? n reenboog nasie? julle droom.

susan ·

Dit moet verskriklik wees om so dom te wees dat jy nie eers weet jys dom nie….shame

Weezie ·

Bou nou n Nasie met sulke bakstene. Die ergste is, dit mense is ons toekomstige Dokters, Prokureurs, ens……………. Maar ons Kinders kry nie werk nie, wat meer tussen hulle ore het op 5 jarige ouderdom as die swAAP!

Gideon ·

Wat verstommend is dat ek geen nuus daaroor hoor op die TV nie, nie RSG nie, maar dat iemand nou net teenoor ‘n ander persoon die K woord uiter, dan sal mens dit aand vir aand, en dag vir dag hoor op RSG. Ek dink die media moet begin fokus op dié tipe nuusberigte, dit sal dalk die klompie wat nie bewus is wat aangaan in die land wakker maak!!

CK ·

Goed en wel,daar kom n groot opstanding.maar hoe gemaak om ons self tebeskerm.
Ons mense op die plase word afgemaai een vir een.En ons kan niks doen nie.
Daar is wel n plan ?

saartjie ·

Sekere mense mag mos doen en se wat hulle wil. Hy is te siek om hof toe te gaan (sekere n keelseer van al die skreeu of dalk n spier verrek met die standbeeld storie of dit kon dalk op sy kop geval het so dis ernstig mense) maar hy het niks makeer toe hy gaan tantrums gooi het op n vakansie dag wat sy wit lektor nie eers geskep het nie. Ai ook seker maar nie die skerpste potloodjie in die blikkie nie. Maar aan die ander kant mens het mos vandag net std 3nodig om universiteit toe te gaan in elk geval…of natuurlik kan jy std 3skip en tronk toe gaan en dan in parliment gaan werk.keuses keuses.in elk geval, have a hart and give that man a cure ek hoor jays fluid los nou alle probleme op van n broken haert to a broken brain….

Annerie ·

Maak nie saak wat ons doen of se nie. Wit sal maar altyd die vark in die verhaal wees. Ek is gebore in 1994 en het niks met die verlede te doen nie, maar selfs nou word ons getarget. Ek dink die wat saam die dwaas staan moet twee keer dink voor hul n nasie soos ons aanvat.

marcy ·

Mense daar is baie van die soort dreigemente wat opduik. Dit moet van erens aangevuur word.

Danny Nel ·

Ai die mannetjie moet maar die prys betaal vir sy optrede. Hy het seker nog nie van menseregte gehoor nie. Hoe swaarder sy straf hoe beter. UK sal maar mooi moet kyk na al die negatiewe publisiteit wat hulle kry. Eerstejaars moet ook op menseregte gekeur word.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.