Inbraak by kommunikasieminister se huis

Ayanda Dlodlo. Foto: http://www.gov.za

Die polisie stel ondersoek in ná ʼn inbraak Maandagoggend by Ayanda Dlodlo, minister van kommunikasie, se huis in Johannesburg.

“Die ministerie wil die land gerus stel dat minister Dlodlo en haar gesin veilig is en nie enige beserings opgedoen het nie,” het die ministerie van kommunikasie in ʼn verklaring gesê.

“Die minister het die voorval by die polisie aangemeld en die ondersoek duur voort.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Katryn ·

Inbrekers soek net juwele pistole en geld! Hulle het dalk nie eers geweet dis ‘n ANC aster nie. Sy trek mooi aan.

Hendrik ·

Die minister en haar gesin is veilig. Hulle bly seker in n hotel…soos so baie ander ministers!

alida ·

O ja sy sal veilig wees anders as ons arme siele wat nie kan woon waar ons graag wil nie want jy moet dag en nag paraat wees en veg vir jou lewe. Die lafaards kom in groepe van tot 7 om een ou mense tot die dood toe te martel. Derde wereld !!!!

Annie ·

Sy is veilig – wat het dit met ons te doen – ander mense word beroof en besteel en niemand gee om of hulle veilig is of nie. Klink nie regtig of hulle iets gesteel het nie – is ek veronderstel om haar jammer te kry – nee glad nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.