Ingevoerde seeperdjies in PE opgespoor

Argieffoto Foto: mnn.com

Argieffoto Foto: mnn.com

Seeperdjies met ʼn geraamde waarde van R100 000 is Dinsdag in ʼn vraghouer in Port Elizabeth in die Oos-Kaap opgespoor.

“ʼn 76-jarige Chinese vrou is in hegtenis geneem wat die seeperdjies sonder toestemming wou invoer,” het ao Dumile Gwavu, woordvoerder van die polisie, gesê. Die vrou woord ook aangekla van die onwettige besit van die vis, en oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur.

Altesaam 132 seeperdjies wat van Hong Kong af ingevoer is, is in die houer opgespoor. Die seeperdjies is versteek in plastiek sousbottels, houers wat vir ingelegde groente en gemmer gebruik word en Chineses stoommandjies. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.