Jannie Moolman se derde operasie ‘n sukses

Jannie Moolman Foto: Facebook

Jannie Moolman Foto: Facebook

Jannie Moolman se derde operasie was ook ʼn sukses.

Barnard Beukman, direkteur van Glaskasteel Kommunikasie, het in ʼn verklaring bevestig dat Moolman se vriendin, Melissa-Jo Sharpe, gesê het hy het ʼn kort operasie aan sy oogbank ondergaan.

Daar is vroeër ook suksesvol geopereer aan sy hand en beenfrakture in sy gesig.

Sharpe sê bewerings dat die bekende tenoor uit ʼn venster geval het is nog nie bewys nie.

Beukman het lesers na Sarie verwys waar hulle ‘n eksklusiewe onderhoud met Sharpe gehad het. Klik hier om dié onderhoud te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.