Joernalis in sop oor ‘rassistiese’ Facebook-inskrywing

'n Skermskoot van Moshoeshoe se uitlating.

‘n Skermskoot van Moshoeshoe se uitlating.

ʼn Joernalis van Kokstad in KwaZulu-Natal het ʼn herrie op sosiale media veroorsaak nadat hy in ʼn Facebook-inskrywing gesê het Suid-Afrika behoort net aan swart mense.

“Let me remind you that South Africa belongs to Black People and all other racial groups are nothing but aliens,” het Andile Moshoeshoe geskryf. ʼn Skermskoot van die inskrywing het vinnig op sosiale media begin versprei.

Yusuf Abramjee, gemeenskapsaktivis, het ook die skermskoot op Twitter geplaas en Moshoeshoe se werkgewer gevra of hulle sy uitlatings goedkeur.

Volgens Moshoeshoe se Facebook-profiel werk hy as ʼn senior korrespondent vir die Gagasi FM, ʼn kommersiële radiostasie in KwaZulu-Natal. Moshoeshoe het glo ook in reaksie op sy Facebook-uitlating gesê “the solution is to necklace them as they did to our freedom fighters”.

Hy het glo ook na sekere swart mense as “stupid k*****s” verwys. Gagasi FM het in reaksie op Moshoeshoe se uitlating gesê hy is nie voltyds by die stasie aangestel nie en dat hy slegs op vryskutgrondslag inhoud aan die stasie lewer.

“Ons distansieer ons van Moshoeshoe se uitlatings. Gagasi FM veroordeel enige haatspraak of diskriminasie.” Volgens die stasie sal hul verhouding met Moshoeshoe hersien en ʼn besluit geneem word wat strook met die maatskappy se waardes.

Moshoeshoe het intussen om verskoning gevra vir sy uitlatings. “Dit is met spyt dat ek die stellings wat ek op Facebook gemaak het, terugtrek. Die kommentaar wat op my uitlatings gelewer is, het my laat besef dat sulke sentimente nie geregverdig en opbouend is in ons geliefde demokratiese land nie. Ek vra opreg om verskoning.”

Talle sosialemediagebruikers het intussen ook die Menseregtekommissie verwittig van Moshoeshoe se uitlatings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

93 Kommentare

Amelda ·

Daar sal weereens niks van kom nie. Hy het mos nou omverskoning gevra. Dieselfde reels geld mos nie vir hom as vir wittes nie.

Donovan ·

Ek stem saam met jou Amelda,was dit nou anders om het n omverskoning niks beteken nie

JB Kannemeyer ·

Sulke uitlatings moet beloon word met onmiddellike ontslag uit sy posisie waarvoor hy duidelik nie bevoeg is om as professionele mens met n aanvaarbare intelligensievlak en – integriteit n posisie te beklee om sy “job description” uit tevoer soos d posisie vereis nie. Daar IS baie bevoegte mense wat aan d bogenoemde vereistes voldoen wat dit waardig is om so n posisie tevul maar volgens diskriminasie teenoor hulle ligte velkleur dit ontgun word. So vir my as opgevoede opvoedkundige is dit moeilik om te verstaan WAT die probleem is dan nie??!!

Martin. ·

Sy politieke verkondig dit van verhoee af landswyd en op televisie en niemand se boe of ba daaroor nie. Waarom sal hy dan dink dis verkeerd om hulle aan te haal. Malema se dit vir sy volgelinge amper op n daaglikse basis. Dit word ook vir die kinders in skole so geleer!

Anoniem ·

Woorde is maklik. Ek sal beter voel as jy ten minste R150k boete betaal.

Johann ·

M…dis JUIS waar: sy intelegensieVLAK! Niks dieperig om te meet nie. Maar shame, hys jammer. Ek ook; jammer dat ek nie dieselfde regte en voorregte het as die boorhatspook en kie nie.

Willie E ·

Nee,hy het mos nou “sorry” gese…nou is alles hom vergewe en hy is weer “hunky dory…”….flippen BELAGLIK….

o ·

Al waaroor hy jammer is, is dat sy stelling versprei is. Wat die hart van vol is, loop die mond(pen) van oor.

mike ·

Hy was bitter jammer dat hy sorry moes se. Hy voel dus ‘n veer.

Pm ·

Jy is heeltemal reg Mike! En die feit dat na die MRK gestuur is beteken absoluut niks! Die MRK sal niks daaraan doen tensy iemand persoonlik ‘n klagte by hulle indien nie. Hulle (MRK) reageer nie op f/b posts nie.

De Villiers ·

Die punt wat hy en ander gelykdenkendes heeltemal en al glad nie verstaan of wil insien nie, is die feit dat die Boesmans die eerste bewoners van die land was, en dat die ander volkere, veral swartes, eers later hier ingetrek het. Swartes het merendeels die Boesmans uitgewis, en nou maak hulle aanspraak op ons land asof dit hulle alleen toekom. Hierdie verdraaiing van die geskiedenis dra grotendeels by tot die rassespanning in Suid Afrika. Ook die dubbele standaarde wat toegepas word deur owerhede en die media as dit kom by die hantering van rassekwessies.

Esmé Reynecke ·

Goeie môre.
Kan die Maroela Media span ons dalk met besonderhede verskaf waar haatspraak aangemeld kan word. Ons sien dit so baie op sosiale media maar ek het geen idee waar om dit te rapporteer nie.
Vriendelike groete

Mr P ·

Ek was nog nooit spyt of in die moeilikheid oor enige se goed wat ek gese het nie. MOET LIEWER NIKS SE OM LATER WEER OMVERSKONING TE GAAN VRA NIE. DIT IS KLAAR GESE EN KANNIE UITGEVEE WORD NIE.

Tiep ·

Mn P jy moet net versigtig wees of jy kry dalk eendag skaam omdat jy niks gese het nie. Jou kleinkinders sal jou eendag vra of jy alles wat gebeur het net gelate aanvaar het. Ek glo in elk geval nie iets kan op MM verskein wat tot vervolging sal lei nie. Daarvoor sensor hulle gans te maklik.

Dirk01 ·

Nou is die skoen aan die ander voet en ewe skielik kom hy agter hy kan sy joppie verloor en sy celeb lifestyle is daar mee heen , kom ons vertrou hy gaan ook in die hof verskyn soos Penny Sparrow………….

Loerie ·

En wat van biskop Templeton Mbekwa wat Maandag by die SASSA samespreking in die Cape Sun hotel gesê het “Alle afstammelinge van Jan van Riebeeck moet teruggaan na Holland”? Hoekom dink ek aan die aanloop van die volksmoord in Rwanda as ek hierdie ongebreidelde haatspraak lees?

Anoniem ·

Wel, as mens hierdie stelling letterlik moet toepas, word die grootste gros witmense in die land nie daardeur geraak nie. Jan van Riebeeck het nie naastenby soveel kinders gehad soos Zuma nie.

Johan ·

Holland wil nie ons Hollandse afstammelinge terug vat. Vertel dit vir die biskop. Het alreeds navraag gedoen.

bekommerd ·

Ek stem hy behoort dieselfde Media dekking te kry dan die Penny Sparrow saak. Dis niks minder as reg nie!!

Ewoud ·

Dis altyd vir my interessant hoe vinnig hoe sulke individue – wat sulke uitlatings maak – ‘n “ewe skielike” omeswaai maak wanneer hulle uitgevang word. “Ek is so jammer” en “My uitlating is onaanvaarbaar” bla bla bla is al wat ek hoor.

aiai ·

Ja, hul dink mos as jy “sorry” gesê het is alles reg!!!! En daar gaan weereens NIKS word van die storie nie!

Mielie ·

Net in die sop……baie mense sê jammer maar sekeres word vervang. Gaan hy ook R150k betaal omdat hy in die sop boland het?

Amanda Owen ·

Mens kan maar sê wat jy wil & dan later om verskoning vra!! Die skade is dan gedoen. Sit eerder ‘n wag voor jou mond!!!!! Bou op en moenie afbreek nie!!!!

Johann ·

Amanda baie waar wat jy sê, maar hoe lank moet ons nog stilbly?.

Leana ·

Dis met “spyt” dat hy sy stellings terugtrek. So, wat hy eintlik bedoel, is dat hy dit nie regtig wil terugtrek nie. Dit klink nie vir my na ‘n omverskoning vra nie….

Ivana ·

Andile South Africa does not belong to black / white or any other race whichever colour – our land belongs to GOD so think carefully before opening your mouth

Tanya ·

Ek stem met jou saam Dewald. Maar, ek en jy weet nou al dat daar niks van sal kom nie. Ons mag nie ‘n woord rep oor ‘n ander kleur nie maar ons wit mense word pink pigs, thiefs, trash genoem en moet dit maar gelate aanvaar. Maak my siek op my maag!!!

simon ·

Aan Dewalddd,
Verwagtinge skep nie gebeure.
Stem saam oor Penny Sparrow.
Sien my opmerking hieronder.
Aan Dirk01
Skryf aan Mense regte kom missile – soek MRK op Google. Skryf ook aan Afriforum.
Aan aiai,
As ONS niks doen nie GAAN daar niks gebeur nie.

Kla die joernaliste by naam aan by Mense regte Kommisie en rapporteer ook die geval by Afriforum.
Gerrie Nel by Afriforum is seker al besig om n span saam te stel om aan gevalle soos hierdie aandag te gee.

Anoniem ·

Siestog, om so agterstand te hê. Hy kyk te veel SABC en lees te min boeke en noem homself ‘n joernalis.

J ·

Siestog. … ..wat jy saai sal geoes word. In bewusyn en gedagtes broei…dinge en dan borrel dit uit ?verwronge verlede of verloste toekoms?die “hoe” sal moèt kies soos só baie ander.

Ernie Marais ·

Geen berou in die verskoning nie en ongeag wat hy hierna se, bewys die stelling onteenseglik presies wat sy denke en emosies is. Hul se mos, ” Jy kan ‘ n luiperd droogskoonmaker toe neem, maar sal nooit van sy kolle ontslae raak nie”

anne ·

ag jy is maar net jammer oor jy nou in die moeilikheid is, nie oor jy regtig omgee oor enige alien ras soos jy ons noem. as al die ander rasse weg uit suid afrika is soos jul nou beplan, wat gaan dan word van die land, het jul gewonder daaroor. NEE!!! want jul is so gebrainwash en oningelig . die toestand in die land maak my naar tot in my siel….what ever gebeur met jou geagte mnr mashoeshoe, ek hoop jy voel beter oor jouself en hoop jy kry wat jou toekom. sterkte vir jou toekoms!!!!

Andre ·

Ag siestog, hyt op facebook jammer gese.
Nee!!! Onthou Penny Sparrow! Julle bewys net weer dubbel standaard!

Johan. H. ·

Ja kom ons hou die storie dop.. Kyk of hy ook n boete van R150.000.00 sal kry,,,,Dubbelstandaarde, DIT IS WAAR RASISME BEGIN!!!!!

Nic ·

Is hy nou spyt oor die stelling wat hy gemaak het of is hy nou spyt dat hy die stelling moes terugtrek? Baie dubbelsinnig !

Pop ·

Kan enigiemand my reghelp en se waar het ons al ooit n vryheidsvegter genecklace?? Dis mos n ding wat Winnie uitgebring het

Deon ·

Wanneer sal die mensdom van ons tog leer………..ai ai….

Cherokee ·

Ek hoop wie ookal die vertaling gedoen het, het dit verkeerd gedoen. Dink mooi wat beteken:
‘Dit is met spyt dat hy die stellings wat hy op Facebook gemaak het terugtrek’. Dink mooi.
(spyt om dit terug te trek?). Dit kan tweeledig gelees word.

Natasha ·

Ek het self die “dit is met spyt” deel gelees dat hy nie spyt is oor wat hy gese het nie, maar wel spyt is vir die aandag wat dit gekry het en dat hy “sorry” MOET se.

foxi ·

‘SORRY’ Het n algemene woord geword. Jy word soos n melaatse behandel…en as jy kla…..is dit ‘SORRY’. As jou motor aspris gestamp word……is dit ‘SORRY’. Jy word met n slakkepas bedien…of dit nou by n supermark…bank….of vulstasie is…..en jy kla……is dit ‘SORRY’. Maar die tyd gaan kom wanneer daardie ‘SORRY’ nie meer n faktor gaan wees nie……….KEELVOL!!

AL ·

Ek het self gelag oor daardie stelling! Hy probeer hom intellektueel hou, maar is te stupid om te besef hy het die kat aan die stert beet! Hy maak homself belaglik!
Lyk my hul word die leuens gevoer saam met borsvoedmelk! Bogsnuiters!

Ria Carpenter ·

Ek stem saam dat hy tenminste ook dieselfde boete kry. Maar ek sal graag wil sien dat hy net soos Penny ook oral in die media afgekraak en verneder word. Dit sal seker nie gebeur nie want hy is nie wit nie. Op fb is daar kort kort iets wat baie negatief oor wittes is. Ek het al gevra as ek die woorde verander deur die wit met swart en die swart met wit te vervang wat dan gaan gebeur. BAIE . Ek sal so in die moeilikheid wees.

Ano ·

Is ek nou onnodig krities as ek sy “verskoning” MOOI lees? Kyk mooi wat se hy hier: “Dit is met spyt dat ek die stellings wat ek op FB gemaak het terugtrek” Volgens my se hy, hy is spyt dat hy dit stelling moet terugtrek.

Leslie ·

Wàt van die 2 wat by berig “like ” hul moet ook verskoning vra.

Christa ·

Moshoeshoe moet liewer doen wat sy van se: shoe-shoe!!! Ons se dit gewoonlik vir kleintjies (onder 24 maande) wanneer hulle moet stilbly!!!!

VanAfrika ·

Waar, O’ Waar het ons julle ooit ge-necklase. Wys my enige foto of artikel waar n blanke ooit so n daad teenoor n ander kleurige gepleeg het. Ek kan onthou dis net die teenoorgestelde, die hartseer van hierdie daad is, is dat swartes ander swartes necklase en dan is daar n skare wat toekyk en glad nie help terwyl die persoon wat die brandende motorband om sy liggaam het terwyl hy skree van pyn en almal staan net en toe kyk tot die persoon verkool het. Ek het net onlangs so n clip op my tablet op sosiale media gesien. Dit is skokkend om te sien dat volwasse mense so iets aan n ander persoon kan doen.

Ouma ·

Nee,ek dink nie hy het bedoel witmense het swartmense genecklace nie. Vryheidsvegters het swart mense; hulle eie mense, verbrand om hulle te dwing om te volg – uit vrees.

HP ·

Hy’s nie jammer, die haatspraak is ge-uiter en het sy doel bereik deur by die massas uit te kom..

Jane ·

Ek wil net vra – as wit mense nie in suid afrika behoort…. Wel wat van al die swart mense oorsee moet hulle nie ook ver ban wees uit ander lande? ek vra net….

christine ·

Gaan kyk bietjie hoe tresh ndlovu beskryf hoe hulle die wit babas van hulle ma s se borse gaan afpluk en hulle koppe teen die mure gaan vermorsel

CAROL ·

MMMMM JA NEE EN DAAR GAAN ABSOLUUT NIKS HIER VAN AFKOM NIE NEH …… SOOS GEWOONLIK

Martin ·

Hy is nie werklik spyt oor sy stelling nie. Gaan lees weer: – “Dit spyt my dat ek die stellings wat ek op facebook gemaak het, terugtrek”.
Dus trek hy die kommentaar “met spyt” terug. Hy sê nie hy is spyt oor die stelling wat hy gemaak het nie, maar wel dat hy dit terugtrek.

Danie ·

Hoeveel keer moet ons nog onverskoning vra vir dinge wat ons voorvaders gedoen het. Ons vra nie meer onverskoning nie en gaan ook nie wegkruip en kripeer nie. Mnr, ek persoonlik aanvaar nie jou “sorry” nie. Soos talle ander wat moes aan die pen ry vir hul uitlaatings, soo moet jy ook. Maar soos ons “Aliens” weet sal jy weer soos jou mede rassiste niks oorkom nie, want daar bestaan mos nie soo iets soos Swart Op Wit rassisme nie.

LOL ·

Hy het seker vergeet maar Aliens is ‘n baie intelegente spesie.

Di ·

Sorry does not make it right or change anything you said. What ever is said cannot be undone NEVER!! Proverbs 13:3 “The one who guards his mouth preserves his life; The one who opens wide his lips comes to ruin”

Kaspaas ·

Niks sal gebeur want die MRK is maar net n arm van die ANC en ons almal weet hulle glo swart op wit rassisme bestasn nie. Inteendeel dit word aangemoedig.

Francois ·

Nou waar is afdanking en reuse-boete, soos wat al die ander rassiste gekry het?

Boete ·

R50 000 Boete – haat spraak
R50 000 Boete – rasisme
R50 000 Boete – ophitsing van geweld

Riaan ·

Skade is klaar gedoen en niks gaan daarvan kom. Help nie om jou frustrasies op die internet te deel nie…

Oom Piet ·

Miskien moet iemand se bloed getoets word vir vir alkhol of dwelms, want ‘n joernalis wat sy sout werd is maak nie sulke onverantwoordelike uitsprake nie.

SS ·

Verskonings help nou niks en elke woord was bedoel. Dink voor jy praat en hierdie is ernstig genoeg
Hoop van harte dat hiermee afgereken sal word
Ons mense sal nie beswadder en gevloek word nie en sulke uitlatings uiters skokkend en ernstig.

Fred ·

Andile Moshoeshoe. Verskoning nie aanvaar nie.

Ek stel wel voor jy gaan doen diepere ondersoek oor aan wie die land behoort en deur wie dit aan hul gegee is. Voor Hy kwaad raak en jou en die wat soos jy dink/glo/voel, daaraan herhinder… :)

Dirk01 ·

Loerie as Jan Van Riebeeck se afstammelinge moet terug gaan of weg gaan….gaan die Kaap leeg wees .Gee elke blanke 10 miljoen en keuse van nuwe land en ek loop bedoel vlieg enige tyd

Kay ·

Hy kan jammer se soveel as wat hy wil … dis hoe hy voel en dit gaan nie verander nie – en hy gaan nou net op ‘n skelm manier sy gevoel uitspreek … Belaglik

Siener van Melbourne ·

As ek dit reg lees is hy spyt dat hy die stellings terug trek. Mooi so, jy is wat jy is.

Connie ·

Sorry, shoe-shoe. ‘n Jammer is nie goed nie. Jy moet boet soos al die ander wittes.

Theresa ·

Sjuuuuuuu sjuuuuuuuu sshhhhhhh liewer. Die snert wat jy kwytraak laat jou bitter onkundig lyk. Wysheid is selfs beter as geld – so hoe minder mens weet, hoe stiller hoort jy te bly. Bv. geen halsmoord was ooit deur die wat jy so haat, uitgevoer nie. Gaan lees mooi wie het dit gedoen en gaan lees mooi wie het dit begin.

Denise ·

Wat die hart van vol is loop die mond van oor!!!!! Hy voel n vy pasop vir sy soort?????

Penellope Jones ·

Absoluut niks sal gebeur nie.
Rassisme teenoor blankes is aanvaarbaar.

sussie ·

Die skade is klaar gedoen!! Iemand sal wel inneem wat hy gesê het en dit gaan toepas.

Eish ·

Die San, Koi-San en Koi-Koi is die oorspronklike inwoners van Suidelike Africa. Dit beteken day hy homself as ‘n “alien” beskou. Practice what you preach en trek uit Suid Afrika uit.

w ·

Wat suk die biskop by die Sassa samespreking. Hy moet eintlik vi die korruptes n preek lewer in sy kerk. Hy n rassis noem homself n biskop. Ai hy common

Etienne ·

“the solution is to necklace them as they did to our freedom fighters”.

Kan hy vir my wys waar ander (nie swart mense) iemand in die land “ge-necklace” het?

So word daar ook van die “black holocaust” gepraat wat kastig deur blankes gepleeg is. Sou so iets nie tydens die Waarheid en Versoenings Kommissie aan die groot klok gehang geword het nie?

Hoe hulle die snert kan opmaak en dit later self glo is verstommend. Dat ons dit toelaat en niks daaraan doen of kan doen nie is nog erger……..

ou rooibaard ·

Mense asb ek vra mooi dat julle Siener se boeke lees. Ek weet dit verg baie maar asb .Julle sal nie glo wat julle lees nie. Julle kan dit as nonsens afmaak as julle dit klaar gelees het. Lees dit net ten minste. Dan sal julle sien dat al hierdie berigte niks aan ons situasie gaan verander nie. Wees eerder bedag op wat gaan kom en beplan daarvolgens. Net uit Siener se boeke sal julle die ware inligting kry.Moet my nie nou afskiet nie. Lees eers vorm n opinie en lewer dan kommentaar asb? Ek vra baie baie mooi.

Michelle ·

Gepraat van siener, ek sal nie loop nie, hy het gesê Afrika sal die heenkome vir alle Christene wees, nes soveel ander dinge wat hy voorspel het waar geword het, sal die ook. Ek luister nie vir iemand wat bog praat nie, ek luister na die wat God se beste belange op hul hart dra, en Siener het net dit gedoen. En net sodat niemand haat teen hom opbou nie, toe hy gesê het die anti-chris sal regeer, maar nie vir lank nie het hy in my oe geen kleur genoem nie, hy het net van die bose dwaas gepraat, daardie dwaas kan in enige kleur vermom wees. Wees eerder anti-rassis as anti-chris.

Michelle ·

Nee sorry ou maat, South Africa belongs to God’s people.

SARIE VAN HEERDEN ·

Ek het Siener se boeke (geskryf deur ‘n persoon van Mosselbaai) gekoop en gelees en as alles waar is sien ek nag vir ons witmense in hierdie land. Miskien moet ons die sirkel wat jare gelede begin is nou voltooi en teruggaan na daar waar ons voorvaders vandaagn gekom het. Duisende mense het dit reeds gedoen.

FJD ·

Sarie my mens – ek is baie seker baie mense sal graag wil teruggaan vanwaar hulle voorvaders vandaan kom – MAAR het jy al bietjie gekyk waaraan moet jy voldoen as jy na ‘n ander land wil gaan, hoe jou bankbalans moet lyk en jou lys van kwalifikasies???? Ek en Jan Alleman sal nooit daar kom nie behalwe om jouself as vlugteling aan hulle voordeur te gaan vasketting en asiel te vra en dan begin jy weer van vooraf met wat as jy ooit gaan kry wat jy vra … maar net my opinie waarvan ek baie het vandag

Pastoor ·

Die land behoort aan God. Hyt ons hier geplaas. Ons vootrouers se bloed het gevloei. Beloftes is gemaak. Ons het dit na gelaat. Ons volk moet terugkeer na God se waardes. Ons moet lewe spreek in ons mooi land. Nie dood nie. Ek bly net hier. God sal voorsien. Lees Ps 91.

anoniem ·

Andile
Proud to be a alien!!!
The aliens are a proud nation that have always worked hard for what they have.
The same aliens who are the pillars of this country who seldom ask for help from anyone.
The same aliens who get slaughtered day by day because of hate speech all over.
And the list goes on Bra Andile.
yawn yawn

Kaspaas ·

Ja, God en ons geloof gaan ons red. Ons moet weer ons kniee voor hom buig. S A gaan die enigste Christenland in die wereld word. Die Europieers gaan hiernatoe vlug. Help nie ons gaan erens heen nie. Hierdie is ons land.

Rina Kotze ·

Ek wonder maar net of hy ook afgedank gaan word soos Jenny Sparrow en Chris Hart?

Of is seker mense vrygespreek van rassisme en net een groep rassiste?

Die man sal nie jammer së nie en indien hy dit wel doen, bedoel hy dit glad nie en is dit net om sy eie bas te red.

Rina Kotze ·

Sarie, ek stem saam.

Maar almal HET NIE die finansies om te emigreer nie!
En hoekom moet ek weghardloop?
Dis my land ook, ek en my vorige vier geslagte is hier gebore?

Die groot ding wat kort is VERDRAAGSAAMHEID EN RESPEK vir ander.

Op grondvlak kom die gewone mense rustig met mekaar klaar, maak nie saak watter ras nie.
Dis van die politici wat rassisme aanblaas en aanwakker.

FJD ·

sy verskoning is te laat – wat gesê is, is gesê en dit is gelees en al wat onthou sal word is die twak wat hy kwytgeraak het – in elk geval die spreekwoord sê mos : waarvan die hart vol is loop die mond van oor ……. so in my opinie beteken sy verskoning soveel soos ‘n druppel vars water in die see – NIKS!!!!

Alwyn Carstens ·

Hy ken maar die geskiedenis swak. Dis sy eie mense wat mekaar so met brandende bande vernietig het. Hoe dom kan mens wees??

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.