Joernalis wat Malema glo beledig só gestraf

Barry Bateman.

Die senior joernalis van Eyewitness News wat op kamera vasgevang is waar hy ʼn neerhalende term gebruik om na EFF-leier Julius Malema te verwys, is vir ʼn maand sonder betaling geskors en het ʼn finale waarskuwing ontvang.

Barry Bateman se uitlating het aan die lig gekom nadat ʼn video op sosiale media versprei is van Malema wat buite die Valke se kantoor met joernaliste praat. In die video kan gesien word hoe Bateman glo die p-woord uiter met verwysing na Malema.

EWN het onmiddellik nadat die voorval rugbaar geword het in ʼn verklaring Malema om verskoning gevra vir die kru-taal wat Bateman gebruik het. EWN het ook toe aangekondig dat hy met dissiplinêre stappe teen Bateman begin het.

‘n Skermgreep uit die video wat op sosiale media versprei is. (Video: Twitter)

Bateman het Dinsdag ʼn verklaring op sy Twitter-profiel gepubliseer waarin hy om verskoning vra en ook die straf wat hy opgelê is bekend maak.

Volgens Bateman is hy vir een maand, naamlik Oktober, geskors sonder betaling en het hy ʼn finale geskrewe waarskuwing ontvang wat vir 12 maande geldig sal wees.

In die verklaring vra Bateman onvoorwaardelik om verskoning aan alle Suid-Afrikaners, alle vroue, Malema, sy werkgewer en almal anders wat aanstoot geneem het oor sy uitlating.

“As ʼn senior joernalis en ʼn burger van Suid-Afrika het ek ʼn plig om die hoogste etiese standaarde en professionele gedrag te handhaaf, ongeag die omstandighede of verskille wat ek dalk met ander nuusmakers mag hê.”

Bateman sê verder sy gedrag was onregverdigbaar. “Ek sal tydens my tydperk van skorsing voortgaan om oor my onbetaamlike gedrag na te dink.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

92 Kommentare

patriot ·

Barry, die enigste fout wat jy begaan het is om omverskoning te vra.

Joke! ·

Stem, hy is presies wat Bateman hom genoem het…Hoekom om verskoning vra? Vra Malema omverskoning as hy se sny witheid se keel af? Vra Malema omverskoning as hy se die enigste goeie witman is n dooie witman?Hy is presies een! En ek sal dit vir hom reguit in sy gesig se waar hy agter sy bodyguards skuil…

daniel ·

Die woord word so algemeen gebruik in SA dat dit eintlik n pluimpie is om so genoem te word.

Kryger ·

Ja Patriot…ek stem saam jou. Jammer se vir wat, ek sou in my lewe nie om verskoning nie.

Nico ·

Jip. Nadat hy vir n maand gedink her sal hy tot die slotsom kom dat hy reg was.

Wondermaarnet ·

Presies. Gelukkig kan ek dink wat ek wil, maan ogelukkig kan ek nie sê wat ek wil nie.

Carel ·

Kom ons almal span saam en samel geld in vir die man, vir die maand se betaling wat hy nie gaan kry nie, Barry laat ons weet hoeveel jy n maand huis toe vat…..

Juan ·

Ek sou nooit onverskoning gevra het nie’hy gee nie on vir wet en orde en sě almal sleg’ek sou dit in st gesig gesě het

JvA ·

Malema kry seker vreeslik lekker of hy is kwaad want hy het gewens vir ‘n groter straf.

Kolle ·

Ons is nie kwaad vir jou nie. You were just stating the obvious.

Chris du preez ·

sê ek ook. en ek dink nie daar is een vrou wat ongelukkig is oor wat hy gesê het nie

Peter ·

Geldinsameling was ook vir my n moontlikheid tot ek lees hy het onvoorwaardelik verskoning gevra????. Was dit nou nodig?

Riaan P ·

Dis jammer. Barry moes eintlik ‘n verhoging gekry het. Hy’t maar net gesê wat almal dink.

Freedom ·

Wat het van vryheid van spraak geword? Hy het mos net die waarheid gepraat! Nou word die arme man gestraf omdat hy eerlik is. Dís nou die nuwe SA!

Kruipnie ·

En Malema se haatspraak teen wittes maak nie saak nie………. daaroor is daar geen bohaai nie.

Johan ·

Ons moet onthou dat Malema die alleenreg het om ander mense te beledig…

Ryno ·

Belaglik.. die land is n sirkus met al die narre wat kan se wat hul wil maar ons mag nie.. hel gee ons een provinsie waar ons kan bly die res kan hul kry …

Snuffels ·

Barry ek betaal jou maand se salaris met liefde… Eks seker baie mense voel dieselfde. Sal dit regtig doen!

Sophia ·

Malema en Kie dryf mens teen die mure uit met alles wat hulle kan kwytraak, en as jy jouself dan strip en hulle iets toesnou dan is JY die lydende party! Maak mens WOEDEND!!

Daniel ·

Laat ons nie vergeet dat almal n doodse vrees vir malema het, dit sluit die presidensie en die regbank in.

Renee ·

Ekskuus wanneer gaan die rooi mens on verskoning vra vir wat hy teen wit mense gesê het. Man dit laat my bloed kook. Die rooimens wat lasterlike goed gesê het ten JESUS. Lyk my hy en die president sit langs een vuur ????????????????

Engela schwim ·

Jy is wat jy is. !!!!! Vra omverskoning ?
Vir wat. ?? As jy jou gedra in openbaar soos n veldbewoner, moet jy die gevolge dra.

Helena. ·

Toemaar jy het genoeg spaargeldjie vir die maand, jy gaan beslis nie honger ly nie..
Die waarheid het n manier om seer te maak. Hy het n manier om mense uit te lok dan wil hy skop en skree as hy die waarheid hoor..ons vergewe jou maar sal in die toekoms jou mond uitwas met seep water..

Peet ·

Belaglik. Daardie clown kom met alles weg omdat die oorgrote media diesulkes se skoene en anatomiese gedeeltes blinklêk.
Weereens belaglik.

humor ·

Ek hoop as die maand verby is kry hy n groot verhoging omdat hy die moed het om eerlik te wees.

Outoppie ·

Kom ons samel vir daai man geld in om hom te help. Ek dink hy verdien dit

Asjas ·

En ek dog dis jou plig om die nuus so akkuraat as moontlik deur te gee?

Theresa ·

Ek stem saam met jou Patriot. Hulle mag maar sê wat hulle wil, maar come hell and high waters as dit andersom is nê. Whatever………………..

JohanL ·

Barry Bateman het maar net ge-uiter wat meeste mense dink. Hoe is die spreekwoord: Waarheid maak seer.

maryann ·

Barry het net hardop gedink – Eish en waarmee die ander wegkom

VanAfrika ·

Kry net meer respek vir jou Barry, jy vat daai hou op die ken soos n man. Dit sê baie van jou integriteit en Malema kom dit by verre kort.

Anet ·

Dit is nogals snaaks dat omtrent al die kommentaar van mans is. Ja, ek stem saam, ander sê wat hul wil en kom weg daarmee en nou moet hy boet oor 1 woord. Dis net hartseer dat die monde wat dáái woord gebruik ook die monde is wat te kere gaan oor geweld teen vroue. Maak nie sin nie …

verstom ·

Dis baie maklik om omverskoning te vra wanneer jou pos, luukse lewe ens. aan die muur geslaan is. Die innerlike gevoelens sal jy nie kan verander nie. Wat gesê is, is gesê in ‘n tyd van waarheid en dit sal so bly. Malema sal nooit in der ewigheid omverskoning vra vir enige van sy uitlatings of dade nie, dit word mis gekyk en gehoor, maar ek troos my daaraan dat elke knie sal eendag buig en elke tong sal bely of hy daaraan glo of nie en of hy hom nie daaraan steur of nie. watch the space, dit kom. HalleluYAH

Daan ·

Barry ou maat, jy kan enige tyd by my huis kom braai. Jyt opgestaan en dit gese wat almal graag wil se. Jy is n yster in my boeke

lanie ·

Hy word sonder betaling geskors maar die ministers word met betaling geskors. Wat n gragp. Is dit nie diskriminasie nie.

Brakkies ·

Jy mag hom ni n P noem ni … maar hy mag mense openlik aanhits om boere te vermoor… wat hom elke dag met kos voorsien… only in SA……

SjN ·

Brakkies, toe hulle hom vra hoe weet hy hul het van hom gepraat toe het hy geantwoord dat hy die enigste P daar was.

Jerry ·

Hierdie is een van talle goeie voorbeelde wat reeds daar is vir mense om te besef dat julle of julself die stilswye moet ople of moet reageer sonder om te beledig. Ongelukkig moes Steve, Ernst en nou ook Barry dit op die harde manier uitvind. Dit is daarom nie nodig dat nog mense in dieselde strikke as die menere moet gaan staan en trap nie. Tree dus meer verstandig, tegemoetkomend, versoenend en verdraagsaam op, juis omdat julle nou weet wat om te verwag. Wanneer iemand soos julius jou beledig moet nie reageer met n belediging nie, gaan le n klag en verskaf bewyse, dit is so maklik soos 1,2,3! Dink net wat n heuglike dag gaan dit wees wanneer die beledigende tipe afrikaners nie net ophou om mense van ander kultuurgroepe te beledig nie, maar ook mede Afrikaners, wie met hulle van opinie verskil!

Louis ·

Nou hoekom stig ons nie n vonds sodat mense geld kan skenk en so dat Barry sy salaris kan opmaak nie.hy het in elk geval gese wat ons almal maar se.

Johhnie ·

Barry om vir die waarheid gestraf te word is erg, Wees volgende keer meer diskreet mater

Anni ·

Ja-nee regtig!! Kan ons blankes ASB oor die die selfde kam geskeer word?
Regter is al 5 jaar of langer af, met salaris van R1miljoen per jaar na DRONK bestuur, hy was ‘n gevaar op die pad!
Barry Bateman… SA stem saam met jou!!

Hagar ·

As ek die P woord reg verstaan dan is ek nogal trots op hom. Hy en Trump beweeg op dieselfde golflengte.

Dries du Toit ·

Barry was die enigste een wat Malema n p genoem het vir n lang tyd. NOU noem miljoene vir Malema n p.

Winx ·

Dries, jy maak my dag ???????????? !!!
En @Jerry… hoekom moet ons blankes altyd ons mond hou? Omdat ons wit is en as sulks altyd aan kortste ent trek? Twak. Dis hoekom dit gaan soos dit gaan. Barry het NIE die P woord in sy gesig gesê nie. Ek is keelvol dat ons altyd moet kruip voor selfgeregtigde, selftoeëiende gode wat vrot van immoraliteit, blatante rassisme en arrogansie. Love u Barry xxx

Fanie ·

Dis ‘n lelike woord om te gebruik, maar ek vrees hy is korrek.

hebster ·

kom ons buig voor die grote koning wat n grap maar hulle kan ons sleg sê niks word daaraan gedoen nie

AndrewL ·

Een maand sonder betaling? Niemand anders verloor hul salaris nie. Is EWN nou ook gekaap?

Parlement ·

Barry het eintlik in Hollands gedink – dit beteken kat :)

Forie ·

Ja dis hoe dit gaan, almal word aan gevat behalwe Malema. Hoeveel uitlatings en haatspraak het hy nie al gedoen nie. En niks gebeur nie.

Pampoen ·

Barry behoort te weet dat mens nie sommer die waarheid mag praat nie.

ES ·

Wonder wanneer gaan JuJu bietjie verantwoordelik gehou word vir sy haatspraak en onetiese gedrag in die publiek… hy kan mos enigiets kwytraak wat hy wil, sonder enige naevolge!

Parlement ·

Barry het in Hollands gedink toe hy daai woord gese het – dit beteken kat :)

Susan vl ·

Shame, arme joernalis…ons vorder sommer vir hom geld in..

thelsa ·

Barry is eintlik beboet en gestraf omdat hy ‘n P verlaag het tot die vlak wat Julius is.

Vra net ·

Het iemand al begin met ‘n “crowd funding” insameling? Kan ons die kitsskakel kry asb? Ek sal R500 gee. ‘n Man wat die waarheid praat mag nie honger ly nie.

Schalla ·

Ek kan nou nie R500 gee nie (trek maar swaar die maand) maar ek sal verseker ook so R100 gee lol dit sal eintlik baie snaaks wees as Barry sommer baie geld kan kry om vir ou Malema te wys almal dink hy is een

ap ·

sy bek is so groot want belastingbetalers betaal vir sy beskerming

Maria Boshoff ·

Mense, almal wat altyd verwys na “jy kan nie dit of dat sê” – enigeen kán sê wat hy of sy wil, dit gaan eintlik daaroor dat enigeen nie altyd mág sê wat hy wil nie, bloot omdat ons regstelsel onbillik toegepas word waar dit na die kant toe kom van sekere van ons.
Wat die “onskuldige” malema betref : hy kom dalk nou letterlik weg met moord, maar eendag voor die Regterstoel, waar ons almal verantwoording sal moet doen, sal hy oor dieselfde kam as elkeen anders geskeer word, DIT is ons énigste troos!

Lood Kurkprop ·

Malema is definitief nie n pous nie …Aartsbiskop Desmond Tutu het ook so gesê.

AndrewL ·

Ek kan nie meer tred hou met alles wat mensverskrik beteken nie. Die alfabet sal uitgebrei moet word. Of ons sal moet begin Hollands praat, van katte ens.

Susan vl ·

Laat weet van Barry se bankrek no om vir hom geld in te vorder…
Sluit malema tie vir aanhitsing….

Johan ·

Sterkte Barry, jy was nie verkeerd nie ou vriend. Jy is n uitstekende joernalis en ek sien jy moet boet vir jou oplettendheid en eerlikheid.

PPP ·

ek het nie geweet n woord wat in die woorde boek voorkom enige haat spraak is nie is elke geval nie teen die een wat dit dit onvang het nie

Dries Moolman ·

Malema se straf vir die feit dat hy is wat Barry hom genoem het (en veel erger) behoort te wees geen salaris ooit weer nie, en reguit tronk toe!

Eddie ·

Duidelik kan jou eerlike opinie jou geld kos ! Sterkte Barry !!!

Schalla ·

Hy het maar net ‘n spade ‘n spade genoem. Die onderhoud was oor, en hy het sy eerlike en waar opinie uitgespreek teenoor ‘n kollega nadat Malema hom op kamera verkleineer het soos hy al male sonder tal gedoen het, die feit dat sy privaat gesprek met ‘n ander persoon opgeneem is is nie sy fout nie en ek dink glad nie hy het oneties opgetree nie. As jy soos een gaan optree dan gaan mense jou dit noem. Totaal onregverdig dat hy gestraf word oor hy sy opinie met iemand gedeel het. As hy hom dit genoem op die lug terwyl die onderhoud aan die gang was dan was dit totaal ‘n ander storie (dink maar bv aan Ashwin Willemse wat Naas en Nick oppi lug goed toegesnou het, nou dis onprofessioneel en verdien ‘n straf) Indien enigiets verdien hy ‘n high five

aj ·

Wat van ons stig ‘n fonds wat mense BETAAL om Malema te vertel wat hy is.

Groot banier op die snelweg brug!

‘Juju se CAT …’.

Of ‘n bumper sticker …?

…. t hemp?

Rooi’kat’?

… ha … ha ….

Elvira ·

Malema en sy maters mag enige rassistiese uitlatings maak. Haatspraak openlik teenoor blankes maak. Maar as n blanke enige iets se wat die ,,KROONWILD,, IN HIERDIE LAND RAAK IS DIE HERRIE LOS. Tyd dat Malema en sy maters aangekla word. Ons is gatvol.

potlood ·

‘n regter wat dronk bestuur en neerhalend gepraat het, ontvang nog tot vandag sy volle selaris en tree nou af….
gaan vannaand weer Shrek kyk en dan elke keer as hulle die kat se naam noem, sal ek aan Malema dink en lekker lag…

Wim ·

klein bietjie krediet vir malema, hy kan toe Afrikaans verstaan

Landi ·

Belaglike voorstelle om geld in te samel vir Barry Bateman. Maak eerder jul sakke oop vir armes en haweloses wat dit werklik nodig het.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.